Carryboy Canopy

Looking for something? Ask for it here.
Post Reply
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 334
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Thu Jun 13, 2019 9:02 pm

I have a Carryboy canopy on my 2005 V6 dubble cab Hilux.
The side window broke.
Carryboy doesn't seem to read their e-mails.
Would another glass manufacturer be able to make a glass (curved) to fit?
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1421
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Fri Jun 14, 2019 9:17 am

SA Canopy Centre is die invoerders. Hulle kry parte in maar dit vat soms lank. Daardie vensters is vrek duur. Jou beste opsie is waarskynlik om na 'n canopy plek te gaan en te hoor of hulle so 'n venster uit 'n ou canopy vir jou het.
User avatar
Bos Toe
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 53
Joined: Mon Jul 17, 2017 1:40 pm
Town: East London
Vehicle: Hilux SFA D/C 2.8TD
Real Name: Jean-Pierre

Sat Jun 15, 2019 9:51 am

Jip, hulle het my vertel hierdie word in Thailand vervaardig, die agteruit is blykbaar R8000, Chris is n ou in die Kaap wat ook parte aanhou - 083 258 6556, probeer hom. ek het slot by hom gekry.
Image
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 334
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Sun Jun 16, 2019 10:05 pm

Baie dankie, ek sal hulle probeer.
Ekt gewonder of ek nie maar beide kantvensters met 2 aluminium "deurtjies" wat bo skarnier, moet vervang nie.
Post Reply

Return to “Wanted”