Wie is boogjagters
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Wie is boogjagters
Ek het altyd gedink boogskiet en boogjag is net vir mense wat nie weet hoe werk n geweer nie maar het onlangs my siening verander rondom dit. Agv die feit dat ek op n projek is in Botswana en nie my gewere kan saam bring nie en ek my jag baie geniet moes ek iets anders beraam vir die oeffening, boogjag. Wild is ook baie goedkoper in Botswana as in SA en hier is n paar manne wat plase het wat laat jag.
So my nuutste is n Hoyt Maxxis 35 compound boog, 70 pond draw-weight en n 30" draw-length, 5 pin tru-glow sight en n Scott trigger. Die pyle is Easton Epics (Carbon) met 125gr field point en die broadheads vir die jag deel is Nap Nitron all steel mini broadheads, 125gr met 1 1/16" cutting diameter. Eerste op die lys is n vark en dan wat verbykom maar net vir biltong en droewors, ons is jagters nie butchers nie.

MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie is boogjagters
wat kos so boog Jaco? Het jy 'n permit nodig om so iets in jou besit te he?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Wie is boogjagters
Geen permit nogig nie, maar die goed kan uiters duur wees, veral as jy premium brand goed koop. Dan moet jy nog ordentlikke camo koop om naby genoeg aan die wild te kom, want met 'n boog skiet jy gewoonlik nie verder as so om en by 35 meter nie. 'N full kit met verskillende pyle en tips kan jou tot 30k (of nog meer) uit die sak jaag.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie is boogjagters
Ja nee, niks is vandag meer goedkoop nie , klink interessant om 35 m van 'n bok af te kom moet jy jou storie ken.
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Wie is boogjagters
Nog 'n boogjagter hier, alhoewel ek drie jaar laas gejag het.
Wil juis nou al begin oefen vir volgende seisoen, ek skiet met 'n 100 lb boog so ek moet maar vroegtydig begin oefen as ek nie wil "tag en release" nie.
Sit asb fotos op van dit wat jy in Bots skiet!
Wil juis nou al begin oefen vir volgende seisoen, ek skiet met 'n 100 lb boog so ek moet maar vroegtydig begin oefen as ek nie wil "tag en release" nie.
Sit asb fotos op van dit wat jy in Bots skiet!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Wie is boogjagters
Stel baie belang maar die uitgawes om te begin is baie hoog......
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Wie is boogjagters
Het self al 'n bietjie gaan loer.Ek het 'n ou hier in die Kaap gekry wat vir jou kan lesse gee en dan kan jy met verskillende boe skiet.Ek sien jy kan vis skiet ook met ditJohannes van die See wrote:Stel baie belang maar die uitgawes om te begin is baie hoog......
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Wie is boogjagters
Ek het klaar twee spiergunne, sal ma die vis daarmee skiet!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Wie is boogjagters
My seun en dogter het verlede jaar belang gestel om boogskut as sport by die skool te neem en ons het toe gedink dit kan dalk 'n goeie gesin sport wees en later oorgaan na die jag (tenminste ek). Ek en seun kon die selfde grote boog gebruik en ma en sus die selfde grote, maar nee, seun het 'n linker hand boog nodig en pa regs, ma 'n linkerhand boog en sus regs en teen die pryse soos reeds genoem het ons dit toe eers gelos.
Nogal 'n jamerte want dit lyk na 'n lekker sport.
Nogal 'n jamerte want dit lyk na 'n lekker sport.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: Wie is boogjagters
Ek het nou al seker 6 jaar my boog ('n Matthews FX nogals) en het myself belowe die eerste ding wat ek daarmee jag is daai gestreepte donkie.
Die afgelope 4 jaar le die boog egter net en stof vergader in my geweerkamer en, op die laaste trip skiet ek toe in elk geval die donkie met die dirty-ol'-six (hom naam is Buksie)
Kwalifiseer dit as boogjagter? Seker nog nie, ne?

- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Fri May 13, 2011 8:05 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: X129
Re: Wie is boogjagters
Ook n boog - al paar jaar in kas.
Het so 3 weke terug weer gaan skiet, en 2 pyle verloor.....
Het so 3 weke terug weer gaan skiet, en 2 pyle verloor.....
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Wie is boogjagters
Ek het `' Bowtech Tomcat,geniet hom baie.Ek skiet een keer `n week saam met die manne van witbank boog club, maar het nog nie geleentheid gehad om iets te gaan jag nie.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Wie is boogjagters
Lyk my hier kom 'n HILUXBOOGJAG-DAG
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie is boogjagters
sal hou van daai appel op die kop move . Ek skiet .Wie gan staan?
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Jong die troue het my so 10K uit die sak gejaag maar jy kan n twedehandse kit kry vir so 6 tot 8K, n pal hier het so gekoop en n goeie boog set gekry vir 6K, nogal n Hoyt Alpha burner. En jy het geen permit nodig nie, om die waarheid tese het ek nie eers nodig gehad om hom teverklaar op die grens nie.TheoF wrote:wat kos so boog Jaco? Het jy 'n permit nodig om so iets in jou besit te he?
Lekker manJJBotes wrote:Ek skiet een keer `n week saam met die manne van witbank boog club
Skaam jouNeilrodeo wrote:Ook n boog - al paar jaar in kas.
NEEEEEEETjokkie wrote:Kwalifiseer dit as boogjagter?
Ek het dieselfde probleemPiesang wrote:Ek en seun kon die selfde grote boog gebruik en ma en sus die selfde grote, maar nee, seun het 'n linker hand boog nodig en pa regs
So jy is n sterk ou :training:Shamrock wrote:ek skiet met 'n 100 lb boog
NIE EK NIE :scared2:TheoF wrote:Ek skiet .Wie gan staan?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Wie is boogjagters
Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR.... :roll: :roll: :roll:
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR.... :roll: :roll: :roll:
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Hey, bly in jou baan sakkieOOOOMS wrote:Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR....
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Wie is boogjagters
Hey....eks nie bang nie....Spartan wrote:Hey, bly in jou baan sakkieOOOOMS wrote:Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR....
Re: Wie is boogjagters
Liefling......?????Spartan wrote:Hey, bly in jou baan lieflingOOOOMS wrote:Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Wie is boogjagters
Something we should know about here?OOOOMS wrote:Liefling......?????Spartan wrote:Hey, bly in jou baan lieflingOOOOMS wrote:Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR....
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Wie is boogjagters
I think since Jaco has been in Bots, he seems to be losing it..?
Shame
Shame
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Wie is boogjagters
Ek luv boogskiet, maar het proleme met senuwees wat in my nek vasknyp So nou wil ek een van hierdie outjies kry... 375fps
- Attachments
-
- s7_419572_999_01.jpg (15.2 KiB) Viewed 10483 times
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie is boogjagters
Jy KAN 'n volle brand name kit koop (nuut) vir vanaf R4,500-00.
Jy moet net weet waar om te begin. As julle belangstel kontak vir Christo Els van Galagos Archery O83 6O2 O45nege. Hy sal jou vinnig aan die skiet kry vir BAIE minder as wat die groot winkels aan jou probeer afsmeer.
Ek het begin boog skiet in 1990; het eers met 'n PSE Tsunami geskiet, later oorgeskakel na 'n Hoyt Pro Vantage I, en nog later na 'n Hoyt Pro Vantage II.
Het baie kompetisies deelgeneem; hier en anderkant die groot blou water. Toe beeindig 'n wit mercedes E met DIP ***D plate my boogskiet.

Know what you don't know.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Ek dink iemand het teveel tools waarmee hulle kan spel.OOOOMS wrote:Hey....eks nie bang nie....Spartan wrote:Hey, bly in jou baan lieflingOOOOMS wrote:Jaco, jy sukkel nou al jare om 'n target raak te skiet, met 'n geweer, nou het jy oorgeskakel boog toe....
As en wanneer jy iets skiet laat my asb dadelik weet....
Geweer na boog wat's volgende slingervel en dan 'n LR....
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Wie is boogjagters
Jy het dan meer speelgoed as ekke....
