Page 1 of 1

Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 8:24 am
by OOOOMS
Hi, I need to remove the alternator of my 2.5 D4D.

What I have done so far:
1) Disconnected battery
2) Removed airfilter housing connected to snorkel
3) Loosened alternator bolt

Now this is where I am stuck. The belt is holding the alternator and not sure how to release it! One of the pully's needs to be released....

Can anyone help?

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 8:58 am
by Hannes.S
Werk die alternator nie op n verstelbare arm "bracket" soos die 4y's nie?

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:03 am
by OOOOMS
Hannes, nee. Die pully langs die alternator is die een wat verstlbaar is, het ek nou uitgefigure. Maar daar is bitter min plek, so ek sal die water bottle nou ook gou uithaal! ....die chinks....

Tx

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:22 am
by CasKru
Jy kan altyd net die belt sny :shock: :shock: :shock:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:25 am
by Hannes.S
En dan weer vas welt as jy klaar is? Kan ok werk.... :lol:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:40 am
by 0000DS
Toemaar, OOOOMS het reg gekom. Die alternator is uit. :thumbup:
Sal die happy snappies later pos :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:53 am
by CasKru
0000DS wrote:Toemaar, OOOOMS het reg gekom. Die alternator is uit. :thumbup:
Sal die happy snappies later pos :thumbup:
Alternators hou nie van modder nie :shifty: :shifty: :D:

Dit sal gaan wees as jy fodies kan post van die before en die beafter en dan kan ons sommer sien watse brand altenator is in die nuwe wa's

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 11:37 am
by Hoppy
Hy het n "spring loaded auto tensioner" wat jy met n 14mm spanner na ondertoe swaai en dan haak jy net die belt af, jammer dis seker bietjie laat.

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 12:07 pm
by OOOOMS
100% Hoppy, ek het reg gekom,

Dankie

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 3:17 pm
by OOOOMS
Alternator skoon gemaak, al die modder and 1sq gras.....is nou uit. Ingesit en werk 100%.

Sal foto's en part nommers later pos.

Dankie :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 8:20 pm
by Bloues
Het jy 'n m @ e r gestrip ??

Waar is die foto's ????

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:14 pm
by OOOOMS
For the amatures like me, here is how it is done: on 2,5 D4D 4X4.
1) Remove battery terminals
2) Remove air filter and housing
DSC02478 (Small).JPG
DSC04168 (Small).JPG
3) Remove fan-belt
(Pully is springloaded and fanbelt can be loosened 14 spanner or socket)
DSC04169 (Small) (2).JPG
5) Remove pully in front of the alternator. There are two bolts holding the alternator in place. One visible from the side and one underneath.
DSC04168 (Small).JPG
Strip and clean alternator.
Alternator part number:
Bosch 70
0 124 315 034 new part number now ends with 033
KCB1 - 14V 70A
27060 - OLO5O
Toyota

Regulator part number:
Bosch
BR14 - M2
F 00M 145 324
DSC04175 (Small).JPG
DSC04176 (Small).JPG
While the air filter and housing is out (something I have never checked) is a water / dust trap, under neath the housing! Clean it out. Mine was full of sand and bug's
DSC04172 (Small).JPG
DSC04173 (Small).JPG

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Wed Oct 28, 2009 9:15 pm
by OOOOMS
Regulator Pic:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Thu Oct 29, 2009 6:26 am
by Bloues
Mark - vat hom eerder na Quanton toe next time - minder merke op jou hande he en bloedruk laer... :lol: :lol: :lol:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Thu Oct 29, 2009 7:00 am
by OOOOMS
Ai Solly, as ek nie reggekom het nie sou ek dit gedoen het. Nou weet ek darem :thumbup: .

Oh ja, vergeet om the noem....moet nie jou air filter op die grond plaas, as jy hom uitgehaal het nie. Toe ek week kyk het my 6 maande oue 'staffie' die splinter nuwe (R260.00) air filter in 50 stukke geskeur..... :thumbdown:

Sy het obviously gedink dit was 'n ou een :lol: :lol: :lol: Ek het haar mooi laat verstaan dit was nie.....

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Thu Oct 29, 2009 7:58 am
by legend35
Mark ,sy wou maar net help.Sy het seker gedink sy moet hom uitmekaar haal om skoon te maak.

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Fri Mar 25, 2011 1:14 pm
by Hilux2Hilux
Mark,

Het jy die alternator afgehaal net om skoon te maak?

Was daar enige iets wat jou besluit het om dit te doen? Soos liggies wat brand wat nie moet brand nie.

Hoekom ek vra is ek het 'n probleem op my lux waar die battery liggie sommer aangaan terwyl ek ry. Gewoonlik nadat die bakkie warm gery is +- 30 km of so.

Gewoonlik gaan hy weer af na 'n rukkie.

Maar soms bly hy sommer lank aan van Zambezi tot by Umoya.

Derick

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Fri Mar 25, 2011 1:28 pm
by OOOOMS
Hilux2Hilux wrote:Mark,

Het jy die alternator afgehaal net om skoon te maak?

Was daar enige iets wat jou besluit het om dit te doen? Soos liggies wat brand wat nie moet brand nie.

Hoekom ek vra is ek het 'n probleem op my lux waar die battery liggie sommer aangaan terwyl ek ry. Gewoonlik nadat die bakkie warm gery is +- 30 km of so.

Gewoonlik gaan hy weer af na 'n rukkie.

Maar soms bly hy sommer lank aan van Zambezi tot by Umoya.

