Goeiemore.
Ons het nou al letterlik alles probeer maar ons kry nie eers n byt nie. Is daar nie n visvang fundi hier in Ballito wat ons wil kom touwys maak nie asb?
Hulp in Ballito benodig
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Hulp in Ballito benodig
Ek kan jou help, maar ek sit by die werk in JHB.
Dit was die mooi reply. Wil jy weet wat ek regtig wou sê?
Dit was die mooi reply. Wil jy weet wat ek regtig wou sê?
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Hulp in Ballito benodig
Dink die vissies is nie lus om gevang te word nie.. Gaan kyk of daar nie n lekker 4x4 roete naby is en gaan ry hom...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Hulp in Ballito benodig
"Something Fishy" as hulle nog daar is! Nee wat, ek kon nog nooit in 7 jaar daar iets vang nie, sorry!
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Hulp in Ballito benodig
Het dit nou maar op gegee vir n bad job. Gaan nou n boot charter maar visvang gaan ek visvang...