Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
-
- High Range 4WD
- Posts: 74
- Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
- Town: Pongola
- Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
- Real Name: Johan Terblanche
Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Hallo al die Hilux manne
Ek is nou by die deel waar ek die lexus automatiese ratkas met 'n Hilux Transfer case moet laat saamwerk. Watter transfercase is die beste om te gebruik en hoe word die main shaft in die ratkas veranner om op die transfer case te werk. Ek het nog nie die ratkas gestrip om dit uit te werk nie en inligting daaroor sal baie waardeer word.
Ns. Die Gotech ProX werk soos 'n droom....die enjin loop soos 'n horlosie.
Hilux Groete
Johan

- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Johan as non hilux driver is ek nie welkom op die forum nie maar laat ek jou gou gou help.
Die adaptors is vrylik beskikbaar.
Probeer om een te kry waar jy nie die speedsensor verloor agterop die ratkas nie, die nuwe ratkas rekenaars kan dit akomodeer en is BAIE beter
Moet vir niemand vertel ekt jou gejhelp nie hoor

Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
blom,blom wrote:Johan as non hilux driver is ek nie welkom op die forum nie maar laat ek jou gou gou help.
Die adaptors is vrylik beskikbaar.
Probeer om een te kry waar jy nie die speedsensor verloor agterop die ratkas nie, die nuwe ratkas rekenaars kan dit akomodeer en is BAIE beter
Moet vir niemand vertel ekt jou gejhelp nie hoor
natuurlik is jy welkom op die forum, wie anders gaan ons hilux manne laat lag???
jy het darem 'n halwe toyota......
-
- High Range 4WD
- Posts: 74
- Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
- Town: Pongola
- Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
- Real Name: Johan Terblanche
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Waar is hierdie adaptors verkrygbaar????
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Chris mod
sal iemand met nommers kan hep?
sal iemand met nommers kan hep?
Grensvegter van LANDROVIA
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Die Lexus enjins wat ek ingesit het, het ek handrat gemaak(ek's nog nie oud genoeg vir auto nie), n ander een wat ek aan gewerk het, het n Surf auto box in, die lexus bellhousing pas net so op hom.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Hoppie hier is kerels in vanderbijl wat mooi belhousings cast lexus na hilux manual
Ekt nou een vir Scorpion gekry billik geprys ook
onthou volgende keer as jy soek
Ekt nou een vir Scorpion gekry billik geprys ook
onthou volgende keer as jy soek
Grensvegter van LANDROVIA
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Daai is gevaarlike info in die verkeerde hande. Dit kan 'n man bankrot maak
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Heinblom wrote:Chris mod
sal iemand met nommers kan hep?
Ek weet nie mooi hoe dit werk nie maar sy Suzukis wat hy gebou het was altyd by die besigheid wat ruberising doen in PTA Wes op die hoek van Zeiler en Souter genaamd PRETORIA COTE. Ek sien noudie dag toe ons daar verby is hy het nou 'n workshop met sy eie naam op die oorkantste hoek. Ek neem aan hy is nog steeds met PRETORIA COTE doenig. Hulle no. volgens Braby's is (012) 327-0902 / 082 817-4362
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Moenie dat ek eers begin nie! Ek gaan sien Blom net vir 'n bullbar en eindig op met 'n Super Truck... :roll:CasKru wrote:Daai is gevaarlike info in die verkeerde hande. Dit kan 'n man bankrot maak
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Jy wou mos!Scorpion wrote:Moenie dat ek eers begin nie! Ek gaan sien Blom net vir 'n bullbar en eindig op met 'n Super Truck... :roll:CasKru wrote:Daai is gevaarlike info in die verkeerde hande. Dit kan 'n man bankrot maak
Gelukkig toe ek daar by Blom was die een keer het hy belowe hy sal nooit weer aan 'n Lux vat nie.... anders het ek ook dalk nou 'n super truck gery
PS: het jy toe darem jou bullbar gekry?
To God be the glory
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
CasKru wrote:Scorpion wrote:
PS: het jy toe darem jou bullbar gekry?
Dis die ergste van alles - nog nie!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Tue Nov 04, 2008 9:45 am
- Town: pukekohe
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4
- Real Name: Anthony
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
hi there i have also just done a lexus V8 into a hilux but i used the hilux surf 3.4 V6 4x4 auto box as the lexus bellhousing bolts straight onto thev6 suf auto gear box just have to use the LN65 gearbox cross member
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Lexus Ratkas / Hilux Transfer case
Die Hilux wat ek mee besig is gebruik n imported KZTE 4x4 auto box wat net so op die Lexus bellhousing pas.