Hoe lyk die?
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Hoe lyk die?
Dit lyk asof ek dalk binnekort weer die voorreg sal he om my sitvlak in n Toyota te he.
Enige kommentaar op hierdie ene waarna ek kyk sal waardeer word ASB!
http://www.autotrader.co.za/makemodel/m ... cc4/advert" onclick="window.open(this.href);return false;

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hoe lyk die?
Glad nie sleg nie, maar ek weetie van pryse op die nuwe models nie. Klink vir my nie te sleg nie maar van die ander kan seker beter raad gee.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hoe lyk die?
Op die foto lyk hy nie sleg nie. Mark is die man wat ken van die pryse en sal jou netnou sê of die prys reg is.
Ek kan nie sien watter snorkel hy ophet, maar as dit een van ons is, is hy sommer klaar meer werd as soortgelyke voertuie.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

R220k vir 'n 2007 3.0D4D 4X4 DC is bietjie aan die hoe kant maar hang seker ook af van sy kondisie en hoe die vorige eienaar hom hanteer het.
Iets wat opvallend is, is die verkeerde hoof ligte. Daai jr model het nie met daai ligte uitgekom nie? Was dit in 'n ongeluk gewees........ dalk?

- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Hoe lyk die?
Dit kan natuurlik ook net aftermarket fitment wees. Die goed is die internet vol! Ek is erg jaloers want daar is nie so 'm oplossing vir die IFS nie!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hoe lyk die?
It can be aftermarket fitment, I mean my trokkie also have other head lights in and it definitely have not been in a crash.
I think AutoStyle sells those lights
I think AutoStyle sells those lights
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: Hoe lyk die?
Hi,
Persoonlik dink ek die prys is bietjie hoog vir die kilo's en jaar model.
On eerlik te wees sal ek liewer by Automark direk koop, daar kry jy bietjie meer 'peace of mind'. Hulle waarborg die kilo's, dat die voertuig nie in n ongluk was nie ens. Ongelukkig hier in Gauteng is die pryse maar bietjie aan hoe kant, maar sodra jy die platteland en kleiner dorpe begin bel, kry jy beter pryse. Bel byvoorbeeld Ermelo Toyota, die Toyota's in Middelburg en Witbank ens (maak net seker in die plekke dat dit nie n mynbakkie was nie)...dit maar net my opinie, ek het ook onlangs weer n Hilux aangeskaf en die metodes het vir my gewerk.
Persoonlik dink ek die prys is bietjie hoog vir die kilo's en jaar model.
On eerlik te wees sal ek liewer by Automark direk koop, daar kry jy bietjie meer 'peace of mind'. Hulle waarborg die kilo's, dat die voertuig nie in n ongluk was nie ens. Ongelukkig hier in Gauteng is die pryse maar bietjie aan hoe kant, maar sodra jy die platteland en kleiner dorpe begin bel, kry jy beter pryse. Bel byvoorbeeld Ermelo Toyota, die Toyota's in Middelburg en Witbank ens (maak net seker in die plekke dat dit nie n mynbakkie was nie)...dit maar net my opinie, ek het ook onlangs weer n Hilux aangeskaf en die metodes het vir my gewerk.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hoe lyk die?
Weet nie of dit nog so is, maar toe ek nog daar bo gewoon het was Ermelo Toyota baie op die ball gewees.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2 x 2 voete
- Real Name: Gert
Re: Hoe lyk die?
Dankie manne vir julle insette
Het toe uitgevind dit behoort vir so R180 000 te verkoop
So ek soek maar rustig voort!

- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 771
- Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
- Town: Kyalami
- Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
- Real Name: Mike
- Location: Kyalami
Re: Hoe lyk die?
I also wonder about those lights, yes it could be just an after market fitment, but it could also be a cheaper repair after a front end crash, and if they skimped on lights I would wonder what else could have been skimped on, Personally I would move on