Sit vas!

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
Brollux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Sun Jun 21, 2009 9:32 pm
Town: Windhoek
Vehicle: Hilux kzte
Real Name: Borris

Sit vas!

Post by Brollux »

Hallo manne!
Ek sukkel nog maar om die Hilux(2001 DC KZTE) wat ek gekoop het aan die gang en reg te kry.Ek het gou geleer dat hilux parte nie die hele wereld vol lê nie....en dat jy n dik beursie of gewillige bankbestuurder moet ken as jy by die handelaars wil koop.Nou ja engin is van bo tot onder oorgedoen en moet nou net die naweek aanmekaar en ingesit word.Ek het die hele cab gestrip en nuwe panele en mat moet nou ook nog in.Ek wil egter graagg beter sitplekke insit en het nou al die forum vrot gesoek om te hoor watter sitplekke sal pas en wat werk die beste.sien daar word van BMW 3 reeks gepraat...wat se ander opsies is daar.Help tog asb.
Groete,Borris

borris81@gmail.com
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Sit vas!

Post by Hoppy »

Die hilux se vloer is lekker plat, omtrent enige sitplek pas daarin, ek het al van alles ingesit.
Dit is die beste om n sitplek te soek wat vir jou gemaklik sit en sag genoeg is om op te maak vir die hilux se vering, as jy gelukkig is kry jy n stel wat by jou ander bekleedsel pas.
My gunsteling is die groot peugeots (505 406 407), maar is bietjie skaars.
probeer jou eie spore te gebruik
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Brollux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Sun Jun 21, 2009 9:32 pm
Town: Windhoek
Vehicle: Hilux kzte
Real Name: Borris

Re: Sit vas!

Post by Brollux »

Hoppy

Daie dankie man.Ek sal more by die scrapyard gaan kyk wat daar is.Ek Wil graag leersitplekke wat ferm sit insit en sal beslis vra vir die van Peogeot. :thumbup:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Sit vas!

Post by Hoppy »

Ek verkies om die hilux se eie spore te gebruik, dan maak ek n 30mm hoekyster raam wat daarop pas en monteer dan die sitplek op jou raam.
Meet en toets net voor jy vassweis, pasop vir te hoog.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
MORNE
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
Town: Durbanville
Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
Real Name: Morne

Re: Sit vas!

Post by MORNE »

Brollux wrote:Hallo manne!
Ek sukkel nog maar om die Hilux(2001 DC KZTE) wat ek gekoop het aan die gang en reg te kry.Ek het gou geleer dat hilux parte nie die hele wereld vol lê nie....en dat jy n dik beursie of gewillige bankbestuurder moet ken as jy by die handelaars wil koop.Nou ja engin is van bo tot onder oorgedoen en moet nou net die naweek aanmekaar en ingesit word.Ek het die hele cab gestrip en nuwe panele en mat moet nou ook nog in.Ek wil egter graagg beter sitplekke insit en het nou al die forum vrot gesoek om te hoor watter sitplekke sal pas en wat werk die beste.sien daar word van BMW 3 reeks gepraat...wat se ander opsies is daar.Help tog asb.
Groete,Borris

borris81@gmail.com
Het jy n Land Rover voor die Hilux gehad , want jy hoef nie alles in n Hilux te vervang nie.
Brollux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Sun Jun 21, 2009 9:32 pm
Town: Windhoek
Vehicle: Hilux kzte
Real Name: Borris

Re: Sit vas!

Post by Brollux »

Nee ...het gelukkig nie n landrover gehad nie.. :lol: Die hilux was n maatskapy motor...goed verniel.Ek wil nie iewers in koakoland gaan staan met hom nie,vervang dus maar n paar ding wat nie te lekker lyk nie.Hoppy dankie vir die raad,het nog nie ordentlike sitplekke kon kry nie maar sodra ek dit kry gaan ek jou plan volg.
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”