Help asb. Garmin......2360LT?
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Help asb. Garmin......2360LT?
Manne help gou ek kyk na 'n Garmin Nuvi 2360LT. Gee my 'n . Kan ek maar koop of nie.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Help asb. Garmin......2360LT?
Jy mag maar! En as jy dit klaar gekry het, koop sommer nog 'n raffle kaartjie terwyl jy lus is! ;)
(Ek weet nie of die 2360 'back tracks' funksie het of nie, anders kyk maar aan die 2490)
-F_D
(Ek weet nie of die 2360 'back tracks' funksie het of nie, anders kyk maar aan die 2490)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Help asb. Garmin......2360LT?
Jis maar ek is dom.......raffle kaartjie.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Help asb. Garmin......2360LT?
Ek het nou maar een gekoop. Ek kry dit seker oor so week. Dankie vir die help.
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Help asb. Garmin......2360LT?
Andre du preez wrote:Ek het nou maar een gekoop. Ek kry dit seker oor so week. Dankie vir die help.
Andre, jou raffle kaartjie se nommer kan jy sommer self kies en jy kry hom dadelik.Andre du preez wrote:Jis maar ek is dom.......raffle kaartjie.
Luxman