Nuwe man!

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Hi manne, ek het gister vir my n hilux gekoop, of kom ek se n halwe lux. Dit is basies die hele bakkie sonder n cab en bak. Dis n 1990 model met n 2liter enjin. My plan is om hom weer terug op die pad te kry en baie te speel. My vraag is : waar kan n man n cab en bak kry? Die enjin is moeg so ek wil maar n v8 insit maar ek wil weet of die ouer modelle se diffs dit sal kan hanteer nie dit is nog n 4 spoed kas ook. Enige hulp sal wardeer word aangesien ek nuut is met die hilux ek het genoeg gesukkel met land rovers en soek nou iets wat kan hou en hou.
Dankie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuwe man!

Post by ThysdJ »

Welkom by ons Jan. Hoekom bou jy nie sommer 'n pypkar nie? :D :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Nuwe man!

Post by Mr_B »

Hi Klein Jan,

Welcome to the home of the Hilux, we are always glad to meet new folks! (Actually the regulars are just tired of each other :twisted: :lol: ). I'm sure you will get all the help you need to build a super lux and more!

B
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Re: Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Hel ma dis lekker as die mense so vinnig antwoord. Ek het meer gedink in die lyne van so iets. Ons gaan baie Kosie baai toe en gereeld Suid Wes toe. Jag ook baie en dit is werklik hoekom ek hom op die pad wil sit en soos jy weet die vrou sal nie baie bly wees as jy nat reen en wind verwaai daar aankom nie.
Attachments
843021-2.jpg
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Nuwe man!

Post by Mr_B »

Klein Jan wrote:... soos jy weet die vrou sal nie baie bly wees as jy nat reen en wind verwaai daar aankom nie.
Moenie stress nie... they get used to it... if they don't like it, leave them at home... :twisted:

B :wave:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuwe man!

Post by ThysdJ »

Klein Jan wrote:die vrou sal nie baie bly wees as jy nat reen en wind verwaai daar aankom nie.
Hulle verkoop deesdae sulke baie oulike waterdigte windjekkertjies by Edgars vir goedkoop... :twisted: :twisted: :twisted:

Jy se jy het 'n hilux gekoop, maar die motor is moeg, en daar is nie 'n cab of 'n bak nie... en die aste gaan dalk nie die v8 wat jy wil insit se krag kan hanteer nie. Dan het jy mos eintlik net die chassis rails en springs gekoop? Het dit behoort aan 'n ou dame wat dit net elke Dinsdag gebruik het om poskantoor toe te ry?? :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Re: Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Manne julle versta nie mooi nie die bakkie is reg ek wil weet of die diffs dit sal kan hanteer of nie, of die ratkas dit kan hanteer of nie! En as jy sien hoe dik my vrou is sal jy verstaan dat ek ha nie graag kwaad wil he nie so ja ek sal haar dalk by die huis los, maar ek will die lorrie graag op die pad sit en hom half mooi maak as ek wil. Ek soek net hulp van julle kant af asb.

(EK HOOPIE EEN VAN JULLE KEN MY VROU NIE!?)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuwe man!

Post by ThysdJ »

Klein Jan wrote:(EK HOOPIE EEN VAN JULLE KEN MY VROU NIE!?)
Te laat, sy het klaar gesien... :shock: :shock: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Nuwe man!

Post by Scorpion »

Haalo, Jansen! Welkom by ons forumpie! :wave: Ek is ook besig met so 'n ou klein conversiontjie - sien hier viewtopic.php?f=1&t=3426&start=0. :twisted:

Nou om jou vrae te antwoord. 'n Cab en bak behoort jy by N1 4x4 in Pretoria op te kan tel - hulle spesialiseer in Toyota's, maar bel 'n paar scrapyards ook, want hulle is nie altyd die goedkoopste nie.
'n V8 sal pas met 'n paar modifikasies - daar is baie ouens wat dit al gedoen het. Watter V8 het jy in gedagte? Onthou net dat die belangrikste ding van so 'n ombouing verkoeling is! HY SOEK BAIE LUG! :shock:
Oor jou ratkas en aste; dit sal alles van jou afhang. Die ingevoerde as sal dit goed hanteer, maar as jy van plan is om hom te abuse (veral met moese tyres :twisted: ), is daar geen waarborg nie en sal jy dalk later 'n paar longfields van Amerika moet invoer. Die 4 spoed ratkas ken ek nie, maar die meeste ouens hardloop hulle gewone Toy 5 spoed ratkaste, of hulle sit sommer 'n outo in.

