Page 1 of 1
Opgewonde Seuntjie!
Posted: Thu Jul 19, 2018 8:51 am
by GeorgeJvR
Vandag voel ek soos 'n stout seun wie se kettie weg gevat is na hy die werf hoenders uitgeroei het, so wyle terug.
Nou die saak staan so Saterdag kry ek my kettie terug
Nou is julle lekker nuuskurig né
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Thu Jul 19, 2018 8:57 am
by Mud Dog
SFA?
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Thu Jul 19, 2018 11:52 am
by GeorgeJvR
JIP
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Thu Jul 19, 2018 4:43 pm
by Mud Dog
Lekker! Wys sodra jy fotos het.
...... of is dit dalk een wat hier geadverteer was?
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 8:02 am
by GeorgeJvR
Nee nie 'n forum lid sin nie
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 8:19 am
by GeorgeJvR
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 8:24 am
by Thunder02
Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 8:28 am
by GeorgeJvR
Thunder02 wrote: ↑Fri Jul 20, 2018 8:24 am
Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS
I bought a burned out KZ ,and the trailer brakes failed on a big Downhill. . . . . . .
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 8:50 am
by dantjie
Hello Almal
Ek is seker die opgewonde man gaan iets besonders onvang die naweek dis hoekom hy dit soo n geheim hou
Dit is ons toyotas die IFS is my pa se een, die SFA Is my een
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 20, 2018 9:44 am
by Thunder02
GeorgeJvR wrote: ↑Fri Jul 20, 2018 8:28 am
Thunder02 wrote: ↑Fri Jul 20, 2018 8:24 am
Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS
I bought a burned out KZ ,and the trailer brakes failed on a big Downhill. . . . . . .
ouch...
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Sun Jul 22, 2018 7:53 pm
by GeorgeJvR
So ry ek toe We buy cars toe om my mooi rooi LTD te gaan haal Saterdag
hy is rooi ja maar glad nie so mooi nie
Gaan kyk gerus op webuycars.co.za
Ek het well vandag ñ gelukkie raak geloop
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Sun Jul 22, 2018 11:16 pm
by Mud Dog
Geluk!
Lyk OK op die fotos al is dit moontlik dat hy bietjie gewerk het (plaas bakkie) met 'n duikie hier en daar wat ook nie te erg is nie (LHS rear wheel arch is die slegste).
Watse enjin is in en hoeveel kilos op?
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Sun Jul 22, 2018 11:20 pm
by dd6
Die limited lyk nie sleg op die fotos nie maar daar is seker baie wat mens nie kan sien nie. Dis jammer.
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Mon Jul 23, 2018 5:39 am
by GeorgeJvR
Mud Dog wrote: ↑Sun Jul 22, 2018 11:16 pm
Geluk!
Lyk OK op die fotos al is dit moontlik dat hy bietjie gewerk het (plaas bakkie) met 'n duikie hier en daar wat ook nie te erg is nie (LHS rear wheel arch is die slegste).
Watse enjin is in en hoeveel kilos op?
400000 km standaard 4Y
Ek gaan later die jaar hom stuur wir ñ was en stryk
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Mon Jul 23, 2018 5:39 am
by GeorgeJvR
dd6 wrote: ↑Sun Jul 22, 2018 11:20 pm
Die limited lyk nie sleg op die fotos nie maar daar is seker baie wat mens nie kan sien nie. Dis jammer.
BAIE!
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Tue Jul 24, 2018 8:07 am
by GeorgeJvR
Donderdag is D-Day!
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Wed Jul 25, 2018 8:33 pm
by Stef
Dis nou jammer oor daai LTD; nogals gedink jy gaan dalk oë wys Saterdag dan maak ons 'n LTD shootout...
hierdie blou brulletjie lyk na pret
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Fri Jul 27, 2018 8:12 am
by GeorgeJvR
Manne die Blou bakkie loop soos stroop.
Daai V8 met die auto boks MmmmmmmMmmm! LEKKER!
Praat later ek gaan nou eers Gatskuur! :-)
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Mon Aug 27, 2018 4:52 pm
by GeorgeJvR
Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.
Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het
Sal maar weer adverteer....
Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Tue Aug 28, 2018 7:35 am
by sakkie4x4
George, bring hom dan gaan ons Molotos toe. Ons doen elke maand vir 'n ander gedeelte van die rivier.
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Tue Aug 28, 2018 8:00 am
by Mud Dog
GeorgeJvR wrote: ↑Mon Aug 27, 2018 4:52 pm
Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.
Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het
Sal maar weer adverteer....
Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )
Wat's fout? Te swaar op sous?
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Tue Aug 28, 2018 11:04 am
by GeorgeJvR
Mud Dog wrote: ↑Tue Aug 28, 2018 8:00 am
GeorgeJvR wrote: ↑Mon Aug 27, 2018 4:52 pm
Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.
Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het
Sal maar weer adverteer....
Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )
Wat's fout? Te swaar op sous?
Tog nie, selfde as my vorige een met KZ motor, so 6 tot 7 km/l
Eenige SFA gee maar so tussen 5 en 8 afhangend van die motor.
Ek ry deesdae al hoe meer lang pad en SWAMBO is baie heilig met haar prado......
As ek nie my koop bedrag kry nie sal ek hom verseker langer ry.
As ek nie so mal was oor daai S/C nie sou dit anders gewees het.
Ek kan ook sê dat die Auto op 'n SFA nie my eerste keuse sal wees in die toekoms nie.
Dit spaar wel die "driveline" komponente maar dit vat baie van die lekker van daai V8 weg...
Ek het hom nog nie eers in 4x4 gehaat nie.........
Die ander rede....TRD Hilux Supercharged, Modified Episode 54
https://www.youtube.com/watch?v=RZq1SUY5zb4
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Mon Oct 29, 2018 7:38 am
by GeorgeJvR
Nou ja so is ek toe Saterdag 20 Okt Springs toe vir 'n 2012 V6 met 96000km op
na si 5 min het ek besef die km kan nie reg wees nie.....
Ons is toe lee hande terug huis toe.
Deur die loop van laas week het daar 'n paar dinge gebeur en Saterdag is ek toe deur Boksburg toe.........
Boekies is nie voledig gestamp nie maar ek waaborg dat die kondiesie is die beste wat ek nog gesien het, en dat die kilos waarskeinlik reg is, selfde eienaars sedert 2001.
Bakkie het lank gestaan so sal met tyd begin oilie seels doen ens. (Voorstelle welkom)
Re: Opgewonde Seuntjie!
Posted: Mon Oct 29, 2018 8:00 am
by Tim86
Stunning Lux there George!