Page 1 of 1

Kwaggaskloof Boerevereniging 4x4 Dag

Posted: Sun Aug 18, 2019 8:44 pm
by Matewis007
Gaan die een nou vir 'n 4de jaar in 'n ry doen. Baie pret en geniet dit al ry ek net 'n 4x2.
65892452_2370378669877442_7837519178587176960_n.jpg
Inskrywings van 07:00 tot 09:00.
R300 per voertuig, geen addisionele fooi vir insittendes.
Roete sluit 17:00.
Geselligheid na afloop van die dag by Brandvlei kelder.
Enige navrae, kontak Arno Hugo 083 231 5481