Dankie vir die hulp

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Dankie vir die hulp

Post by Suidwes1 »

Ek het hulp nodig gehad vir ons trip in Suidwes en Pieter Karsten ( Pkarsten ) van Rosh Pinah het ons dadelik gehelp met die regte persone vir ons permitte.

Weereens baie dankie Pieter vir jou hulp.

Kyk net wat beteken die Klub vir ons Hilux vriende.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie vir die hulp

Post by OOOOMS »

Nico dis goed om te weet, vertel bietjie meer, hoe het hy julle gehelp?
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Dankie vir die hulp

Post by Suidwes1 »

Mark ons het mos eendag gespot oor al die Suidwesters op die klub en ek het onthou daar is nog twee Suidwesters nog in Namibia oor en onthou Pieter woon in Rosh Pinah.
Ek het hom `n mail gestuur en gevra of hy weet of ons daar kan ry in die Sperrgebiet en of ons permitte nodig het.
Hy het dadelik vir my `n telefoon nommer van die permitte kantoor gestuur.
Ek het hulle gekontak en in `n japtrap het die girl my aansoeke gestuur en siedaar, ons het ons permitte gekry.

Dus sonder sy hulp en kennis waar en hoe, sou ons `n ander pad moes ry wat ons nie wou nie. Nou sien ons ook weer `n gebied wat ontoeganklik is vir die publiiek.

Dus die klub werk en dit is `n bewys.
Weereens Pieter baie dankie.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Dankie vir die hulp

Post by Bloues »

Nico - hoekom vertel jy niemand dat jy 'n landi in die konvooi het.......bang hul gee jou nie permit oor die olie lek oral.... :lol: :lol: :lol: :lol:

Geniet jul trip !!!! :thumbup: :thumbup:
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Dankie vir die hulp

Post by Suidwes1 »

Ja jong ons kan nie ons vriende se voertuie kies nie.

Ja nee ons gaan dit geniet.

My Hilux is nou omtrent klaar.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Dankie vir die hulp

Post by Mud Dog »

Suidwes1 wrote:Ja jong ons kan nie ons vriende se voertuie kies nie.

Ja nee ons gaan dit geniet.

My Hilux is nou omtrent klaar.
Sterkte! Ek wens julle alle voorspoed! :thumbup:
Dus die klub werk en dit is `n bewys.
Ja, maar Nico, waneer gaan jy dan join? :D: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Dankie vir die hulp

Post by Suidwes1 »

Meer as `n maand terug aangesluit Mud Dog en love it.
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”