Goeie More
Ek is besig om `n lys aan mekaar te sit vir die spare wat saamgevat moet word mosambiek toe.
Sover het ek:
Voor en agter bearings en ABS rings( ek neem aan links en regs dieselfde, so slegs een set )
Universals (is almal dieselfde groote, sodat ek net een spaar kan vat , of verskil hulle)
Waterpype
Fan belt
Olie filter
Vir die trailer ook `n ekstra bearing.
En dan al die olies en grease wat benodig word.
Is daar enige ander goed wat ek kan inlaai?
Dit is vir `n 2008 Hilux 3.0 d4d dc 4x4
Dankie
Overlanding Spare
- IhanvanVuuren
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
- Real Name: Ihan
- Location: Vereeniging
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Overlanding Spare
Diff oil
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Overlanding Spare
Jy gaan nie probleme kry met spares in Moz nie want helfte van ons hiluxe is klaar daar.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Overlanding Spare
Diesel filter seker die belangrikste en gloeilampe.as daai korupte varke jou aftrek soek hulle enige iets vir 'n boete
Moenie 'n hele garage saam vat nie
O ja.Waarnatoe gaan jy en hoe lank
Moenie 'n hele garage saam vat nie
O ja.Waarnatoe gaan jy en hoe lank
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"