The story goes like this:
A friend of mine is working on cars at his family's residence. About 6 months ago he got a car in with a damaged gearbox. The owner did not have and still doesn't have the money to do the repairs. He is staying in Northern Natal and my friend is in Midrand. By this time the family is getting frustrated/annoyed with the car standing for this long on their premises. He tries to contact the owner to no avail (just doesn't answer his phone - SMS's also does not work). Obviously he needs to get this car removed to somewhere, because it does not look like it will get repaired in the very near future. My question is this:
Can he take the car to the police/pound, and what are the legal steps to take in order to have his side "clean"?
I please need help guys
Thanks
Legal advice
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Legal advice
Sover ek weet kan hy dit doen en die uo nog stoor gelde vra. Hy mag net niks van die foertuig strip of virkoop nie. Nou is die probleem, as die foertig by die poliesie is gaan hulle die ding strip en hoe bewys jy dit was nie jy nie.
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Legal advice
Hou hom.
Stoor geld loop, R125 per dag.
Op die einde vd dag, gaan hy 10 teen 1 die kar kry vd stoorgeld.
Ook na 90dae DINK ek, mag hy advertensie in n groot koerant sit dat kar verkoop gaan word vir stoorgeld. Hy kan hom sommer dan self "koop" Probleem is net, weet nie hoe gaan hy papiere kry vir hom nie?
Ek sal GLAD nie Polisie stasie toe vat nie.
Stoor geld loop, R125 per dag.
Op die einde vd dag, gaan hy 10 teen 1 die kar kry vd stoorgeld.
Ook na 90dae DINK ek, mag hy advertensie in n groot koerant sit dat kar verkoop gaan word vir stoorgeld. Hy kan hom sommer dan self "koop" Probleem is net, weet nie hoe gaan hy papiere kry vir hom nie?
Ek sal GLAD nie Polisie stasie toe vat nie.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Legal advice
Ek stem saam Pierre.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Legal advice
Dankie Pierre & Boet
Vir ouens wat so baie nonsens praat is daar maar min prokureurs op die forum
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
Vir ouens wat so baie nonsens praat is daar maar min prokureurs op die forum
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Legal advice
Jy kan hom na 3 maande, of as die stoorgeld die markwaarde oorskrei, "onteien", met die hulp van n prokureer kan jy die saak in n engelse en Afrikaanse koerant adverteer en met groot moeite die papiere bekom, gewoonlik maklikker om hom na die proses te strip en die parte te verkoop.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "