Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!
Die 1ste Oktober 2011 is die Reenboog fees aan in Piet Retief.
Onder andere is daar 'n 4x4 kompitiesie wat hul ook aanbied.
Die vorige kere wat ons dit bygewoon het was dit 'n reuse sukses en 'n baie lekker dag in geheel.
Die inskrywing beloop R 200 per voertuig.
Ons is tot dusver 10 voertuie van Vryheid wat ingeskryf en beplan om nog meer in te skryf.
Kom ons ondersteun die manne by Piet Retief 4x4 klub, as daar belangstellendes is kan hul kontak maak met: Paul Mouton en hy kan gekontak word op 08twee sewe8vyf 1nul9vier.
Hoe meer 4x4's hoe meer vreugde

Last edited by Black Sam on Thu Sep 01, 2011 4:31 pm, edited 1 time in total.
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
Waar in ZA is Vryheid.....
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
As jy Suid-Afrika in kom eerste robot regs
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
Blacksam :!: Dis maklik om te kryBlack Sam wrote:As jy Suid-Afrika in kom eerste robot regs
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
Hoe lyk dit sien ons jou daar????
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
Man, jy weet mos ek sal daar wees as ek kon, maar in is van die 29ste - in Whange......... :evil: :evil: :evil:Black Sam wrote:Die 1ste Oktober 2011 is die Reenboog fees aan in Piet Retief.
Onder andere is daar 'n 4x4 kompitiesie wat hul ook aanbied.
Die vorige kere wat ons dit bygewoon het was dit 'n reuse sukses en 'n baie lekker dag in geheel.
Die inskrywing beloop R 200 per voertuig.
Ons is tot dusver 10 voertuie van Vryheid wat ingeskryf en beplan om nog meer in te skryf.
Kom ons ondersteun die manne by Piet Retief 4x4 klub, as daar belangstellendes is kan hul kontak maak met: Paul Mouton en hy kan gekontak word op 08twee sewe8vyf 1nul9vier.
Hoe meer 4x4's hoe meer vreugde
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
:evil: :evil: :evil: :evil:
There's a next time
There's a next time
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Re: Reënboog Fees - Piet Retief
Dis vir seker, sal julle manne baie graag wil join en ontmoet en saam kuierBlack Sam wrote::evil: :evil: :evil: :evil:
There's a next time
But next time definately :!: :!: :!:
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!
Manne as daar van julle is wat naby genoeg is en jul weg kan oopsien, kom maak 'n draai en neem deel, die manne van Piet Retief kan nie self deel neem nie want hulle is die marshalls, kom ons ondersteun hulle om die instelling permanent en blywend te maak, hulle doen moeite so kom en help ons om 'n sukses van die dag te maak, skryf julle local klub in en neem deel as 'n klub.
Don't make this a Lets do it in I need your
Don't make this a Lets do it in I need your
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Re: Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!
Waas die KZN manne???Black Sam wrote:Manne as daar van julle is wat naby genoeg is en jul weg kan oopsien, kom maak 'n draai en neem deel, die manne van Piet Retief kan nie self deel neem nie want hulle is die marshalls, kom ons ondersteun hulle om die instelling permanent en blywend te maak, hulle doen moeite so kom en help ons om 'n sukses van die dag te maak, skryf julle local klub in en neem deel as 'n klub.
Don't make this a Lets do it in I need your