Derick
Hi Derick, ons het innie modder gespeel en die modder het die 'bushes' laat sticky raak. Dis die eintlike rede......een was permanent teruggetrek.

Joune klink soos 'n diode wat voutief is, soos die probleem met Cassie s'n onlangs.

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Fri Mar 25, 2011 1:31 pm
by OOOOMS
Lees meer hier:
viewtopic.php?f=3&t=17367&hilit=alterna ... leem+diode" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Fri Apr 01, 2011 6:33 am
by Hilux2Hilux
More Mark,

My 3.0 D4D het blykbaar 'n Denso alternator en nie 'n Bosch nie.

Sou dink die 2.5 en 3.0 het dieselfde alternators in maar blykbaar nie.

Derick

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Fri Mar 09, 2012 11:45 pm
by OOOOMS
OK, just an update on my alt. to keep the thread together:

The past few months my alternator has been playing up / sorta screeches now and again(not the belt noise, but more a bearing noise) but comes and goes every now and then. Tested it and found 13.8 Volt constant.

So this week I stripped it again, and found he bearings were no that fresh any more. So before attacking it with a 10 pound hammer, I decided to take it in to Motolec, in Krugersdorp. Dropped it off at 08h00 and by 14h00 it was ready for collection, efficient I may add. R450.00 for the two bearing & labour.
But.....when I got there, Chris - the owner advised me that the Alt. clutch was also not to good. Luckily he had a new one and I advised him to replace also R295.00.

So got home and replaced the 'refurbished alt.' - no problem!

Measured the alternator and now giving 14.25 Volt!

Great :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 5:49 pm
by Brand
So vir ons wat nie so lekker weet nie, waar meet mens die volts. Op die alternator of op die battery se pole? As jy se alternator, wys asb 'n prentjie want sover ek weet is dit nogal diep weg gesteek. Dan, waarmee meet jy dit? Sommer met so multimeter vanaf adendorffs?
http://www.tooltime.co.za/DynamicData/P ... DM-850.jpg http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=813" onclick="window.open(this.href);return false;

of is daar ander voorstelle?

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 5:56 pm
by OOOOMS
Brand wrote:So vir ons wat nie so lekker weet nie, waar meet mens die volts. Op die alternator of op die battery se pole? As jy se alternator, wys asb 'n prentjie want sover ek weet is dit nogal diep weg gesteek. Dan, waarmee meet jy dit? Sommer met so multimeter vanaf adendorffs?
http://www.tooltime.co.za/DynamicData/P ... DM-850.jpg http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=813" onclick="window.open(this.href);return false;

of is daar ander voorstelle?
Gerbrand......as ek weer daai alternator moet uithaal om 'n foto te neem gaan ek........kots..... :roll: :roll: :roll:

Nee wat, die maklikste is op jou battery pole, daar behoort nie veel veskil te wees nie tensy jou drade m@ertoe is nie.

Jy meet dit met 'n multimeter, nie mid@S special nie (hulle hou nie) sommer 'n Major-Tec is goeie waarde vir geld :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 6:04 pm
by Brand
OOOOMS wrote:as ek weer daai alternator moet uithaal om 'n foto te neem gaan ek........kots..... :roll: :roll: :roll:
En dan sal jy 'n paar ander plekke ook moet skoon maak :blink:

Gedink dis te veel moeite om die alternator self te meet. Sal bietjie uitkyk vir die Major-Tec

Dankie

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 6:07 pm
by OOOOMS
Net onder in jou straat, is daar 'n nice een!

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 6:25 pm
by ChrisF
mooi stel fotos.

dankie vir die raad

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 6:32 pm
by OOOOMS
ChrisF wrote:mooi stel fotos.

dankie vir die raad
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 7:59 pm
by ChrisF
Kyk nou weer na daai phodies ... daai blou pype ... intercooler ??

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Mon Mar 12, 2012 10:03 pm
by OOOOMS
ChrisF wrote:Kyk nou weer na daai phodies ... daai blou pype ... intercooler ??
It R, yes :thumbup:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:06 pm
by Brand
OOOOMS wrote:Net onder in jou straat, is daar 'n nice een!
Sal maar 'n draai moet kom maak en loer...

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:12 pm
by OOOOMS
Brand wrote:
OOOOMS wrote:Net onder in jou straat, is daar 'n nice een!
Sal maar 'n draai moet kom maak en loer...
Jy's welkom, jy weet mos!

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Sat Mar 17, 2018 1:15 pm
by Mikie
I love threads like these. You just saved me so much time and frustration.
My alternator isn't charging properly will drop it off at the doc on Monday.

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Sat Mar 17, 2018 2:32 pm
by Mud Dog
Sjoe, Mike .... long time no see! :D:
Nice to see how these old threads are still useful. :winkx:

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Sat Mar 17, 2018 2:55 pm
by Mikie
hey mud dog
Work is keeping me busy and quiet
Most definitely, no YouTube videos helped but this got me going coop chop
I imagine relaxing will be simple too
One thing the write up missed was that the pulley in front just above of the alternator had to come off too the top alternator bolt won't come out otherwise

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Sat Mar 17, 2018 3:08 pm
by Mud Dog
:thumbup:
Glad you got sorted.

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Tue Sep 07, 2021 8:23 am
by dalkill
so my alternator also gave up... took it out to repair at sparky..
but in the process had to remove one idler pulley else top alternator nut would not come out.

but when i put it back.. and refitted the idler puller... not sure how tight to make it... could one overtighten this pulley?

Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D

Posted: Tue Sep 07, 2021 8:44 am
by niclemaitre
The workshop manual should have torque specs