hulp nodig met voor diff asb

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

hulp nodig met voor diff asb

Post by ForYota »

Dagse Luxers,

Ek het gister n groot olie kol onder my voor diff gevind, gesien dis die seel op die joke wat lyk my gegroet het..

Vraag is om daai groot nut los te kry na die propshaft verwyder is, is die "thread" miskien clock of anti-clock wise thread, want met n strongarm en n pyp, 4 low engaged met die handbriek op... MOVE ek nie eeers daai nut nie...

Enige hulp word waardeer :thumbup:

Ps: Ek gaan vanmiddag gou n air tool probeer maar dis natuurlik belangrik om te weet of ek die regte kant toe probeer losdraai..
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: hulp nodig met voor diff asb

Post by LouisZ »

Jy sal sien die boud is gelock. Vat 'n klein skerp punch en maak eers die lock oop. Jy maak hom anti kloks los. Ek het 'n bar gemaak wat so 700mm lank is, Gate geboor wat dieselfde is as die Flange, vasgebout dat die arm kan druk teen die grond.

Al wat dan nodig is nogsteeds die powerbar, dan is hy los.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: hulp nodig met voor diff asb

Post by ForYota »

4x4megaworldpta wrote:Jy sal sien die boud is gelock. Vat 'n klein skerp punch en maak eers die lock oop. Jy maak hom anti kloks los. Ek het 'n bar gemaak wat so 700mm lank is, Gate geboor wat dieselfde is as die Flange, vasgebout dat die arm kan druk teen die grond.

Al wat dan nodig is nogsteeds die powerbar, dan is hy los.
Dankie Louis, ja nee ek weet van daai lock, het die agter diff joke seel al vervang en dit was peanuts... Maar ja daai voor diff se nut klou vir hom lewe.. Sal vanaand daai airtool inspan

Dankie :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Post Reply

Return to “Open Discussion”