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Wie is boogjagters
Ek skiet ook boog.
Ek jag en skiet kompetisie daarmee.
Het tans 'n Hoyt Maxxis 35, 80 pond...
Ek jag en skiet kompetisie daarmee.
Het tans 'n Hoyt Maxxis 35, 80 pond...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Wie is boogjagters
viewtopic.php?f=14&t=13554" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Wie is boogjagters
Is jy seker dis nie voor jou nie? :roll:Neilrodeo wrote:Ook n boog - al paar jaar in kas.
Het so 3 weke terug weer gaan skiet, en 2 pyle verloor.....
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Was die naweek so 220 Km noord van Jwaneng na n wildsplaas (Kalahari Rest) waar ek my eerste bok met die boog geskiet het. Ek het n 125 gr Niton broad-head gebruik en ek was verbaas om tesien dat daar geen vleisskade was nie. Die broad-head het wel een lemmetjie gebreek maar dis waar hy deur die rib gesny het maar die pyl is dwarsdeur. Daar loop nog n paar goed wat my naam op het maar n naweek is net so lank en die boogjag is redelik tydsaam. Ek het nooit kon dink dat dit so lekker kan wees om met n boog te gaan jag nie, ek was nog altyd maar n geweerman maar ek het my siening van n boog totaal verander.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Wie is boogjagters
Lekker Impala wyfetjie, Jaco!
Janee 'walk and stalk' was al die jare vir my die enigste manier om te jag .... met 'm boog moet jy ook baie nader kom. Dis 'n challenge!
Like die blou camo! (Ek jag nie saam met ouens wat bos kleurige camo of klere dra nie ... moet wit, blou of rooi wees. My swaer jag met wit overalls .... ek dra blue-jeans en 'n blou of wit hemp. Bokke kan mos nie kleur sien nie.)
Janee 'walk and stalk' was al die jare vir my die enigste manier om te jag .... met 'm boog moet jy ook baie nader kom. Dis 'n challenge!
Like die blou camo! (Ek jag nie saam met ouens wat bos kleurige camo of klere dra nie ... moet wit, blou of rooi wees. My swaer jag met wit overalls .... ek dra blue-jeans en 'n blou of wit hemp. Bokke kan mos nie kleur sien nie.)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Wie is boogjagters
Is daai blou oorpak, 'n appie orrpak? Pas nogals by jou.....'appie boogjagter'
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Wie is boogjagters
Wie't daai bok vir jou geskiet?
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Wie is boogjagters
As iemand belangstel ... een van my kickboxing studente bou boë
Re: Wie is boogjagters
Henry dankieAnimul wrote:As iemand belangstel ... een van my kickboxing studente bou boë
Jy moet jou studente leer ver sonder 'n boog...hoe dan nou
- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Wie is boogjagters
Dit hang af waar ons n toernooi het .... was hierdie Saterdag in Brakpan en daar was ons ge-issue met wapens ... he he he ...
Nee, wat hierdie ou so uniek maak is dat hy 'n tandtegnoloog is van beroep en die boogbou is sy hobbie. Ek verstaan sy werk is baie goed en baie mense gebruik sy boë ...
Nee, wat hierdie ou so uniek maak is dat hy 'n tandtegnoloog is van beroep en die boogbou is sy hobbie. Ek verstaan sy werk is baie goed en baie mense gebruik sy boë ...
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
OOOOMS wrote:Is daai blou oorpak, 'n appie orrpak? Pas nogals by jou.....'appie boogjagter'
Ek gaan julle twee op die zip skop as ek julle weer sien.witmamba wrote:Wie't daai bok vir jou geskiet?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Wie is boogjagters
Ek speel maar net, belowe....Spartan wrote:OOOOMS wrote:Is daai blou oorpak, 'n appie orrpak? Pas nogals by jou.....'appie boogjagter'Ek gaan julle twee op die zip skop as ek julle weer sien.witmamba wrote:Wie't daai bok vir jou geskiet?
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Wie is boogjagters
Jinne ouens, my vrou skiet my met daai einste boog as ek met nog n hobbie wat geld kos by die huis kom!!! Wens al van klein tyd of om te kan boog skiet!!!
