Baltimore 4X4 Gesinsnaweek
- Nitram
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Jun 11, 2009 5:38 pm
- Town: Strubensvalley
- Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.7 4X4 D/c 1997 TOYOTA LAND CRUISER 80 VX 4.2 TD
- Real Name: Martin
Baltimore 4X4 Gesinsnaweek
Lyk of hierdie n lekker naweek kan wees. http://www.baltimore4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek
Lyk of dit 'n lekker naweek kan wees!
Is daar iemand van die Forum wat al die event in die verlede bygewoon het?
Is daar iemand van die Forum wat al die event in die verlede bygewoon het?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek
Nie self nie, maar het eers vanaand gesien dat my kleinseun laasjaar die wenner was van die 2 wiel motorfietse.Is daar iemand van die Forum wat al die event in die verlede bygewoon het?
Oorweeg dit ernstig om te gaan, maar sal 2 dae verlof moet insit
- DionWheal
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Mon Nov 03, 2008 12:46 pm
- Town: Bronkhorstbaai
- Vehicle: Hilux D/Cab 1989 Slegs klein modifikasies
- Real Name: Dion
- Club VHF Licence: X72
- Location: Bronkhorstbaai
Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek
Ja, dit sal my derde jaar wees wat ek dit bywoon. Altyd uitstekend en sorg dat ek dit nooit mis nie. As jy kan bywoon sal jy nie spyt wees nie.
DionWheal