Page 1 of 1

Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Mon Nov 03, 2008 2:49 pm
by Bosvark
Kom manne help tog die siel soek vir n nuwe bakkie of vat sy picanto oor.

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Mon Nov 03, 2008 2:51 pm
by ThysdJ
Ek sien daai bakkie het erge haelskade... hoop hy kry darem so bietjie afslag..
Image

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Tue Nov 04, 2008 5:29 pm
by Scorpion
Dis nie haelskade nie - dis masels... :twisted:

Varkie, hoeveel weke het dit jou gevat om daai Lego bakkie te bou? :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Tue Nov 04, 2008 5:34 pm
by ThysdJ
Scorpion wrote:Varkie, hoeveel weke het dit jou gevat om daai Lego bakkie te bou? :twisted: :twisted: :twisted:
4 weke, toe vat sy laaitie oor en bou hom in 10 minute... ek was daar... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Tue Nov 04, 2008 9:24 pm
by ecotech
nee ek moet se ek smak daai van. goeie bou werk, stewige konstruksie, en dan n ideale ground clearance wat ons almal na smag maar ekt een probleem. die wiele lyk soos die van n ou mini cooper 1275 gts. ha-ha. waars die mags en die super digger tyres?????

-- edited by Kaspaas CAPS --

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Wed Nov 05, 2008 11:12 am
by Vleispyp
Baie dankie varkie!Ek hou self van die bakkie!Dis nogal die regte kleur ook!Ek neem aan jy is weer toe gegooi met werk?????Waar kry jy tyd vir al die poef!! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Wed Nov 05, 2008 6:30 pm
by BenHur
Vleispyp wrote:Waar kry jy tyd vir al die poef!! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
Nee jong dis vandat hulle sy porn viewing kort geknip het by die werk dat hy ons hierso so pla. EK dink ons moet sy baas bel en smeek dat hulle weer sy access na http://www.nude-ugly-fat-hairy-ladies.com moet aanskakel

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 1:23 am
by Zandyl
Ag nee Bennie, daai link werk nie. Maak hom reg dat ons ook kan sien waarna hy kyk. :lol:

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 7:37 am
by Bosvark
hy wens hy kon na sulke sites kyk,maar mamma gaan hom hard m**r.youporn

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 10:28 am
by Niel
BenHur wrote:Vleispyp wrote:
Waar kry jy tyd vir al die poef!!
Vandat hy Toyota ry

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 10:32 am
by Bosvark
wie se ek ry nog toyota
Niel wrote:
BenHur wrote:Vleispyp wrote:
Waar kry jy tyd vir al die poef!!
Vandat hy Toyota ry

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 10:34 am
by Niel
Bosvark wrote:wie se ek ry nog toyota
Ok ek sal in die strik trap ....het jy toe vir Varkie by die Car Mall gelos en met die Mini Cooper huis toe gery :shock: :lol:

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 11:13 am
by Bosvark
nee n TOYORD

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Posted: Thu Nov 06, 2008 12:00 pm
by Scorpion
Bosvark wrote:nee n TOYORD
In jou drome! :twisted: