Desktop Background downloads
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Desktop Background downloads
:!: :!: :!: Voorstel :!: :!: :!:
Kan ons nie Desktop Back grounds op die furom kry wat jy kan download en gebruik nie? As iemand dink hy het `n goeie/mooi foto wat mens as back ground kan gebruik stuur of laai jy hom opi furom. en die baas kan besluit of members kan stem ja of nee. maar net natuur of iets wat hilux bevat. nie jou suster se baba foto`s nie.
En dan dalk met Proshow Gold of so iets screan savers maak.
My Voorbeeld.
Kan ons nie Desktop Back grounds op die furom kry wat jy kan download en gebruik nie? As iemand dink hy het `n goeie/mooi foto wat mens as back ground kan gebruik stuur of laai jy hom opi furom. en die baas kan besluit of members kan stem ja of nee. maar net natuur of iets wat hilux bevat. nie jou suster se baba foto`s nie.
En dan dalk met Proshow Gold of so iets screan savers maak.
My Voorbeeld.
Last edited by Gertc on Sat Jun 27, 2009 10:43 pm, edited 1 time in total.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Desktop downloads
Gert, ek is nie seker die forum sagteware laat dit toe nie. Pieter sal die een wees wat daai vraag kan antwoord. Maar net so terloops. As julle goeie en mooi backgrounds soek vir enige resolution, gaan kyk by http://www.interfacelift.com.
Hier is bv. hoe my desktop lyk (by hulle gekry):
Hier is bv. hoe my desktop lyk (by hulle gekry):
To God be the glory
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Desktop downloads
OOOOOO ok ek het die af gelope 45 min gespandeer om die hilux ini prentjie tesoek maar toe click ek dis naweek. die ou het ini berge gaan speel met die Hilux. Dis hoekom ek geen Hilux in die prentjie sien nie.
Ek meen dis `n HILUX forum. so daar moet backgrounds van HILUX op wees.
Ek meen dis `n HILUX forum. so daar moet backgrounds van HILUX op wees.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Desktop downloads
Piet... jy moet daai steak vroeer op die voor gooi... kyk hoe blou is hy al van die koud kry
To God be the glory
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Desktop downloads
Ek hoor die vrou se dis koud in SA maar nie geweet dis so erg nie , dit was weer 54 hier in camel land
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Desktop downloads
Background pic sal die forum vrek stadig maak, daai selfde pic sal oor en oor moet down load soos jy browse, nie 'n goeie idee nie
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Desktop downloads
Ek dink jul verstaan my verkeerd. Ek bedoel Desktop Backgrounds vir jou eie desktop. Nie wat die wit van die furom vervang nie.
In plaas van daai mooi tannies wat party opsit of jou hond of kat of natuur toneel.
In plaas van daai mooi tannies wat party opsit of jou hond of kat of natuur toneel.
- jsrossouw
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Tue Apr 07, 2009 9:50 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2.7i Hilux
- Real Name: Stephan
Re: Desktop Background downloads
Ja, ek soek ook nou al lank al vir 'n nice 1600X1050 background met 'n hilux in maar al wat ek tot dusver toe gekry het is daai monster truck wat hulle op topgear gehad het met die arctic race.
-
- High Range 4WD
- Posts: 83
- Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
- Real Name: Mehl
Re: Desktop Background downloads
Hoekom vrae ons nie elke lid van die forumn om miskien 3 pics van sy Hilux stuur - dan maak ons n screen-saver wat elkeen kan download?