Laaste dag op Kantoor!!!
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Laaste dag op Kantoor!!!
Vakansie begin amptelik vanmiddag 5 Bells!!!! More pak ek die donkie en Vrydag skree ek Namibië hier kom ek!!!!
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Te lekker
Vryf dit nou in
Vryf dit nou in
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
En ys in die vrieskas - hulle sê mens raak dors in die woestyn in die Weste!!!
julle geweet mens kan 51 blikkies Tafel Lager in `n ammokis pak? (ek voer dit terug in, aangesien ons oor paasnaweek die woestyn inry en wil nie kans waag om niks te hê nie )
julle geweet mens kan 51 blikkies Tafel Lager in `n ammokis pak? (ek voer dit terug in, aangesien ons oor paasnaweek die woestyn inry en wil nie kans waag om niks te hê nie )
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Better safe than sorryDoctor V wrote:En ys in die vrieskas - hulle sê mens raak dors in die woestyn in die Weste!!!
julle geweet mens kan 51 blikkies Tafel Lager in `n ammokis pak? (ek voer dit terug in, aangesien ons oor paasnaweek die woestyn inry en wil nie kans waag om niks te hê nie )
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Dit is my leuse ook. Ek bring eerder bier terug uit die woestyn as wat ek te min het.
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
En net `n bietjie Bramfyn om seker te maak ek bly in oefening. En Jagermeister om die koue te verdryf
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Bells.... ya dis 'n lekker whiskey... maar 5 bottles... shooooeeeee!Doctor V wrote:Vakansie begin amptelik vanmiddag 5 Bells!!!!
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Die bramfyn dien natuurlik ook as medikasie en vir die broffie na aandete.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
van Zyl jou gelukkige so-and-so ....
Ek moet nog more ingaan werk toe. MAAR ek is klaar ingepak, kom 12:00 huis toe en dan ry ons op Springbok toe. Vrydag oggend deur die grens in Namibie in ... :)
ek gaan slaap sommer nou al in die bakkie .... :)

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Julle lucky blikslaers.......
Dreadnought staan ook hier buite gelaai en 160l se diesel in die tanks. Maar ek val eers Donderdagaand in die pad.
As ons by mekaar verbygaan in die suide van Nam sal ek vir jou waai Chris.
Dreadnought staan ook hier buite gelaai en 160l se diesel in die tanks. Maar ek val eers Donderdagaand in die pad.
As ons by mekaar verbygaan in die suide van Nam sal ek vir jou waai Chris.
Know what you don't know.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Julle is almal baie bevoorreg om nou so ver te kan gaan vakansie hou... Geniet dit en onthou mense, julle gaan almal n baie gedetailde trip report moet kom skryf as jy terug is!!!
Ry veilig en geniet dit!!!
Ry veilig en geniet dit!!!
Johan Marais
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
Alles gepak en nou tel ek ure af. 6 dae woestyn en 6 dae Henties!!!!
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Laaste dag op Kantoor!!!
packing only starts today!!
will be doing some bass fishing, only from monday!! till the following monday!!
need this break badly!! been working way too hard!! hence why I have been scarce here!!
to every one here!! enjoy the break and keep the rubber side down!!

http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;