Ek stel my graag bekend
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Ek stel my graag bekend
Goeie dag 4x4 manne
Ek is Hansman en woonagtig in Pretoria.Ek ry Toyota sedert 1968 en was nog nooit spyt nie.Die Toyotas het my nog altyd huis toe gevat.Op die oomblik is hier vier Toys nl my 1200 bakkie besig met 4E 16 klep dubbel nokas 1300cc turbo met outomatiese ratkas en hy word 4x4,die 1978 cruiser FJ45 met 6.2L Chev V8 diesel engin.Hilux 1989 DC 4x4 met 4L Lexus outomaties met Surf oordra ratkas. 1965 Dyna 4 ton kry ook lexus met outomaties.
Behalwe my Toyotas het ek n groot belangstelling in veteraan trekkers en engins.
Ek geniet die forum en leer baie uit die bydras van die lede. Ek het my voorgeneem om meelewend te raak en ook n paar bydas te lewer,moet net eers leer hoe dit werk.
Manne julle moet asb laat weet of ons bydaes op Engels moet wees,ek is nuut en vreemd.
Baie dankie da ek deel van die forum mag wees
4x4 groete
Hansman
NB my voertuie se doop name: 1200 is Bloubliksempie,Cruiser is Chekudu(renoster) Hilux heet Vaaltyn en die Dyna is Rooimier

- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Ek stel my graag bekend
Baie welkom hier by one...
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Ek stel my graag bekend
Baie welkom Hans.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Ek stel my graag bekend
Baaie welkom Hansman en ek hoop jy geniet dit, dis tuis vir die meeste van ons hier
Wat was daai in Engels asseblief?
Wat was daai in Engels asseblief?
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom Hans. Jy praat die taal wat jy gemaklik is mee. As dit by die tegniese goed kom dan hou ons daarvan om dit in Engels te doen. Maar nie almal is so gemaklik daarmee nie so jy doen wat vir jou gemaklik is. Daar sal wel altyd iemand wees wat dit kan vertaal in dien nodig.
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom Hans!
Meeste van die ouens is redelik tweetalig (nog meer, as jy vloek wil by tel ), maar die protocol is dat as iemand in Engels begin, dan probeer jy in Engels antwoord en natuurlik vise versa vir Afrikaans. Die enigste is dat daar dikwels oorseese mense is wat lees en somtyds ook pos, so ons prober hulle akkommodeer alhoewel daar in link bestaan vir vertaling.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Ek stel my graag bekend
even the Donkey (thanks to Mev. Bihl in high school) - did a quick count, actually can speak 7 of the official lingos and busy learning two nowMud Dog wrote:Welkom Hans!
Meeste van die ouens is redeliktweetalig(nog meer, as jy vloek wil by tel ), maar die protocol is dat as iemand in Engels begin, dan probeer jy in Engels antwoord en natuurlik vise versa vir Afrikaans. Die enigste is dat daar dikwels oorseese mense is wat lees en somtyds ook pos, so ons prober hulle akkommodeer alhoewel daar in link bestaan vir vertaling.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom by ons, Oom sal die forum geniet, dis by ver die beste 4x4 forum in ons land.
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Ek stel my graag bekend
Hallo oom Hans! Jy het die regte naam
Geniet die Forum!
Geniet die Forum!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Ek stel my graag bekend
Groot welkom Hans, geniet dit hier, jy is nou op die regte plek.
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom ouboet......jy sal dit geniet
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom Hans
Sal dit nogal graag wil sien1200 bakkie besig met 4E 16 klep dubbel nokas 1300cc turbo met outomatiese ratkas en hy word 4x4
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Ek stel my graag bekend
Hello Hans. Welkom by die forum. Ek sien jy like van enjin-ombouings!! great stuff..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom hier by ons Hans jy gaan somer dadelik tuis voel.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom, gooi maar enige taal, of mix hulle.
Soos Cassie se; die tegniese goed gooi ons maar in die rooi taal want ons het baie lede oorsee.
Lyk my jy het ook daai krap streep weg, ek dink ek kan die voertuie wat ek standaard gehou het op my een hand tel en ek het al meer as 200 gehad.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Ek stel my graag bekend
Ek sien nou net jy bly in Pta noord(Motor City), vir die wat nie weet nie, daai kant van die dorp het meer scrapyards as kerke en elke tweede ou se swaer het n "breakdown".
Amper soos Silverton in Pta wat meer bottelstore as kerke het, ai, hoe mis ek nou my jong dae.
Amper soos Silverton in Pta wat meer bottelstore as kerke het, ai, hoe mis ek nou my jong dae.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Ek stel my graag bekend
translate met bing
Good day 4 x 4 manneEk is woonagtig in Pretoria. Ek ry Toyota Hansman and since 1968 and was never spyt nie.That Toyota the my home still caught altyd.Here is my oomblik on that four Toys en 16 valve double cam doing bakkie 1200 4th 1300cc turbo with automatic 4 x 4, which 1978 ratkas and hy word with 6.2 L V8 Chev diesel engin FJ45 cruiser.Hilux 1989 DC 4 x 4 with 4 l Lexus outomaties with Surf ratkas oordra. 1965 Dyna 4 tonnes also get outomaties with lexus.The ek Behalwe my great interest in Toyota n veteran trekkers and engins.Ek forum and learn from those who enjoy baie bydras of that lede. Ek the my touch and also n few voorgeneem to meelewend to bydas must first learn how to, just makes this work.Let us know or bydaes must julle Manne asb on English orphan, ek is one minute and strange must.Baie dankie da ek part of that forum may be4 x 4 VeggieHansmanNA my Bloubliksempie, voertuie se Cruiser is baptism name: 1200 is Chekudu (reno star) Hilux is called Vaaltyn and Dyna is Rooi Ant
Good day guys 4x4
Hansman and I live in Pretoria.Ek driving Toyota since 1968 and have never regretted it.The Toyotas I've always been home gevat.Op present here four Toys com my 1200 pickup doing 4E 16 valve double overhead cam 1300cc turbo with automatic transmission and it is 4x4, the 1978 FJ45 cruiser with 6.2L V8 Chev diesel engin.Hilux 1989 DC 4x4 4L Lexus automatic gearbox with transfer Surf. 1965 Dyna 4 ton will also automatically with lexus.
Besides my Toyotas I have a great interest in veteran tractors and engins.
I enjoy the forum and learn a lot from the members of the Submissions. I am resolved to become compassionate and some bydas deliver, just even learn how it works.
Men you need please let us know if bydaes in English should be, I'm new and strange.
Thanks da I part of the forum may be
4x4 greeting
Hansman
Note my vehicle's christian names: 1200 is Bloubliksempie, Cruiser Chekudu (rhino) Hilux Vaaltyn called the Dyna is Rooimier
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Ek stel my graag bekend
Hallo Hans. Baie welkom. Die jongmanne raak soms voorbarig, moenie dat hulle op jou kop sit nie.lol
Laat waai met foto's van jou span, dit klink behoorlik of hulle op streroides is.
Laat waai met foto's van jou span, dit klink behoorlik of hulle op streroides is.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Ek stel my graag bekend
Baie welkom Hans.
Altyd goed om nog 'n lid by te kry.
Altyd goed om nog 'n lid by te kry.
Know what you don't know.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Ek stel my graag bekend
Welkom Oom Hans!
Sal graag daai Dyna met die V8 wil sien asb asb asb asb!!!
Sal graag daai Dyna met die V8 wil sien asb asb asb asb!!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Ek stel my graag bekend
Baie welkom Hans, ek kan nie wag om die fotos te sien nie, klink na baie lekker speelgoed wat jy het.
Die forum is 'n tweetalige familie forum dus is jy welkom om in die taal van jou keuse te gesels.
Die algemene reel (wat ons soms van vergeet) is dat indien 'n besprekeing in Engels begin is hou ons hom in Engels ten einde die ou wat dit oorspronklik begin het te akkommodeer.
Ek plaas baie van my besprekings in Engels want dan verstaan meer mense dit. Ons Afrikaners is gelukkig slim mense, ons almal verstaan Engels, maar al die Engelse verstaan nie Afrikaans nie.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots