Page 1 of 1

Opsoek

Posted: Tue Sep 25, 2018 7:26 pm
by Vrieskoei
Dagse....

Wil graag bietjie uitvind, wil naweke bietji rystappies vat.
Maar het nie vriende met 4x4's nie.

So ons is opsoek na vriende wat dieselfde belange as ons het en lekker om n vuur kan kuier

Wil nie roetes ry wat xtreme is en ou Vrieskooi gaan seer maak nie.


Groete

Re: Opsoek

Posted: Wed Sep 26, 2018 10:35 pm
by Dowe Koos
Hou maar die forum dop, sal so einde van die week datum opsit.
Groete
Hennie

Re: Opsoek

Posted: Wed Sep 26, 2018 10:38 pm
by Vrieskoei
Dankie Hennie sal so maak.

Vroulief is ook n onnie so daar is klaar iets in gemeen hahahahaha