Page 1 of 1

Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 8:23 am
by Niel
Here is a picture of both the Toy's, the latest addition on the right. More to follow later.

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 8:34 am
by ToyX4
Die SFA lyk goed! Dis darem wragtig mooi bakkies.
Beplan jy enige mods aan die SFA?

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 10:12 am
by Niel
Riaan, op die stadium nie, sy gaan eers vir n ligte mooi maak Maandag en dan is dit die bushes vervang en agterste seat belts insit (vir die kinders). Dit is eers al vir die jaar. Miskien sit ek die 31' Coopers ook nog op. Klein goedtjies vir eers.

Medium termyn
bladvere vervang en miskien die shocks (soos dit nodig is),
ander bumper voor,
agter sitplek verbeter dat sitvlak nie laer as jou kniee is nie
Centre console tussen die voorste sitplekke (self doen)

Lange Termyn
duel battery system
ekstra fuel tank
Water tank (miskien insit in die vooste bumper
canopy n sliding window insit en versterk vir n dak tent (miskien n dak tent of off road trailer) of
Metaal Canopy self bou en kit

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 10:43 am
by Niel
Bennie, no man you can ugly a hilux by putting a Bulls logo on it :evil: Skaam jy jou nie :?: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 10:52 am
by Family_Dog
I'm trying to keep up with my emails and forums, but I am starting to fall horribly behind so if I'm repeating myself....

Niel, that's a great looking truck, I think I did reply somewhere, but in any case it's worth repeating! You will find it rides a lot harsher than your other Toy, and definitely is not in the same league as far as power is concerned. But the off-road capability is where it will shine. Congratulations once again, glad you found such a nice buy!


-F_D

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 12:26 pm
by ToyX4
Niel wrote:Bennie, no man you can ugly a hilux by putting a Bulls logo on it :evil: Skaam jy jou nie :?: :lol:
Daar's net een plek waar n Bulls sticker hoort, en dis op n Ford :twisted:

Niel, as jy gaan speel met die SFA moet jy ons wys asb. :wink:

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 12:30 pm
by Niel
Sal so maak, maar het vergeet ek is vas Saterdag en Sondag

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 12:33 pm
by BenHur
Niel wrote:Bennie, no man you can ugly a hilux by putting a Bulls logo on it :evil: Skaam jy jou nie :?: :lol:
Waarvan praat jy nou, ek dog jy het hom met daai stickers gekoop. Image

In anycase lyk hy pragtig daarmee op. Dit match die res van sy blou stickers dan so goed.
Image Image Image

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 12:34 pm
by ToyX4
Niel,

Ek ken mense, wat mense ken, wat ander mense ken, wat ons kan vra om vir Bennie te gaan kuier..... :twisted:

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 1:25 pm
by BenHur
Stuur hulle maa, jy moet hulle net waarsku ek is nou nie die kleinste oukie in die straat nie

Image

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 1:28 pm
by Niel
Bennie, n pel van my (klein oukie) se altyd "ek is nie magtig nie maar ek ken 180 ouens" ek is maar versigtig vir hom :lol: :lol: :lol: ek weet byvoorbeeld hy is nie n bulls supporter nie 8)

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 4:18 pm
by ThysdJ
Jis Niel, ons moet daai Blou Bul SFA van jou Atlantis toe vat lat ons hom bietjie kan gaan hoenner. Kaspaas is lankal lus vir bietjie duine ry. :lol: :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 4:30 pm
by Niel
Thys, the Bennie bug already got hold of my new Toy, we msut pull a fast one on him soon. This weekend I am a bit vas but thereafter we can make a plan.

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 4:48 pm
by ThysdJ
I am looking at going on Sunday 18/11 coz then my mate (another Hilux with a 7MGE) is back from Jozie and he can come along. Plus I got some more friends (unbelievable!!) that also want to try the dunes in their SFA Hiluxes. Maybe we can hook up.

