Page 1 of 1
308 (7,62) doppies en punte
Posted: Mon Aug 03, 2015 9:17 am
by pietdevs
Ek het baie 308 doppies en punte as iemand belang stel. Die herlaai "dies" is ook beskikbaar met baie ander toerusting. Van die doppies is splinternuut nog in die verpakking en die ander is net 1x mee geskiet. PM my as iemand belang stel.
Re: 308 (7,62) doppies en punte
Posted: Mon Aug 03, 2015 10:07 am
by jacques kotze
Ek sal hoor by my Swaer of hy belangstel, sal jou laat weet
Re: 308 (7,62) doppies en punte
Posted: Tue Aug 04, 2015 7:47 pm
by Baasvark
Pieter hierdie varkboer is te dom om die pm funksie te kry op die nuwe site formaat.
Ek stel belang. Kan jy vir my laat weet watter doppies jy het het watter punte.
Groete