Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

Dagsê Manne,

Die gogga het my jongste laaitie ook nou gebyt na ek so paar maande terug vir my 'n hilux gekoop het.

Hy ry tans 'n 2006 1.6i Polo comfortline maar wil hom inruil op 'n 4x4 Toyota natuurlik,maar nie 'n sfa nie hy voel dit maak nie sin om 'n 2006 model kar op 'n voertuig van tot en met 1992 in te ruil nie.Hy het die volgende raakgesien na so 3 maande van soek na die regte een en dis waarin hy erg belangstel.
Wat is julle kommentare op die voertuig prys,verwagte petrol verbruik en dinge warvoor om uit te kyk voor hy gat oor kop in 'n ding inspring en 'n dud koop?

Ken iemand dalk die bakkie of die vorige eienaar ek weet meeste hilux manne ken mekaar so ek vat maar 'n kans en vra sodat ons soveel moontlik kan uitvind voor ons enige stappe neem om hom te koop.

Brand: Toyota
Model: Hilux 2700i Raider 4X4 Double Cab
Price: R 119,950
Year: 1999
New/Used: Used
Mileage: 198,000km
Colour: Blue - Light
Location: Gauteng - JHB East Rand
Shape/Version: 1998 to 2002
Power (kW): 108 kW
Fuel Type: Petrol
Gearbox: Manual
Engine (cc): 2694 cc
Full Service History: No
# Driving Wheels: 4
Listed Features: Air Conditioner Elec Windows - Front & Back Power Steering Airbag - Driver Snorkel Bull Bar Tow Bar Roll Bar Tonneau Cover
Comments: No comment
Attachments
100_1716.JPG
Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by Mr_B »

Very good looking bakkie indeed! They go 90% of the places an SFA can go... and more comfortably nogals!
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by swartvark »

Jy kry SFA's tot 1998.........maar dit lyk na 'n nice bakkie. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by Traveler »

Marius, daai lyk na lekker Hilux.
Image
Image

Know what you don't know.
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

Klink die prys aanvaarbaar ofte hoog?
Enige dinge wavoor ons moet uitkyk op die tipe bakkies?Dinge wat kan moeilikheid gee,dinge wat moet werk en nie moet werk nie ek kens elf nie die tipe bakkie nie so weet nie regtg wavoor om te kyk nie behalwe seker nou die difflock nie?
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by george »

Die prys is so 'n raps te hoog.Try vir 105k-110k.Maar hulle is skaars en die een se kilos is reg. :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

george wrote:Die prys is so 'n raps te hoog.Try vir 105k-110k.Maar hulle is skaars en die een se kilos is reg. :thumbup:
George,

Wat is jou petrol verbrui naastenby op jou bakkie,stadsverkeer en highway as jy moet skat?Ek he al gehoor die 2.7 is blykbaar so bietjie dors.
Naastenby hoevee lkm kry jy op 'n tenk as jy beskaafd ry en lig met die voet is?
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

Waar is al die slim manne wat ook die selfde bakkie het?Ek benodig raad manne!Sal wardeer!
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by OOOOMS »

Ek erken die foto....iemand het ook na die Hilux al gekyk so 3/4/5 maande terug as ek reg onthou.

Die foto was al op die forum. Nice hilux maar die prys ver te hoog.

Vind bietjie uit wat die boek waarde is, by Toy...omtrent die helfte.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by george »

Ek het 31" bande op.My speedo lesing is baie naby aan gps spoed.My beste wat ek gekry het was 7.8km p/l.Dan ry ek rustig grondpad.As ek langpad ry en ek ry so +/- 130kmh dan kry ek so 7.3-7.5 km p/l.As ek boot of karavaan sleep kry ek so 5.5 - 6 km p/l.
Hier is van die ouer garde :twisted: wat meer op hulle s'n kry.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

OOOOMS wrote:Ek erken die foto....iemand het ook na die Hilux al gekyk so 3/4/5 maande terug as ek reg onthou.

Die foto was al op die forum. Nice hilux maar die prys ver te hoog.

Vind bietjie uit wat die boek waarde is, by Toy...omtrent die helfte.
Kan jy onthou wie die navraag gedoen het oor die bakkie en besluit het om nie te koop nie?Is daar dalk 'n tread verwysing vir daai post?

Lyk my dis maar beter om eers mooi huiswerk te doen oor die kar koop stories!
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by george »

Marius doen 'n check op die bakkie. http://www.transunion.co.za/home.html

Die bakkie het nie 'n diensrekord noe :thumbdown: Dit is basis die enigeste ding wat die motors tot niet maak.
Se vir hulle jy soek die original mags.
Try dan vir 100k
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by OOOOMS »

RooiLux wrote:
OOOOMS wrote:Ek erken die foto....iemand het ook na die Hilux al gekyk so 3/4/5 maande terug as ek reg onthou.

