NUDGEBAR EN BASHPLATE VIR PRADO 120

Looking for something? Ask for it here.
Post Reply
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 760
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Fri Jul 26, 2019 8:44 am

Ek is op soek na 'n "NUDGEBAR" en Bashplate vir n 2008 Prado 120. :beg:

Asb die manne wat die groot bullbars laat opsit het, waar is joune? :beg:

Of gee asb raad waar ek kan gaan soek? :beg:
Image
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Thu Aug 01, 2019 12:38 pm

Kontak vir Trail and Beyond 082 492 2197 hulle het n mooi bash plate vir n Prado120 sy naam is Jaco se vir hom Juan het jou gestuur.
Post Reply

Return to “Wanted”