Waar kry ons van die ?
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Waar kry ons van die ?
Kan in 3 ure herlaai word van 220 V. Is ook 'n laaier.
Kan tot 400 amp hanteer met die aansitslag.
Die inligting se jy moet dit van die VSA bestel. Is hier by ons so-iets beskikbaar ? Ek weet van die modelle by Adendorff. Hierdie een is meer kompak.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Waar kry ons van die ?
Battery Center. Ek het die 7A. Laai nie my battery vol nie
- subok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 321
- Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
- Town: Jhb - Somerset West
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC152
- Location: Highlands North - Jhb
- Contact:
Re: Waar kry ons van die ?
Kobusl, ek vermoed 'n diesel enjin soek meer as 400A om te vat. Kyk eers wat jou voertuig se battery CCA (Cold Cranking Amps) 'rating' is.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Waar kry ons van die ?
Kan nie sien dat jy 400A daaruit gaan kry nie!
Ons het hierdie model 'n voorraad:
viewtopic.php?f=169&t=36030
-F_D
Ons het hierdie model 'n voorraad:
viewtopic.php?f=169&t=36030
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Waar kry ons van die ?
Baie dankie almal. Lyk of die spul bietjie lig in die broek is.
Word te vinnig oud en te stadig wys.