Page 1 of 1

Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Sep 28, 2018 4:04 pm
by Vrieskoei
Dag se manne...

Beplan om sondag bietjie te gaan, enige iemand wat dalk gaan of belangstel om te gaan?

Groete
Paul

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Sep 28, 2018 6:32 pm
by rigardt
sou lekker gewees het maar jy kies die verkeerde naweek ! maak dit volgende naweek dan sal ek kan saam gaan

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Sep 28, 2018 8:26 pm
by Ibhubesi
rigardt wrote:sou lekker gewees het maar jy kies die verkeerde naweek ! maak dit volgende naweek dan sal ek kan saam gaan
Ek stem!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 9:38 am
by Vrieskoei
Ons kan dit volgende naweek, die gogga het net gejeuk haha

Seker ons het niks aan nie,net bevestig bydi BAAS ,😀😀😀

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:42 am
by rigardt
kom ons kyk maar. lyk my die klub gaan by de wildt ry maar dis n vroue ding en ek het nie een van daai nie

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 11:01 am
by Dowe Koos
Hallo Rigardt, jy kan altyd saam ry vir die pret.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 12:01 pm
by rigardt
Yes hennie sal dit doen maar aan gesien dit eers in november is kan jy saam gaan ry volgende naweek

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 12:36 pm
by Dowe Koos
Hallo Paul, volgende naweek Saterdag of Sondag.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 1:04 pm
by Vrieskoei
Maak nie saak aan my nie, wat pas almal die beste?

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 1:49 pm
by rigardt
Saterdag pas my beter

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 1:55 pm
by Vrieskoei
Saterdag reg met my, en aan jou kant Hennie?
hoe laat wil jul gaan?

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 3:43 pm
by Dowe Koos
Hallo Paul en Rigardt, Saterdag 8H00 vir 8H30. Gaan ons braai daarna.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 3:50 pm
by Dowe Koos
Wil net seker maak ons praat van dieselfde plek - Hennops Offroad Trail naby Harties.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 3:56 pm
by Vrieskoei
Ja Hennops 4x4 naby harties.

Ek dink ons moet n vleisie op die kole gooi na die tyd sal lekker wees.

Wie bring julle saam?

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 4:02 pm
by Dowe Koos
Op jou ander post - "Opsoek" het jy geskryf, Wil nie roetes ry wat xtreme is en ou Vrieskooi gaan seer maak nie. By Hennops is daar drie kwaai hindernisse wat Vrieskooi bietjie onder haar maag gaan krap. As jy in daardie hindernisse is gaan jy nie maklik omdraai nie. Wil jou net laat weet dat daar drie hindernisse is wat taf is.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 4:17 pm
by Vrieskoei
Daai is fine, ekt bedoel met die manne wat bietjie 'bos' gaan net voor omval hahaha

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 4:27 pm
by Dowe Koos
Okay, dan is die saak reg. :thumbup:

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 4:47 pm
by Vrieskoei
Wat is daar nog wat ons moet reel?

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sat Sep 29, 2018 4:59 pm
by Vrieskoei
Het julle radios in die bakkie?

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sun Sep 30, 2018 6:02 pm
by rigardt
Ja saterdag so 8:30 is reg met my. Sal leke wees om te braai na die tyd. Ek het nie n radio nie.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sun Sep 30, 2018 7:19 pm
by Dowe Koos
Ek ook nie, het net walkie talkies. Sal moet plan maak om dit te charge.
Al probleem is die charger is ingebou in my dasboard en dit werk nie.
Sal kyk wat ek kan doen, Sal julle laat weet.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Sun Sep 30, 2018 10:14 pm
by Vrieskoei
Ek het spaar radios hier as jul belangstel in hulle, kan hulle kry, moet hul net programeer en plan maak vir antenna

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 12:18 am
by Dowe Koos
Wanneer kan ek dit komhaal sodat ek plan kan maak.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:06 am
by Vrieskoei
More more.

Het gou vanoggend gekrap in die stoor vir jou, het n kenwood radio, mounting bracket vir radio,antenna,

Net programering doen en n krag draad kry

Hier is n plek naby die werk wat myne geprogrameer het dink vir R150.00
Eks in jetpark

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:09 am
by Ibhubesi
Vrieskooi wrote:More more.

Het gou vanoggend gekrap in die stoor vir jou, het n kenwood radio, mounting bracket vir radio,antenna,

Net programering doen en n krag draad kry

Hier is n plek naby die werk wat myne geprogrameer het dink vir R150.00
Eks in jetpark
Jyt nie dalk nog een wat rond le nie? Sal dit ORRA lisensie benodig? Of how week dit.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:25 am
by Vrieskoei
Ek kan krap en kyk,

Die meeste informasie sal jy kry as jy by by radios topic gaan lees, daar is n post wat als stap vir stap vrduidelik,

Ek moet se die manne is op die ''ball'' gewees met myne binne n paar dae uitgesort.

Maar kortliks ja jy moet aan n klub behoort en jou fooie daar betaal om gebruik te kan maak van die ''orra'' kanale

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:38 am
by Ibhubesi
Vrieskooi wrote:Ek kan krap en kyk,

Die meeste informasie sal jy kry as jy by by radios topic gaan lees, daar is n post wat als stap vir stap vrduidelik,

Ek moet se die manne is op die ''ball'' gewees met myne binne n paar dae uitgesort.

Maar kortliks ja jy moet aan n klub behoort en jou fooie daar betaal om gebruik te kan maak van die ''orra'' kanale
Dankie Vrieskooi!

Ek sal bietjie gaan lees. Ek onthou die post waarvan jy praat.

O ja, my bakkie het n antenna. Die vorige eienaar lyk my het vergeet om die radio ook te losImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 9:10 am
by Dowe Koos
Hallo Paul, Het vir jou ge-PM

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Mon Oct 01, 2018 3:09 pm
by Vrieskoei
Middag iluvjeep.

Ekt vir jou n pm gestuur.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Tue Oct 02, 2018 10:42 am
by Choppies
Is die datum Saterdag die 12de Oktober 8:30 am?

Sal kyk wat ek aan het. Ek laat weet julle teen die einde van die week.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:44 am
by Vrieskoei
Hi Choppies.

Nee dis nou komende saterdag die 6de okt.

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Tue Oct 02, 2018 3:45 pm
by Choppies
Will graag, maar gaan dit dan nie kan maak nie. Geniet dit!

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Tue Oct 02, 2018 4:21 pm
by Vrieskoei
Ek dink jyt n skielikke siekte opgetel, en al medisyne wat daar is wat kan help is om te gaan 4x4..........

its a matter of life or dead

lol

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Oct 05, 2018 4:42 pm
by Ibhubesi
Vrieskooi wrote:Ek dink jyt n skielikke siekte opgetel, en al medisyne wat daar is wat kan help is om te gaan 4x4..........

its a matter of life or dead

lol
Sien uit na more se trippi Hennops toe.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Oct 05, 2018 5:37 pm
by rigardt
Yes ek ook. Sien jou daar so 8:30

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Oct 05, 2018 7:05 pm
by Dowe Koos
:yahoo: :clap: :dance1: :cooldude:

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Oct 05, 2018 8:19 pm
by Vrieskoei
Kan ons nie maar nou al ry nie????????????

Re: Hennops wie gaan saam

Posted: Fri Oct 05, 2018 8:24 pm
by Ibhubesi
Vrieskooi wrote:Kan ons nie maar nou al ry nie????????????
Dis jammer daar is nie kamp geriewe nie


Sent from my iPhone using Tapatalk