Die foto was al op die forum. Nice hilux maar die prys ver te hoog.

Vind bietjie uit wat die boek waarde is, by Toy...omtrent die helfte.
Kan jy onthou wie die navraag gedoen het oor die bakkie en besluit het om nie te koop nie?Is daar dalk 'n tread verwysing vir daai post?

Lyk my dis maar beter om eers mooi huiswerk te doen oor die kar koop stories!
Ek erken hom beslis, dit was oppi Forum hier erens, sal soek :!:
chopper

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by chopper »

Stem saam, daai prys is te hoog :thumbdown:
As brandstofekonomie 'n "issue" is, hoekom nie kyk na 'n KZ-TE nie :?: Ek weet nie almal hou van "oil burners" nie :wth:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

chopper wrote:Stem saam, daai prys is te hoog :thumbdown:
As brandstofekonomie 'n "issue" is, hoekom nie kyk na 'n KZ-TE nie :?: Ek weet nie almal hou van "oil burners" nie :wth:
Ons verkies maar die petrol modelle,ek het slef so ruk terug 'n slegte stel met 'n diesel afgetrap en net daar belsuit ek sal nooit ooit weer diesel koop nie,dis maar my opinie kraak nie iemand af wat diesels ry nie dis maar net na my ondervinding bly ek maar weg va nhul af petrol is daar minder wat kan fout gaan.

As iemand dalk van 'n bargain hoor of weet hier in gauteng vir so bakkie ka njulle my asb laat weet my seun is erg opsoek na een verkieslik nie ouer as 1999 model nie en binne die prysklas van R80-000 tot en met R120-000.
Image
chopper

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by chopper »

Thabo het my verwys na die Toyota-manne hier in Garsfonteinweg, Pta
Hulle het (had?) 'n 2002 4x4 2,7L D/K met minder as 200k km vir so Rk115, hulle het nou ook 'n baie mooi 2005 model maar dis 4x2 met effe hoe kms, so 250k (FSH volledig by Toyota handelaar in Silverton) - hulle soek Rk109 vir hom (afgemerk van Rk119)
Sterkte :thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by GeorgeJvR »

Ek skat 'n 99 se boek waarde is so R85000 tot R95000
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

My seun het sy hart op 'n 4x4 so ons soek maar nog,hy het al op carfind gan register mar kry nie in die prysklas wat hy soek nie(kan bekostig) nie,ons hou maar die autotrader ook dop en hy ry elke naweek van garage tot garage opsoek na 'n 4x4 hy kon al 'n paar 4x2's kry mar hy se hy wil eerder 4x4 he.

As julle hoor lat weet asb gerus ons sal dit opvoleg en gan kyk na die voertuie.

Wardeer julle hulp en raad!
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by george »

Het jy al 'n offer op die bakkie gemaak.You never know
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by RooiLux »

george wrote:Het jy al 'n offer op die bakkie gemaak.You never know
Nog geen offer gemaak nie,die is nou maar sover die 1ste een waarin my seun regtg belangstel van die wat hy al gesien het,wag eers vir nog fotos van die handelaar af en as dit die moeite werd lyk sal ons gan kyk na die bakkie en test drive ens...
Image
chopper

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by chopper »

Marius,
Jy kan Gerrie Steynberg by Barloworld Toyota (Pta) bel; hy sal kan se vd 2002 2,7L 4x4
Sy no is 0790423763
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by Harties »

Marius,

Jou petrol verbruik inni stad so om en by 7-8 km / L .
Lang pad so 8.5 km/l . Myne se combined cycle is 8km/l.
Baie nice lux's.. sal nie spyt wees nie. :thumbup: :thumbup:
Die boekwaarde van myne so 3maande terug was R97000.00 ( 2001 2.7 D/C 4x4 ).
Jy kyk na niks meer as R92000.00 as sy waarde nie.
Ek was gelukkig met myne, het onder boekwaarde betaal vir hom.
Laat weet as daar nog iets is waarmee ek kan help!!
Groete
Riaan
User avatar
Houkswyn
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
Town: Parow
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
Real Name: Etienne

Re: Toyota 2.7i 4x4 1999 model dubbelcab vir my seun

Post by Houkswyn »

Daai Hilux word al vir `n paar maande op carfind.co.za adverteer. Ek neem aan dit is nog nie verkoop nie aangesien die prys te hoog is. Die boekie waarde is seker so R82000 maar hulle verkoop vir meer.

Petrol verbruik op myne is 7km/l. (werk toe en terug)

Gewoonlik gee die 1999 - 2002 modelle tussen 7 en 8 km/l en dit hang maar af van hoe swaar jou voet is.
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”