Hand Winch
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Hand Winch
Are these units good to have as part of recovery gear?
- Attachments
-
- hw.jpg
- (20.93 KiB) Downloaded 1495 times
Last edited by Anonymous on Tue May 29, 2012 3:20 pm, edited 2 times in total.
Re: Hand Winch
Weer jy wat die spece is? Pull rating?
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hand Winch
Haven't seen them in use, but a lot depends on the rating me thinks, unless if you're secretly training for world's strongman 2013
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Hand Winch
Trek jy n' Dinghy op sy trailer of wat
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hand Winch
ROOFER wrote:Trek jy n' Dinghy op sy trailer of wat
recovering a mountain bike? or a skateboad with a chubby outjie on? (couldn't resist )
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Hand Winch
I was thinking the same thing cos i have a 2ton one sitting at home.....
Thought of adding a block and tackle 3 / 4:1 inbetween the vehicle and the recovery point and using that as the hand winch......
Im sure it will work but will be a sloooooowwww process

Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Jy wil mos nou tyd mors Tjom.Sit 'n ordentlike winch op en kry klaar
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Thanks Johno, so it could be useful, I was thinking about a sideways pull where there is now way of anotherMOFASA wrote:I was thinking the same thing cos i have a 2ton one sitting at home.....
Thought of adding a block and tackle 3 / 4:1 inbetween the vehicle and the recovery point and using that as the hand winch......
Im sure it will work but will be a sloooooowwww process
vehicle to get in a side ways position to assist, something like that.........
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Sal daai doen tjom, maar ek was ook al in n sywaartse recovery betrokke en dis moeilik as daar geen voertuig in posisie kan kom nie, in so geval kan mens n soortgelyke hand winch anker teen n boom of rots en sywaarts trek as dit nodig is?george wrote:Jy wil mos nou tyd mors Tjom.Sit 'n ordentlike winch op en kry klaar
Net idees......
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Hoor wat jy se,maar met 'n paar snatch blokke behoort 'n ou ook redelik daar by te kom.Hang maar af van die situasieJohannes van die See wrote:Sal daai doen tjom, maar ek was ook al in n sywaartse recovery betrokke en dis moeilik as daar geen voertuig in posisie kan kom nie, in so geval kan mens n soortgelyke hand winch anker teen n boom of rots en sywaarts trek as dit nodig is?george wrote:Jy wil mos nou tyd mors Tjom.Sit 'n ordentlike winch op en kry klaar
Net idees......
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneemaJohannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Wats foud met kabel, ek gebruik net "Load Tested" Galvanised kabel offshore........george wrote:Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneemaJohannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
Johannes, daai ene is defenitief te lig.
Ekt een van die manne:
Word genoem n Trifor winch.
Twee 4 voet voorpenne en n m0&r$e hammer, en enige recovery van die kant af op n klipperige :wink2: roete is tjop-tjop!
Hierdie is al wat hulle in Afrika gebruik, om daai swaar oorlaaide trokke mee te herwin uit die modder. Ek sal gou n foto nog soek. :problem:

Last edited by Kaspaas on Mon May 28, 2012 5:10 pm, edited 1 time in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Dis moeilik om mee te werk.As jy om opdraai moet jy 'n load opsit en dan as jy die load afhaal dan lyk dit amper soos 'n kraaines en as jy dan weer winch kry die kabel "knakke".As die kabel snap kan hy lelik seermaak.Die tou is net beter.in AUS se 4x4 kompetiesies is die kabel verban.Johannes van die See wrote:Wats foud met kabel, ek gebruik net "Load Tested" Galvanised kabel offshore........george wrote:Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneemaJohannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Jy sien, hier kom die regte ding nou!, Ek weet jy gaan een he vir die RTH trip maar ek dink ook aan presies waarvan jy hier praat, wil so iets aanskaf net vir die in geval wat ek alleen travel want ek is dom genoeg om dit te doen.Kaspaas wrote:Johannes, daai ene is defenitief te lig.
Ekt een van die manne:
Word genoem n Trifor winch.
Twee 4 voet voorpenne en n m0&r$e hammer, en enige recovery van die kant af op n klipperige :wink2: roete is tjop-tjop!
Hierdie is al wat hulle in Afrika gebruik, om daai swaar oorlaaide trokke mee te herwin uit die modder. Ek sal gou n foto nog soek. :problem:
Re: Hand Winch
So ding is swaar
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Seker so maar as ek alleen is en in die moeilikheid kom gaan ek bly wees die ding is saam........OOOOMS wrote:So ding is swaar
Re: Hand Winch
Johannes van die See wrote:Seker so maar as ek alleen is en in die moeilikheid kom gaan ek bly wees die ding is saam........OOOOMS wrote:So ding is swaar
Jy kan my eenigetyd bel, ek sal kom help as jy so diep inni K dubbel a nog 'n k is :wink2:
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Hand Winch
Wat sal so 'n ding omtrent weeg?OOOOMS wrote:So ding is swaar
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Hand Winch
'n Redlike een / ordentlike handwinch van so 2.5 ton, so 30 - 35kgDoom wrote:Wat sal so 'n ding omtrent weeg?OOOOMS wrote:So ding is swaar
Re: Hand Winch
Ons het een hier getoets:
viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false;
Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie
viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false;
Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Hand Winch
OOOOMS wrote:Ons het een hier getoets:
viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false;
Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Hand Winch
Ag ek bedoel koeldrank......
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Hand Winch
Jip... glo jou.OOOOMS wrote:Ag ek bedoel koeldrank......
Sien jou nie as 'n tafelwyn tipe nie, maar wel 'n tafel-bier outjie
- Attachments
-
- Tafellager.jpg (6.51 KiB) Viewed 15948 times
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Re: Hand Winch
So lank hy koud is kan hy op eenige van my tafel's staanDoom wrote:Jip... glo jou.OOOOMS wrote:Ag ek bedoel koeldrank......
Sien jou nie as 'n tafelwyn tipe nie, maar wel 'n tafel-bier outjie
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Hand Winch
Yis Johannes,
Jy ry 'n Hilux... Los die winch
Ons het in April Baboons gedoen en koevoete, winches, crowbars en wat nog saam geneem en nooit gebruik nie - Erken die weer was goed en die roete droog.
Hou jou bakkie lig en vat dit rustig en as jy traksie verloor, stop en pak 'n paar klippe Ons is be rowwe plekke so uit - 2 SFA's en 'n IFS Pajero
Onthou handskoene en geduld :)
Net my twee sente
Cheers,
PS. Wil volgende jaar RTH met die Prado aanpak

Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Hand Winch
My 1.6 ton een weeg 21kg sonder kabel.Doom wrote:Wat sal so 'n ding omtrent weeg?OOOOMS wrote:So ding is swaar
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Ek is met jou, as mens dit rustig vat en elke lyn mooi beplan behoort dit goed te gaan, nou weet ek darem bietjie meer oor die tool, klink wel ongemaklik groot en swaar maar hy het seker sy voordeel die dag as jy hom regtig nodig het.SuidWes wrote:Yis Johannes,
Jy ry 'n Hilux... Los die winch
Ons het in April Baboons gedoen en koevoete, winches, crowbars en wat nog saam geneem en nooit gebruik nie - Erken die weer was goed en die roete droog.
Hou jou bakkie lig en vat dit rustig en as jy traksie verloor, stop en pak 'n paar klippe Ons is be rowwe plekke so uit - 2 SFA's en 'n IFS Pajero
Onthou handskoene en geduld :)
Net my twee sente
Cheers,
PS. Wil volgende jaar RTH met die Prado aanpak
Dankie vir al die raad almal....
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Hand Winch
Johannes : Los daai ding in jou prentjie . Ek sien buitendien nie waar jy die remote inprop nie.
Tirfor : Warn maak een wat jy enige plek kan haak EN hy werk met die battery van die bakkie. Kyk op hulle webwerf, dan sal jy sien wat ek bedoel. Ek dink hy kan 'n gewone wenas se plek inneem.m50c

Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Dankie oom Kobus, ek sal gaan kyk hoe lyk daai nommerjie.KOBUSL wrote:Johannes : Los daai ding in jou prentjie . Ek sien buitendien nie waar jy die remote inprop nie.
Tirfor : Warn maak een wat jy enige plek kan haak EN hy werk met die battery van die bakkie. Kyk op hulle webwerf, dan sal jy sien wat ek bedoel. Ek dink hy kan 'n gewone wenas se plek inneem.m50c
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hand Winch
Those little hand winches are quite handy, but not very strong .... OK to perhaps stabilise a vehicle, and the winching distance is small .... only about 1.2m at a time. I had one in the old lux that I kept behind the seat and used mainly to hoist carcasses into the load bin if I was hunting alone. Worked well for that.
The Tirfor (French brand name that is now generally used for these winches) is a proper winch with decent ratings, but they're heavy and bulky .... maybe the Warn equivalent is a bit better.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Sorry, nou net aan iets gedink.......
Jy kan jou hi-lift jack gebruik met die pully ketting sisteem anyway.....
Jy kan jou hi-lift jack gebruik met die pully ketting sisteem anyway.....
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Lat so 'n brein moet vrot.Ek like OOOOmsie se plan
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Hand Winch
....ek soek nou nog net die kettings....george wrote:Lat so 'n brein moet vrot.Ek like OOOOmsie se plan
Weet iemand wat dit verkoop? Wa en wat dit kos ?
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
Mark ek verstaan presies wat jy bedoel....
Maar ek ry liewer n naweek/vakansie met 35kg as heeljaar/permanent met 10/15kg op my voertuig.
PS, wat kla jy oor gewig met jou reeds 3680kg D4D!
Wat is die nadele van n Trirfor behalwe sy gewig??
Want ek kan aan heelwat voordele dink:
- Kan voorwerpe weg van jou sleep. (Bome weg voor jou)
- Recovery van enige punt af.
- Benodig geen krag nie (Weet van mense wat 4 12v batterye op gesukkel het in die Congo)
- Sy gewig is nie permanent op jou voertuig nie. - voorhoogte sluitasie op suspensie
- Jy kry arms soos "The Beast"
- Net een nodig tussen 3/4/5/10 voertuie
- Sy kabel word nie opgewen nie, word in n reguitlyn getrek. (Vorm nooit 'n "coil" nie

Op RTH word toue n Straps nie voorgeskryf nie!!george wrote: Dis moeilik om mee te werk.As jy om opdraai moet jy 'n load opsit en dan as jy die load afhaal dan lyk dit amper soos 'n kraaines en as jy dan weer winch kry die kabel "knakke".As die kabel snap kan hy lelik seermaak.Die tou is net beter.in AUS se 4x4 kompetiesies is die kabel verban.
Wat is die nadele van n Trirfor behalwe sy gewig??
Want ek kan aan heelwat voordele dink:
- Kan voorwerpe weg van jou sleep. (Bome weg voor jou)
- Recovery van enige punt af.
- Benodig geen krag nie (Weet van mense wat 4 12v batterye op gesukkel het in die Congo)
- Sy gewig is nie permanent op jou voertuig nie. - voorhoogte sluitasie op suspensie
- Jy kry arms soos "The Beast"
- Net een nodig tussen 3/4/5/10 voertuie
- Sy kabel word nie opgewen nie, word in n reguitlyn getrek. (Vorm nooit 'n "coil" nie
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
OOOOMS wrote:Sorry, nou net aan iets gedink.......
Jy kan jou hi-lift jack gebruik met die pully ketting sisteem anyway.....
Mark, daai High lift jack trick is 'n 5 - Day Test
Die Trirfor is darem n 0ne day game
En n 12volt winch n T20/20!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: Hand Winch
Cobus, dis maar net 'n alternatief......
Ons ry in elk geval rond met HLJ so dis net die ketting wat eksta is, seker nie veel meer as 10kg nie
Die HLJ tested capacity 7,000 lbs, sal ek mee kan leef, maar om R4k + vir 'n ding wat ek seker nooit gaan gebruik nie leef ek ma met die '5 day test' en besides ek haat 5dag kriket, maar as ek moet....wel ja so be it :wink2:
Ons ry in elk geval rond met HLJ so dis net die ketting wat eksta is, seker nie veel meer as 10kg nie
Die HLJ tested capacity 7,000 lbs, sal ek mee kan leef, maar om R4k + vir 'n ding wat ek seker nooit gaan gebruik nie leef ek ma met die '5 day test' en besides ek haat 5dag kriket, maar as ek moet....wel ja so be it :wink2:
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Die draad het baie interesant geraak.
Cobus ek stem saam alles wat jy se, en jy het reeds die regte ding wat n bonis is vir jou, wat my betref moet ek nou weer saam met Mark stem, om daai som geld te spend is bietjie kens, ek het reeds die HLJ so om n paar meter ketting te koop gaan veel goedkoper wees en net so prakties.
Dankie Mark, daai is nogal n gawe stukie inligting!

Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Johannes van die See wrote:Die draad het baie interesant geraak.
Cobus ek stem saam alles wat jy se, en jy het reeds die regte ding wat n bonis is vir jou, wat my betref moet ek nou weer saam met Mark stem, om daai som geld te spend is bietjie kens, ek het reeds die HLJ so om n paar meter ketting te koop gaan veel goedkoper wees en net so prakties.
Dankie Mark, daai is nogal n gawe stukie inligting!
Idees dalk?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hand Winch
Ja, die HLJ werk, en as jy nou over-land het jy hom mos in elk geval by jou. Kettings is altyd 'n bonus, maar 'n paar goeie toue werk ook en is ook nie so swaar nie. Met 'n tou kan jy ook 'n "flip-flop" winch opstel as jy rerig in nood beland (ketting werk nie so mooi nie) .... jy hoef net twee balke af te kap.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Never heard of this flip flop rope method before, please elaborate......Mud Dog wrote:Ja, die HLJ werk, en as jy nou over-land het jy hom mos in elk geval by jou. Kettings is altyd 'n bonus, maar 'n paar goeie toue werk ook en is ook nie so swaar nie. Met 'n tou kan jy ook 'n "flip-flop" winch opstel as jy rerig in nood beland (ketting werk nie so mooi nie) .... jy hoef net twee balke af te kap.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hand Winch
Jy haal jou flip flops af, tou oor die skouer en TREK!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Hand Winch
Mud Dog wrote:Jy haal jou flip flops af, tou oor die skouer en TREK!
Confused....waarvoor is die balke dan.....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hand Winch
Dat twee mense kan bystaan en vir jou slat dat jy lou gat roer en met alle erns trek.
Nee, spot maar net Johannes ...... lees bietjie hier ...... viewtopic.php?f=42&t=11769&p=260994" onclick="window.open(this.href);return false;
Nee, spot maar net Johannes ...... lees bietjie hier ...... viewtopic.php?f=42&t=11769&p=260994" onclick="window.open(this.href);return false;
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
Ja man, jy ken my mos!OOOOMS wrote:Cobus, dis maar net 'n alternatief......
Ons ry in elk geval rond met HLJ so dis net die ketting wat eksta is, seker nie veel meer as 10kg nie
Die HLJ tested capacity 7,000 lbs, sal ek mee kan leef, maar om R4k + vir 'n ding wat ek seker nooit gaan gebruik nie leef ek ma met die '5 day test' en besides ek haat 5dag kriket, maar as ek moet....wel ja so be it :wink2:
Ek het nou reeds die blerrie ding, so vir my is dit fine.
Ek het ook al met 'n HLJ + Ketting recovery gedoen.
Mark, onthou net, daai HLJ + Ketting is net vir reguitlyn recovery. Jy kan nie die ketting om snatch block/pully gooi nie. (Maar ek weet jy kry van hulle)
Tirfor kan jy wel!
Dis nou wel n Landy site, maar wel die lees werd:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Terwyl ons oor pulleys en snatch blocks praat, kyk gou hierna:
Ek weet dis n bietjie of topic, maar op hierdie thread het ons gepraat oor modder:
viewtopic.php?f=14&t=17860" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy kan hoe 'n groot winch hê, geheim bly om jou "sucktion" te breek in die modder!
Last edited by Kaspaas on Tue May 29, 2012 10:01 am, edited 3 times in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: Hand Winch
Must be a LR thing.....
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Hand Winch
Hier is goeie info oor recovery:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers,
C

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
Very informativecprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers,
C
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Hand Winch
Wel, by wie anders om recovery inligting te kry as die ouens wat die meeste vassit! Dit maak hulle die experts!OOOOMS wrote:Must be a LR thing.....
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers,
C
That's what I said!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Cleaner wrote:Wel, by wie anders om recovery inligting te kry as die ouens wat die meeste vassit! Dit maak hulle die experts!OOOOMS wrote:Must be a LR thing.....
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Hand Winch
Oops, sorry, missed it, read a bit fast!!Kaspaas wrote:cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers,
C
That's what I said!!
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hand Winch
Its all good Oom!cprinsloo wrote:Oops, sorry, missed it, read a bit fast!!Kaspaas wrote:cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:
http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers,
C
That's what I said!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Hand Winch
Or you could try one of these
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Hand Winch
Koop 'n 4x4 om nie vas te sit nie, maar die vervaardiger wy die helfte van die handleiding aan hoe om uit te kom ? Eish.
Grap maar, dis baie goeie opleiding van mense met baie ondervinding.(!)
Grap maar, dis baie goeie opleiding van mense met baie ondervinding.(!)
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hand Winch
:[/quote]Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]
Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site Hulle gebruik dit nogal baie
http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27
Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site Hulle gebruik dit nogal baie
http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Hand Winch
Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]george wrote::
Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site Hulle gebruik dit nogal baie
http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27[/quote]
Dankie George
Sien die Nissan's het goeie anker punte....
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hand Winch
Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]george wrote::
Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site Hulle gebruik dit nogal baie
http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27[/quote]
Dankie George dit lyk nogal na n lekker idee, al wat my pla is, as jy klaar is moet mens weer die Hammerlocks en kettings af haal of wat. Ek sal nie die Hilift met daai los goete aan wil mount nie!