Ja ek sien die blou bul goeters oral... Maar soos hulle sê.. "Sticks and stones can break my bones.... but whips and chains excite me" :D :lol: :D :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 08, 2007 9:37 pm
by Niel
Kaspaas wrote:I am looking at going on Sunday 18/11
Ek het n troue aan Sondag vanaf 11:00 tot some or other time die dag. Sondag is ongelukkig uit. :( Die naweek daarna is ek weer relatief los sover ek kan onthou (my vrou is my geheue en sy herinner my aan die dingetjies wat ek vergeet).
Kaspaas wrote:Maar soos hulle sê.. "Sticks and stones can break my bones.... but whips and chains excite me"
Dit is mos die blouetjies(bulls) se kredo elke Vrydag aand veral die whips wat so kielie (hulle weet waarvan ek praat die kettings en goeters wat daarmee saam gaan .....) Dit is hoekom hulle so moeg op die veld lyk :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Nov 09, 2007 7:12 am
by Cookie Monster
Hay Niel the SFA looks great and the Bulls sticker doesnt look to bad :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Nov 09, 2007 7:21 am
by ThysdJ
Ja nee Niel nou sien jy, toe ek gistraand by die huis praat toe hoor ek ook daar is familie wat volgende naweek Kaap toe kom en oorbly, maar hulle ry darem weer daai Sondag ek hoop net hulle ry al vroeg more.. En my gat jeuk behoorlik vir bietjie ry. Anyway time will tell.... if all else fails ry ek op my eie..

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Nov 09, 2007 8:35 am
by Niel
Cookie Monster wrote:Hay Niel the SFA looks great and the Bulls sticker doesnt look to bad
Thanks Justin, all I can say is Bennie, Bennie, Bennie ......
Kaspaas wrote:Ja nee Niel nou sien jy, toe ek gistraand by die huis praat toe hoor ek ook daar is familie wat volgende naweek Kaap toe kom en oorbly, maar hulle ry darem weer daai Sondag ek hoop net hulle ry al vroeg more.. En my gat jeuk behoorlik vir bietjie ry. Anyway time will tell.... if all else fails ry ek op my eie..
My gat doen dieselfde en sou baie graag wou saamgaan. Ek is seker daar sal n paar ander forum ouens wees wat saamgaan

Re: Niel's Toys

Posted: Tue Nov 13, 2007 10:03 am
by george
Jis Niel hy lyk goed.Nou met ons hom net gaan toets 8)

Re: Niel's Toys

Posted: Tue Nov 13, 2007 10:26 am
by Niel
Ek sal hom terug kry so teen Vrydag, dan wil ek laat Saterdag middag so 15:00/16:00 in die sand gaan speel in Oranjezight in Durbanville (tussen Uitszight en Gate Gate) Dit is n nuwe oop area.As jy wil saam gaan laat weet net. Ek hoop daar is nog hope grond oor om te ry - Hulle ry die hope weg.

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Nov 22, 2007 10:39 pm
by Niel
Die bakkie is toe eers die week in en ek kry haar more. Dan is dit agter seatbelts insit voor saterdag.

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Nov 23, 2007 9:46 pm
by Niel
I fetched her late this afternoon and she is looking good. She is back on Monday to be buffed and re spray the bonnet (not originally included as part of the work). I decided to remove the seal from the canopy to the cab and fit a sliding window. The rear seat belts will also be in by then.

Re: Niel's Toys

Posted: Tue Dec 04, 2007 11:20 pm
by Niel
Niel wrote:sy gaan eers vir n ligte mooi maak
Klaar gespry
Niel wrote:agterste seat belts insit (vir die kinders
Klaar ingesit
Niel wrote:canopy n sliding window insit
Klaar en seel to teen die cab is afgehaal.

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 7:02 am
by ThysdJ
Hou op praat Niel en wys prenkies... Party van ons ouens lees nog nie so lekker nie... ons kyk eerder prenkies.. Onthou ek is net 'n dom programmer... :lol:

Ek wil eintlik sien of hulle daai BLOU BUL affere op die voorste fender doodgespray kon gekry het.... :mrgreen: :mrgreen:

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 11:27 am
by BenHur
Niel het my klaar gebel om 'n nuwe stel Blou Bul Sticker te order. Hy will he ek moet vir hom regte Blou Bull stickers by Loftus gaan koop. Image Image Image

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 1:24 pm
by Niel
Kaspaas wrote:Hou op praat Niel en wys prenkies... Party van ons ouens lees nog nie so lekker nie... ons kyk eerder prenkies..
Sal vandag fotos neem. Gelukkig het die akkie nog nooit n blou bul sticker gehad nie.
benhur wrote:Niel het my klaar gebel om 'n nuwe stel Blou Bul Sticker te order. Hy will he ek moet vir hom regte Blou Bull stickers by Loftus gaan koop
Daai dag sal nie aanbreek nie, die bulls sticker is n vlug van Bennie se vereelding omdat hy nie Kaap toe kon kom en vir n regte rugby span kan support nie. Bennie hou aan probeer dit sal reg uitwerk, eendag :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 1:36 pm
by ThysdJ
Bennie... sit maar daai lou ul stickers op 'n Nationwide vlug Kaap toe... :twisted: :twisted:

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 1:43 pm
by Niel
Seker hoekom die motor afgeval het in die eerste plek. :twisted:

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 1:55 pm
by BenHur
Kaspaas wrote:Bennie... sit maar daai lou ul stickers op 'n Nationwide vlug Kaap toe... :twisted: :twisted:
Wat soek jy dit vir Kaspaas? :wink:

Re: Niel's Toys

Posted: Wed Dec 05, 2007 2:19 pm
by ThysdJ
HAHAHA Bennie you crack me up :!: Nee seriously :!:

Nationwide soek die stickers om hulle vliegtuie se enjins mee vas te plak...

En ek ken 'n ou met 'n Dacia bakkie wat se windscreen bietjie lek as dit reen.. Hy soek ook *lou *ul stickers om die lekplekke mee toe te plak... :twisted:

Genoeg nou met die stickers... Ons is besig om Niel se thread te hijack.

Re: Niel's Toys

Posted: Thu Dec 06, 2007 11:05 pm
by Niel
Nou ja Thys net vir jou dan.

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Dec 07, 2007 6:51 am
by Scooter
Very very nice Niel, I'm sure she appreciates all the hard work you have put in. :D

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Dec 07, 2007 8:07 am
by george
Hi Niel.Hy lyk baie goed.

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Dec 07, 2007 8:10 am
by ThysdJ
Dankie Niel, Nou sal ek op die uitkyk wees vir jou en jou monster... Dis 'n mooi bakkie, maar ek se nog altyd, hy sal killer lyk met 33"s op.. hehehehehe :P :P

Re: Niel's Toys

Posted: Fri Dec 07, 2007 11:23 pm
by Niel
Thys, ek dink die 2.2 het n ietjie meer woema nodig vir 33" maar ek stem saam, sal nice lyk.

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 7:41 am
by ThysdJ
Veral as hy so agteruit teen 'n duintjie afry... ?? :lol: :lol: :lol: Pasop net vir die skilpaaie..

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 10:07 am
by Niel
Thys, gelukkig was ek nie alleen nie. Ek onthou nou eweskielik n stelling "krag het ook sy limitations" Nou wonder ek wie dit was :?: Ek kon nie lekker die naam van die bakkie kry nie onthou jy dalk :?: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 10:13 am
by BenHur
Niel jy moet jou keyord fix man :lol: :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 6:21 pm
by ThysdJ
Ja Niel, jy is reg, jy het reg gehoor... maar ai as ek net nog so paar horses gehad het... en ek is mos anyway bang vir niks... :D :D :D

En met genoeg geweld kan jy jou vinger in jou neusgat ook afbreek.... En ek kan nie onthou dat jy op jou hooter gele het om verby te kom toe Kaspaas daai rooi Alfa teen Tiekiedraai uitgesleep het nie.. ehehehehe :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 6:45 pm
by DOELLOOS
Niel, dis maklik om poeier vir jou wa te gee... die problem is net, wat doen jy dan met al daai poeier? Ek het 'n plekkie in Mosselbaai, en ons kom seker af so oor 'n week....sal sien of ek die monster wil saambring....

Re: Niel's Toys

Posted: Sun Dec 09, 2007 7:15 pm
by Niel
Kaspaas wrote:en ek is mos anyway bang vir niks...
Is jy seker ek hoor die hele tyd hierdie stelling .... wat se mama van daai stelling :?: :lol:
Kaspaas wrote:En met genoeg geweld kan jy jou vinger in jou neusgat ook afbreek....
Dis nie waar jy Saterdag gese het jy hom kan afbreek nie :lol: :lol: :lol:
Kaspaas wrote:En ek kan nie onthou dat jy op jou hooter gele het om verby te kom toe Kaspaas daai rooi Alfa teen Tiekiedraai uitgesleep het nie
Die ander ouens wou nie he ek moet very kom nie.... Jy het die res van die verkeer opgehou dat dit lyk soos n Maandag oggend oppad stad toe op die N1. n Mini Cooper sou daai rooi alfa vinniger kon sleep. Gelukkig het Tiekiedraai n afdraande gehad. :lol: :lol: :lol:
7MGTE wrote:Ek het 'n plekkie in Mosselbaai, en ons kom seker af so oor 'n week....sal sien of ek die monster wil saambring....
Ewald, maak n plan jy sal die aftand verkort met daai wa (aansienlik). Dit is ook net 4 uur van daar tot in die Kaap. Die duine roep :!: :?: :D

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 9:53 am
by ThysdJ
Niel wrote:
Kaspaas wrote:en ek is mos anyway bang vir niks...
Is jy seker ek hoor die hele tyd hierdie stelling .... wat se mama van daai stelling :?: :lol:
Mamma sit my saans by die etenstafel neer en leer my al hierdie sê-goete... Sy se ek moet wegbly van ouens wat se naam Niel is... as ek alles mooi en reg doen dan kry ek my aandete... en as ek mooi my resitasies opsê kan ek binne-in die huis slaap.... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 9:59 am
by Niel
So ons het dieselfde pyne sien ek :lol: :lol:

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 10:03 am
by ThysdJ
Se mamma vir jou ook jy moet wegbly van ouens met die naam Niel?? Dis nou interresant, HDF kry jy dit reg?? HEHEHE :twisted: :twisted:

Wanneer kry ons die videos bra? Ons moet seker maar 'n drinks night reel... sodat ek weer kan opdaag en vroeg waai... :?:

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 10:07 am
by Niel
Kaspaas wrote:Se mamma vir jou ook jy moet wegbly van ouens met die naam Niel??
Nee sy waarsku my teen almal heheheh :lol: :lol: veral ouens met sooped up hiluxes :lol: :lol: :lol:
Kaspaas wrote:Wanneer kry ons die videos bra? Ons moet seker maar 'n drinks night reel... sodat ek weer kan opdaag en vroeg waai...
Thys, ons kan n plan maak vir Donderdag want Jaco is weg Vrydag. Sal die post maak. :D

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 10:54 am
by ThysdJ
Donderdag is cool, maar ek kannie lank bly nie... dis take-away aand... Mamma het gesê... :oops: :oops:

Re: Niel's Toys

Posted: Mon Dec 10, 2007 11:11 am
by Niel
Ek verstaan take me away now baby ......... :lol: :lol: