Page 1 of 1

Free-wheel hubs

Posted: Mon Aug 13, 2018 3:23 pm
by Deon De Villiers
Hi almal, waar kan mens nuwe free-wheel hubs kry-behalwe die agente natuurlik want hulle wil 'n plaas se prys he vir die goed.
ek soek twee nuwes vir my Hilux IFS- ek kan dit laat re-con maar ek is besig om hom van voor tot agter bietjie oor te doen so as ek kan sal ek liewers nuwes insit.
Julle terugvoering sal waardeur word dankie.

Re: Free-wheel hubs

Posted: Mon Aug 13, 2018 8:23 pm
by Rigger
Jy kan Gemini Parts in Johannesburg probeer. Hulle verkoop OEM onderdele teen baie goeie pryse. Kan ook N1 4x4 probeer in Pretoria.

Re: Free-wheel hubs

Posted: Tue Aug 14, 2018 8:44 am
by Deon De Villiers
Dankie Martiens, ek het reggekom by N1 4x4-hulle pryse is baie billik.

Re: Free-wheel hubs

Posted: Tue Aug 14, 2018 2:31 pm
by Rigger
Plesier Deon. Ek is bly jy het reg gekom.