Outydse speletjies
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Outydse speletjies
Ek het die naweek gesit en dink aan al die speletjies wat ons buite gespeel het wat met tyd verdwyn.
Kan die ooms en oupas help?
1.Kenniekie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5.
Kan die ooms en oupas help?
1.Kenniekie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Outydse speletjies
Ek is nou nie 'n oom of oupa nie, maar ek ken vir Kennetjie, Blikaspaai, Blindemol... My pa het dit alles vir my geleer toe ek klein was...
Tip, Top, Vuis, Bok, Oog, Oor, Ellie, Uiter!
So bleddie klein kennetjie stokkie slaat seer op 'n shin
Tip, Top, Vuis, Bok, Oog, Oor, Ellie, Uiter!
So bleddie klein kennetjie stokkie slaat seer op 'n shin
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Outydse speletjies
1.KenniekieMasekind wrote:Ek het die naweek gesit en dink aan al die speletjies wat ons buite gespeel het wat met tyd verdwyn.
Kan die ooms en oupas help?
1.Kenniekie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5.
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5. Vrot eier
6. Bok in die hok
7. Slangetjie
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Outydse speletjies
1.Kenniekie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5. Vrot eier
6. Bok in die hok
7. Slangetjie
8. giffie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5. Vrot eier
6. Bok in die hok
7. Slangetjie
8. giffie
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Outydse speletjies
Van almal was Toktokkie en vrugte steel die lekkerste, en met bok (bok bok staan styf) het jy flippen hard geval
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Outydse speletjies
Sykous vol sand oor n pad in die aand te sleep,baie karre amper beheer laat verloor.Of n beursie wat aan dun vislyn vas gemaak is in die pad te laat le.Sodra iemand afbuk om dit op te tel word die beursie vinnig ingekatrol.Ons het as kinders baie sport daarmee gehad.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Outydse speletjies
Vandag sit jy in die tronk of geskietHoppy wrote:Van almal was Toktokkie en vrugte steel die lekkerste, en met bok (bok bok staan styf) het jy flippen hard geval
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Outydse speletjies
Masekind wrote:Vandag sit jy in die tronk of geskietHoppy wrote:Van almal was Toktokkie en vrugte steel die lekkerste, en met bok (bok bok staan styf) het jy flippen hard geval
+1
'n Mens mag dit nie meer doen nie.
Ek het altyd my gat afgeskrik as die ooms my by die voordeur vang soos ek klop
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Outydse speletjies
Danman wrote:1.Kenniekie
2.Blikaspaai
3.Blindemol
4.Sakdoek
5. Vrot eier
6. Bok in die hok
7. Slangetjie
8. giffie
9. bok bok staan stuif, hoeveel vingers op jou lyf
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Outydse speletjies
Koerant papier met iets in (honde bollie) aan die brand steek op die stoep en klop4x4BEES wrote:Masekind wrote:Vandag sit jy in die tronk of geskietHoppy wrote:Van almal was Toktokkie en vrugte steel die lekkerste, en met bok (bok bok staan styf) het jy flippen hard geval
+1
'n Mens mag dit nie meer doen nie.
Ek het altyd my gat afgeskrik as die ooms my by die voordeur vang soos ek klop
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Outydse speletjies
Een ou moes altyd "kayvie" hou (en die hond besig hou), dan klim die ander in die vrugte bome. Jy wag net tot hulle lekker besig is met pluk, dan gooi jy n klip op die dak en hol, jy moet sorg dat jy voor bly want as die oom jou nie kry nie, dan donner jou pelle jou!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Outydse speletjies
Kleilat is nog iets wat ons gedoen het
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Outydse speletjies
Met n kweper lat4x4BEES wrote:Kleilat is nog iets wat ons gedoen het
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Outydse speletjies
ons het baie op ons herrie gekry met n kweper lat.
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Outydse speletjies
Hy het vir baie goed gewerkHilux 1 wrote:ons het baie op ons herrie gekry met n kweper lat.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s