Sterkte met die ombouing - dit gaan lang ure van huil, vloek en sweet wees, maar aan die einde is alles die moeite werd. Skree as jy nog vrae het...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Nuwe man!

Post by Piesang »

Sterkte met die ombouing - dit gaan lang ure van huil, vloek en sweet wees, maar aan die einde is alles die moeite werd. Skree as jy nog vrae het...
Johann dit is nou bemoedigende wooooooooorde!
Ek ken niks van ombouings nie so ek kan nie saam praat. Het net gewonder of iemand die man ooit gaan andwoord, netnou skryf hy ons af.

Klein Jan dit is positief om jou onderstel te sien as 'n volwaardige hilux, ek glo ons gaan nog jaloers wees op hom as hy klaar is.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe man!

Post by Niel »

Hi Jansen, welkom hier by ons :thumbup:
Dadz Toy BFI

Re: Nuwe man!

Post by Dadz Toy BFI »

Welkom hier Jan :thumbup:

(but I think you are really Groot Jan nê) 8 )
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Re: Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Dankie manne bly om te sien da is manne wat kan help. Ek het solank die chassis gaan aflaai vir sand blast en oor so ruk sal als gezinkplate word. Ek kon nie meer wag vir antwoorde nie en toe het ek maar n 308 chevy motor gekoop en n pel van my oorkant die groot blou dam het gese hy sal kyk vir n chev blazer 4x4 auto box. Hoe ken jy die local diffs uit van die ingevoerdes? Is die coil spring opset op al 4 kante die moeite werd en wie se kennis sal my kan beduie wat gedoen moet word. Ek het toe n mooi cab en bak gekry vir 12000 bokke wat baie is ma nou ja die vrou verstaan amper.
Dankie vir julle hulp sover, ek sal fotos opsit sodra als na iets lyk.
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Nuwe man!

Post by Scorpion »

Klein Jan wrote:.... Ek kon nie meer wag vir antwoorde nie...
Jinne, maar jy is haastig, nê... :twisted:

Hier is 'n thread iewers, maar net so "off the cuff" - loer na die agerste as van agter af. As jy bolts kan sien is dit local, as hy smooth is, is dit import.Maar die Chevy 308 maak bietjie minder krag as die Lexus of 350's en as jy jou gedra, behoort die aste te hou... :shock: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Re: Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Yes manne. Nou sonne om jul tyd te mors, ek stel belang in cooper stt 35/12.5/15. Wat sal jul voorstel. 80% van my ryery sal oppie pad wees en die ander 20% swaar sand en lelike grond pad.
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Nuwe man!

Post by 2.8 d/cab SFA »

:D welcome, I haven't bought tyres but did some asking of questions, there is a thread somewhere, BFG mud terrain is what I decided, just waiting for the cash. Should get at least 70 000 km, some as much as 100 000km(land cruisers), and the noise is only a problem at very high speed, suitable for me as i only travel 110km/h on the high way.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Nuwe man!

Post by 2.8 d/cab SFA »

:lol: interseting mods
Attachments
166-kowareb.jpg
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
Klein Jan
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Feb 19, 2009 2:04 pm
Town: Burgersfort
Vehicle: Toyota 4x4
Real Name: Jansen

Re: Nuwe man!

Post by Klein Jan »

Hel daai ding sal seker klim!!!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Nuwe man!

Post by Piesang »

:o: Ek wonder net 'wat kom by daai uitlaatpyp uit'
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Nuwe man!

Post by Scooter »

Piesang wrote::o: Ek wonder net 'wat kom by daai uitlaatpyp uit'
It's the high lift jack point :wink:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Nuwe man!

Post by hentey »

Piesang wrote::o: Ek wonder net 'wat kom by daai uitlaatpyp uit'
horse dung
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Nuwe man!

Post by Scorpion »

Klein Jan wrote:Yes manne. Nou sonne om jul tyd te mors, ek stel belang in cooper stt 35/12.5/15. Wat sal jul voorstel. 80% van my ryery sal oppie pad wees en die ander 20% swaar sand en lelike grond pad.
Ek het ook so 'n stel vir my gekoop, maar het hulle nog nie getoets nie, so sal maar moet sien wat hulle gee.

(Is dit beter, Eric? :wth: )
Last edited by Scorpion on Sat Feb 28, 2009 8:16 pm, edited 1 time in total.
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Nuwe man!

Post by Family_Dog »

Scorps, wat beteken "virm"? Is dit nou 'n legal term? :angel:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”