Page 1 of 1

KZ bracket

Posted: Thu Dec 29, 2016 7:29 pm
by Rooikappie
Hi,
Ek hoor iets rattle naby gearbox en toe begin ry , val hierdie bracket onder uit.

Kan iemand dalk dit herken. Ek kan nie sien waar dit afkom nie.

Thx
Lourens

Re: KZ bracket

Posted: Wed Mar 01, 2017 8:03 pm
by Polarbear2008
Hi. Is joune single of double cab? 4x2 of 4x4? Ek was nou n half uur lank onder my dc 4x4 en sien niks wat so lyk nie.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk


Re: KZ bracket

Posted: Wed Mar 01, 2017 9:24 pm
by Thabogrobler
Myne het so bracket gehad maar geen idee waar nie.

Re: KZ bracket

Posted: Thu Mar 02, 2017 10:21 am
by JohanW
fuel tank strap of gearbox/transfercase mounting.

Re: KZ bracket

Posted: Fri Mar 03, 2017 3:42 pm
by Rooikappie
Dankie vir die antwoorde.
Myne is 4x4 D/C KZ 2002.

Ek kan nie dink waar dit afkom nie , maar het intussen oorgegee om te soek.
Ek het clutch laat vervang en die klap geluid wat ek soek (agv bracket ) blyk nou die foutiewe clucth te wees.

Eks verbaas hoeveel moeite die mense(julle) op forum gedoen het om te help. Polar...(Theunis) dankie vir jou moeite, het jy niks anders snaaks opgemerk onder jou KZ nie?? HAHA..

Thx
Lourens

Re: RE: Re: KZ bracket

Posted: Wed Mar 08, 2017 1:10 pm
by Polarbear2008
Rooikappie wrote:Dankie vir die antwoorde.
Myne is 4x4 D/C KZ 2002.

Ek kan nie dink waar dit afkom nie , maar het intussen oorgegee om te soek.
Ek het clutch laat vervang en die klap geluid wat ek soek (agv bracket ) blyk nou die foutiewe clucth te wees.

Eks verbaas hoeveel moeite die mense(julle) op forum gedoen het om te help. Polar...(Theunis) dankie vir jou moeite, het jy niks anders snaaks opgemerk onder jou KZ nie?? HAHA..

Thx
Lourens
Hi Lourens

Hehalwe n lek aan die onder kant van die turbo oil feed pyp (wat nou verduidelik waar die kolle op my driveway vandaan kom, niks uiteraard nie dankie. Image

Sent from my SM-G925F using Tapatalk



Re: RE: Re: RE: Re: KZ bracket

Posted: Wed Mar 08, 2017 5:58 pm
by louis fourie
Polarbear2008 wrote:
Rooikappie wrote:Dankie vir die antwoorde.
Myne is 4x4 D/C KZ 2002.

Ek kan nie dink waar dit afkom nie , maar het intussen oorgegee om te soek.
Ek het clutch laat vervang en die klap geluid wat ek soek (agv bracket ) blyk nou die foutiewe clucth te wees.

Eks verbaas hoeveel moeite die mense(julle) op forum gedoen het om te help. Polar...(Theunis) dankie vir jou moeite, het jy niks anders snaaks opgemerk onder jou KZ nie?? HAHA..

Thx
Lourens
Hi Lourens

Hehalwe n lek aan die onder kant van die turbo oil feed pyp (wat nou verduidelik waar die kolle op my driveway vandaan kom, niks uiteraard nie dankie. Image

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Draai die twee boutjies van die return pyp teen die blok net vas. Die lek behoort dan op te hou.

Re: RE: Re: RE: Re: RE: Re: KZ bracket

Posted: Mon Mar 27, 2017 9:44 pm
by Polarbear2008
louis fourie wrote:
Polarbear2008 wrote:
Rooikappie wrote:Dankie vir die antwoorde.
Myne is 4x4 D/C KZ 2002.

Ek kan nie dink waar dit afkom nie , maar het intussen oorgegee om te soek.
Ek het clutch laat vervang en die klap geluid wat ek soek (agv bracket ) blyk nou die foutiewe clucth te wees.

Eks verbaas hoeveel moeite die mense(julle) op forum gedoen het om te help. Polar...(Theunis) dankie vir jou moeite, het jy niks anders snaaks opgemerk onder jou KZ nie?? HAHA..

Thx
Lourens
Hi Lourens

Hehalwe n lek aan die onder kant van die turbo oil feed pyp (wat nou verduidelik waar die kolle op my driveway vandaan kom, niks uiteraard nie dankie. Image

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Draai die twee boutjies van die return pyp teen die blok net vas. Die lek behoort dan op te hou.
Ek is net skrikkerig ek draai dalk n bout af. Het dit oor gekom toe ek die transfer case skid plate wou afhaal. Een boutique in die cross member afgebreek.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk