Page 1 of 1

Spare wheel lock

Posted: Wed Sep 20, 2017 2:03 pm
by Chris_K
Hi guys,

I want to buy a spare wheel lock for both a 2017 hilux and Fortuner.

I saw 4x4 direct has a generic one, does anyone know if it fits and work for the new hilux and fortuner?

Re: Spare wheel lock

Posted: Thu Sep 21, 2017 6:54 am
by pieta.swanepoel
Bel hulle en vra. Altyd baie behulpsaam

Re: Spare wheel lock

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:59 am
by WayneSchalk
Chris ek het een wat vir my KZ-TE was, brand new! Soortgelyk aan die foto. All yours as dit vir you gaan werk. Ek het die fortuner nou met 'n long range tank so sal nie vir my werk nie.

Re: Spare wheel lock

Posted: Thu Sep 21, 2017 8:54 am
by Chris_K
Baie dankie Piet, ek het n epos gestuur vir hulle, en hulle het teruggekom en laat weet hulle het nog nie probeer om een op een van die nuwe voertuie te sit nie.

@Wayne, ek sal dit baie waardeer. Is daar n kans dat jy dit kan pos vir my? Ek probeer my moeder uit te help, ek is nie in die land nie, so ek kan dit nie oplaai nie, ek sien jys in Krugersdorp. Ek sal posgeld betaal!

Re: Spare wheel lock

Posted: Thu Sep 21, 2017 4:12 pm
by LouisZ
Hi Chris.

Mens sal hom kan pas op die Revo :thumbup:

Groette,
Louis

Re: Spare wheel lock

Posted: Fri Sep 22, 2017 9:11 pm
by shaggy10111
LouisZ wrote:Hi Chris.

Mens sal hom kan pas op die Revo Image

Groette,
Louis
I bought one for 2013 lux had to drill a hole does not plug and play, only hassel was that where u drill the hole on the cross member is its at an angle so does not align 90deg to the wheel. A bit of macgyver work and it works well.