Moegatle hier kom ons Brrr

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Moegatle hier kom ons Brrr

Post by Foksie »

Gaan maar lekker koud wees maar toemaar het ietsie ingepak vir daai een
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by CasKru »

Julle gaan koud kry.. maar julle gaan ook lekker kry
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by OOOOMS »

Geniet, en wees versigtig vir die affimative shoppers inni camp area waaroor voorheen gepraat is :wink2:
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by Foksie »

Ons sal dankie, ja jong maak nie saak waarheen jy gaan nie n mens moet maar net vesigtig wees en dit is regtig so sad.
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by Foksie »

So bietjie fotos van die kompetiesie en waar mamma die hilux op sy sy gooi. :naah: :shock: :shock: :shock:
Attachments
576063_302429963188763_510122758_n[1].jpg
388101_302429596522133_1931466627_n[1].jpg
551954_302430419855384_2049506319_n[1].jpg
226214_302430333188726_1064437276_n[1].jpg
200704_302430196522073_1237551668_n[1].jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by OOOOMS »

Eina.....!!!! Hoop niemand het seergekry nie :wink2:
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by Foksie »

Nee niemand nie en ook nie oupa nie nie eers n skrapie nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by OOOOMS »

Foksie wrote:Nee niemand nie en ook nie oupa nie nie eers n skrapie nie.
Dankie tog daarvoor :thumbup:

Dalk a jy 'n langer wit stokkie gehad het sou hy nie omgeval het nie..... :tease: :tease:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by LouisZ »

Wat het gebeur :?:
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by Foksie »

Vroutjie weet nie van stadig nie hou baie van spoed ,sy het dit nou so geniet het selfs n 2de plek onder die vroue gekry vir die kompetiesie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle hier kom ons Brrr

Post by OOOOMS »

Foksie wrote:Vroutjie weet nie van stadig nie hou baie van spoed ,sy het dit nou so geniet het selfs n 2de plek onder die vroue gekry vir die kompetiesie.
Baie geluk man :thumbup:

Moet byse as dit 'n Vigo was wat daar gerol het was dit sekerlik crinkle-cut :shock2: :blackeye:
Post Reply

Return to “Open Discussion”