Page 1 of 1

Facelift

Posted: Sat Sep 29, 2018 11:08 am
by Dowe Koos
Dagsê mense, so paar fotos van hoe die bakkie nou lyk.
Die van julle wat weet hoe die bakkie se linkerdeur gelyk het, dit is nou reggemaak.
DSC_2796.jpg
Ek het mos daai alluminium step board gehad, die rock slider is nou in sy plek.
DSC_2797.jpg

Re: Facelift

Posted: Sat Sep 29, 2018 12:35 pm
by Mud Dog
:thumbup: Lyk goed, Hennie! :winkx:

Re: Facelift

Posted: Sat Sep 29, 2018 8:14 pm
by Froll
:thumbup: lyk baie mooi Hennie.

Re: Facelift

Posted: Sun Sep 30, 2018 10:48 am
by Haboob
Lyk splinter nuut Hennie...

Re: Facelift

Posted: Sun Sep 30, 2018 12:13 pm
by Dowe Koos
Ja dankie manne, ek raak nou weer van vooraf verlief op die bakkie.