Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Posted: Fri Oct 26, 2018 2:55 pm
die "Iluminaty - the holders of the light".
Verduidelik bietjie hier.
Ja, jy is reg oor die Van Zyls pas.
Maar weereens dankie vir die lekker vakansie.
Nou is dit koppe stamp oor Malawi en Zambië
Verduidelik bietjie hier.
Ja, jy is reg oor die Van Zyls pas.
Maar weereens dankie vir die lekker vakansie.
Nou is dit koppe stamp oor Malawi en Zambië