Paar vraagies terwyl ons op daai topic is . . . hoe lank vat dit om te leer skiet? My mik is darim nie te bad nie dink ek (Met my broer se windbuks kan ek maklik n 2-3cm teiken op 20-25m skiet (Hy't n klein scope op ))
En watse opsies is daar vir so iets huur as jy wil gaan jag byvoorbeeld?

Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Wie is boogjagters
Wanneer my skippie inkom sal ek jou join met die boogjagtery. Ek is al jare lank lus daarvoor.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie is boogjagters
Sien verlede week hierdie boog by ons kooperasie . 'n Matthews ,blykbaar 'n volledige pakket met pyle kort net 'n sneller vir R9000-00
Die regte prys is blykbaar R14 000-00 of is dit sales talk? Jaco kan jy my se?
Die regte prys is blykbaar R14 000-00 of is dit sales talk? Jaco kan jy my se?
- Attachments
-
- SNC03671.jpg (81.9 KiB) Viewed 10344 times
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Dit hang af van watter Matthews dit is maar 9K is n goeie prys, Bel bietjie die manne by Magnum Archery in Sasol hulle het ook goeie pakette wat hulle aanbied, praat met Leon.TheoF wrote:Sien verlede week hierdie boog by ons kooperasie . 'n Matthews ,blykbaar 'n volledige pakket met pyle kort net 'n sneller vir R9000-00
Die regte prys is blykbaar R14 000-00 of is dit sales talk? Jaco kan jy my se?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Wie is boogjagters
Daai is 'n mathews monster.
Dit hang af van die accesories daarop, maar R9k is nie sleg nie.
Wat is die accesories?
Dit hang af van die accesories daarop, maar R9k is nie sleg nie.
Wat is die accesories?
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Wie is boogjagters
Ek weet nie watse accesories bykom nie maar sal uitvind. Ek neem aan dit is net die pyle.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Ek het in die bowhunter gelees van beter offers op nuwe boe, miskien moet jy net bietjie meer shop voor jy koop.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Wie is boogjagters
Vir R9k moet die sight, stabilizer, release, sak, pyle als saamkom.
Ek stem ook saam spartan, kyk eers wat is nuut beskikbaar. Jy moet ook jou treklengte eers laat meet. Jy kan nie enige boog koop nie, dit moet reg wees vir jou lengte.
Soms is dit wys om eerder te begin met 'n goedkoper boog, maar koop die beste accesories wat jy kan bekostig.
Jy kan dit altyd oordra na die nuwe (beter) boog.
Ek weet nie watter boogwinkels daar by julle is nie, maar koop die bowhunter tydskrif en kyk vir Magnum archery se specials.
Ek stem ook saam spartan, kyk eers wat is nuut beskikbaar. Jy moet ook jou treklengte eers laat meet. Jy kan nie enige boog koop nie, dit moet reg wees vir jou lengte.
Soms is dit wys om eerder te begin met 'n goedkoper boog, maar koop die beste accesories wat jy kan bekostig.
Jy kan dit altyd oordra na die nuwe (beter) boog.
Ek weet nie watter boogwinkels daar by julle is nie, maar koop die bowhunter tydskrif en kyk vir Magnum archery se specials.
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Wie is boogjagters
Biae belangrik wat modder se, maak seker van jou draw length, as dit tekort is is jy nie gemaklik nie en as dit teveel is dan is dit n seer storie. Die manne by die boog shop sal alles vir jou uitwys. As jy kyk na pylle dan is n goeie keuse Easton Epic. Op die broadheads het ek uit ondervinding gesien dat die Nitrons baie goed werk. Voor jy ook n boog kies dink ek jy moet dalk eers almal bymekaar sien, dit gaan ook maar oor persoonlikke keuse soos met alles, vir my werk Hoyt die beste. Ek het n Maxxis 35 wat maar op 65pond is. Moet nie probeer om ander te impress met n 100 pond boog en dan sukkel jy jou dood om die ding te trek nie, kry iets wat vir jou lekker werk, jy kan altyd later die boog op stel.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan