Page 1 of 1

Power steering box leaking oil, Help

Posted: Mon Jul 02, 2018 9:36 am
by janerasmus
My '96 hilux SFA 4X4 se steering box lek olie.
Ek kan nerens hier aan die Oos-Rand n seal kid kry nie, dit word nie meer deur Toyota aangehou nie, ook nie Gemini nie.
Waar kan ek geholpe raak om die box te herstel?
Enige voorstelle sal waardeer word

Re: Power steering box leaking oil, Help

Posted: Mon Jul 02, 2018 5:44 pm
by The Legend
Jan koop vir jou n bottel engine pro-long by Veri-Mart. Gooi drie proppies engine pro-long by jou power steering olie. Dit het vir my gewerk en baie ander ouens het my ook al bedank vir die raad.

Die pro-long laat die olie seels uitsit wat dan verhoed dat die boks verder olie lek. As dit nie werk nie het jy net die koste van n bottel pro-long verloor.As jy nie gaan probeer nie sal jy nooit weet of dit vir jou sou gewerk het nie.

Sterkte

Re: Power steering box leaking oil, Help

Posted: Tue Jul 03, 2018 7:09 am
by janerasmus
Dankie Dawie, sal dit vandag doen, sal dan terugvoergee as dit werk.

Re: Power steering box leaking oil, Help

Posted: Fri Jul 13, 2018 2:47 pm
by janerasmus
En daar werk die PROLONG toe honderd persent, dankie vir die goeie raad Dawie

Re: Power steering box leaking oil, Help

Posted: Fri Jul 13, 2018 4:56 pm
by The Legend
janerasmus wrote: Fri Jul 13, 2018 2:47 pm En daar werk die PROLONG toe honderd persent, dankie vir die goeie raad Dawie
Groot plesier-Baie bly dit het vir jou ook gewerk.