Waar is oom FD?????
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Waar is oom FD?????
Waar is oom FD. Het vir hom 'n pm gestuur maar hy antwoord nie.
Ek wil vir my een van daai Benton laaiers bestel.

Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: Waar is oom FD?????
Enige iemand?
Net nie almal gelyk nie.
Ek wil graag die forum mense ondersteun maar lyk my ek sal maar more een moet gaan soek in die stad iewers

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Waar is oom FD?????
Hy's in Klerksdorp! ... Weet nie hoekom hy nog nie geantwoord het nie, maar hy was nog gister oppie forum gewees.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Het jy al probeer bel?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Waar is oom FD?????
Gee hom bietjie kans ... hy raak somtyds nogal baie besig.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: Waar is oom FD?????
Nie probeer bel nie. Ek het nie sy nommer nie.
Ek het Maandag al vir hom 'n pm gestuur maar geen antwoord terug gekry nie.
Ek het Maandag al vir hom 'n pm gestuur maar geen antwoord terug gekry nie.
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
Re: Waar is oom FD?????
Hier is hulle link:
http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: Waar is oom FD?????
Dankie OOOMS
Ek het die link gesien. Jy het nie dalk 'n epos vir hom nie. Ek wil graag met hom direk kontak maak. Ek weet nie of hy die repcom mail gaan kry of iemand anders nie.
Ek het die link gesien. Jy het nie dalk 'n epos vir hom nie. Ek wil graag met hom direk kontak maak. Ek weet nie of hy die repcom mail gaan kry of iemand anders nie.
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Waar is oom FD?????
Sover ek weet ontvang hy daai emailsbduk wrote:Dankie OOOMS
Ek het die link gesien. Jy het nie dalk 'n epos vir hom nie. Ek wil graag met hom direk kontak maak. Ek weet nie of hy die repcom mail gaan kry of iemand anders nie.
To God be the glory
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Waar is oom FD?????
Dink jou kanse is beter met e-mail as met PM...maar enige een van die ouens by Repcom sal jou help
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: Waar is oom FD?????
Dankie almal
Het hom opgespoor en my laaiertjie bestel
Het hom opgespoor en my laaiertjie bestel
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Waar is oom FD?????
'Allo, 'allo, allo...!!
Iemand het die forum Maandag gebreek en Barry se PM het verdwyn, nooit ontvang nie. Email bly maar altyd beste, maar gelukkig is alles nou uitgesorteer en Barry se charger is klaar toegepak en sal Maandag gepos word.
Jammer oor die probleme Barry, ek haat dit as PMs wegraak, ek sou natuurlik lankal al gereply het.
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage