Page 1 of 1

Jump start kits

Posted: Sun Feb 28, 2016 3:55 pm
by The Legend
Hoe goed is hierdie jump start kits? Is dit die moeitewerd om een aan te skaf.Wat is hulle pryse en watter is die beste een om te koop?