Virkoeling probleem.1KZ-TE
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Virkoeling probleem.1KZ-TE
Ek het my 2Y geruil vir n 1KZ-TE en het baie probleeme met die virkoeling. Ek het al virskilende elektriese fans probeer maar kom nie reg nie. Ek het die thermostat uit gehaal en geen sukses nie. Daar is nie genoeg plek vir n viskus nie. Gaan nou maar n soliede fan probeer. Het iemand dalk raad.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Ja maar dit is self gedoen het haar so gekoop. Gaan nog bine kort die regte ding kry.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Kyk ook hier: viewtopic.php?f=3&t=29410" onclick="window.open(this.href);return false;
PM jou epos adres dan stuur ek vir jou 'n robust elektriese opsie.
PM jou epos adres dan stuur ek vir jou 'n robust elektriese opsie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Skilpad4X4
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Sun Sep 05, 2010 8:47 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2004 Toyota kzte
- Real Name: Dawie
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Hi
Het jy die verkoeler vervang en met watter een .My ondervinding 'n elektriese fan werk nie. Jy kan 'n 2.4d of 2.8d viscous fan gebruik jy moet die senter gat groter maak of jy moet gaan vir solied. pm my jou sel no dan bel ek jou
Het jy die verkoeler vervang en met watter een .My ondervinding 'n elektriese fan werk nie. Jy kan 'n 2.4d of 2.8d viscous fan gebruik jy moet die senter gat groter maak of jy moet gaan vir solied. pm my jou sel no dan bel ek jou
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Ek het n soliede fan op gesit en die tempratuur is baie beeter. Sy wort n biekie waremer teen n lang steil bult maar dreig derim nie om te kook nie. Ek is net bekomerd as ek moet karafan sleep.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Virkoeling probleem.1KZ-TE
Sal dit help as ek n 4 kor radiaror laat maak en insit. Ek het op die oomblik n 3 kor in.