2.7 4x4 Wit-olifant
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
2.7 4x4 Wit-olifant
So SWAMBO kla oor die min gebruik van die voertuig want dit is swaar op brandstof, sy soek n "ding daai goed wat so toe is" so het ek toe vasgestel wat sy na verwys...SUV....
Nou waarna kyk n mens wat nou nog steeds darem n grondpad kan aanvat sonder dat jy die hele onderstel verloor oor die corrugated riffels en nie nodig het om die bank bestuurder te gaan sien voor jy brandstof wil ingooi nie,, sal nou seker maar die 4x4 vermoë moet prysgee.
Dit is nie n elke dag ryding nie, meestal net naweke n voortrekker kamp elke 2 maande ,en as dit reën word hy gebruik want bike ry in die reen is nie veilig nie(ma het haar platkar vir ha eie rondrits) en my 2 girls 13 en 9 moet agter in kan pas....ek sal seker maar die witolifant moet inruil op n model wat dieselle waarde sal wees sonder om inbetalings te maak...,help asb met n paar insette
.....het vergeet....betroubaar asb

Last edited by Willem01 on Sun Dec 21, 2014 1:41 pm, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Freelander 2!!!!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Prado
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek dink Willem soek iets reliable ook, ek weet hyt dit nie in sy post genoem nieThabogrobler wrote:Freelander 2!!!!!!
Freelanders like nie eintlik meer as teerpad nie.
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Rebel 4x4 wrote:Ek dink Willem soek iets reliable ook, ek weet hyt dit nie in sy post genoem nieThabogrobler wrote:Freelander 2!!!!!!
Freelanders like nie eintlik meer as teerpad nie.
Thomas, jy is reg. Ek het vanoggend met Willem gepraat en die voertuig moet ook reliable wees. Willem sê sy garage is skoon en sonder olie vlekke, hy wil nie nou begin nie. En soos hulle sê, 95% van alle land rovers is nog op die pad, die ander 5% het dit to by hul bestemming gemaak...
SWAMBO soek iets wat beter as 8km/l (lees 11km/l) gee, genoeg pak plek het vir 3 vroumense en kan grondpad ry. Dit sal ook onder R80 000 met wees om 'n "straight swap" te kan doen.
Die probleem is dat as jy 'n groot genoeg voetuig het om 3 vroumense se bagasie in te kan pak, gaan jy sukkel om daai 11km/l te kry... tensy hy 'n diesel kan kry. Maar wat kry hy in daai prys klas?
Gelukkig is my vrou bietjie anders, sy het groot geword op die plaas. Die V6 is myne en ek moet hoes vir petrol, maar as sy met die Vigo wil ry gooi sy die petrol in. Sy like die offroad en kampeer ding. Plus, sy het so rukkie terug vir my 'n nuwe-ou speelding gekoop. Sal dit in die nuwe jaar aan almal bekend stel...
- mtbbiker
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Wed Apr 21, 2010 11:35 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota hilux 2700i 4X4DC
- Real Name: Eugene
- Club VHF Licence: B199
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Freelander 2! Ek het SD4 gehad. Een van die beste voertuie wat ek ooit besit het. Puik brandstof verbruik, puik in die veld. Gaan toets bestuur een!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Gaan loer bietjie op
http://www.um.co.za/specifications/
Die Freelander 2 en die RAV4 het elkeen sy goeie en slegte eienskappe...
Dink nie jy kan verkeerd gaan met Toyota nie. Maak maar net seker van die diensrekord en gaan loer die kar mooi deur.

- Posts: 75
- Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C
- Real Name: Henk
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
My oplossing vir my dorstige 2.7 was 'n 2009 Daihatsu Terios 4x4 Auto.Willem01 wrote:Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
Gaan toetsbestuur een. Jy sal verbaas wees!
Net myne se uitlaat met 'n vol Bosal sisteem vervang.
Sent from my iPad using Tapatalk
Using Tapatalk
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Nee wat Willem,
Gaan maak jou sommetjies mooi en kyk eers rond in die mark wat jy vir jou budget gaan kry.
Jy sal gou sien jy het reeds die beste van 'n paar werelde!
Al wat die Hilux jou kos is petrol en versekering? 'n Ander ryding gaan dalk 2/3km/L ligter wees op brandstof maar jy gaan nog steeds versekering betaal. En bande en dienste....
Al wat jy gaan spaar is marginale brandstof. Miskisn R 2/3/500 per maand?
Soos reeds gese: Maak daai sommetjies MOOI!
Gaan maak jou sommetjies mooi en kyk eers rond in die mark wat jy vir jou budget gaan kry.
Jy sal gou sien jy het reeds die beste van 'n paar werelde!
Al wat die Hilux jou kos is petrol en versekering? 'n Ander ryding gaan dalk 2/3km/L ligter wees op brandstof maar jy gaan nog steeds versekering betaal. En bande en dienste....
Al wat jy gaan spaar is marginale brandstof. Miskisn R 2/3/500 per maand?
Soos reeds gese: Maak daai sommetjies MOOI!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
+1
Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
En dis hoekom ek nie my Prado V6 kan verkoop nie...
As jy die sommetjie BAIE MOOI en versigtig sonder emosie maak en sonder daai gat-juk van anner kar, sal jy sien jy moet maar hou wat jy het.
Die Prado is dors, maar hy is afbetaal. Tipiese diens doen ek self en dit kos my R400. Verder gooi ek net petrol in en ry...gesin van 5. Geen ander kan kan my bed wat die Prado my bied nie...nie teen die prys nie.

James Cameron
0834431879
0834431879
- toyo v6
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 13, 2014 11:32 am
- Town: gauteng
- Vehicle: hilux 4x4 v6
- Real Name: paul
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek sal nie daai 2700i weg maak nie daar is niks op die mark wat hom gaan vervang nie glo my ek het myne.weg gemaak en mis hom selfs my vroulief mis hom.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Hou jou trok - jy weet wat jy het.
Vir R80k kan jy maklik 'n kat in die sak koop....
As dit jou R500/maand meer kos is dit nie die dood van Katryn nie. As 'n ander ryding jou onverwagte geld kos - sou dit dan die moeite werd gewees het?
Jy se self - dis nie 'n daaglikse ryding nie. Ek sou die houe vat en my bakkie hou.

Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek stem saam met daai een.Baasvark wrote:Hou jou trok - jy weet wat jy het.
Vir R80k kan jy maklik 'n kat in die sak koop....
As dit jou R500/maand meer kos is dit nie die dood van Katryn nie. As 'n ander ryding jou onverwagte geld kos - sou dit dan die moeite werd gewees het?
Jy se self - dis nie 'n daaglikse ryding nie. Ek sou die houe vat en my bakkie hou.
Ek het die Prado en eks baie gelukig, maar R2200 vir 'n vol tenk en jy hoop vir 1000km.
- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Indian Hummer....bduk wrote:+1
Maar jy kan altyd vir jou 'n Mahindra kry. Iewers gehoor as jy 'n baie goeie 2dehandse 4 x 4 wil he dan koop jy 'n splinternuwe Mahindra
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Pajero Lexus
- Real Name: Laurence
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
As dit net oor die petrol gaan, hou hom! Andersins, daar is geen twyfel dat die CRV die koning van softroaders was 10-15 jaar terug nie - ek het self 'n gen1 gehad, en het net goeie memories en my vrou oe en aa nog steeds as ons ene sien, maar is te klein vir ons gesin van 6. Enjins het nie einde nie, en R4k vir 'n import. Baie luuks afgewerk, genoeg krag, ry heerlik, slim 4x4 stelsel, en redelik ekonomies - 10km/l met waentjie en kampgoed vir n week. Vir prysklas maar shop vir kondisie van voertuig en behoort ook n gen2 te kan optel. PS, ek sal beslis nie n diesel in daardie prysklas koop nie!!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek stem saam met die ander hou hom as jy niks skuld op hom nie.
Anders maak 'n prys en laat weet my......
Anders maak 'n prys en laat weet my......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
As jy aanhang tot Mei maand sal ek die beste huis vir daai trok bied wat jy van kan droom!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek neem in wat se raad hier gegee is...daar is baie scrap daar buite wat ek gesien het en kom nie naby die toestand wat meganies heel is in vergelyking met my bakkie...sekerlik stel daar ook n paar manne belang .....maar ek dink na al die info byt ek maar die bullet en hou die trok vir nog n ruk...ten minste kan ek n bietjie meer petrol ingooi na janurie maand want sak die prys wee mamma gaan dan maar nog steedz in die witolifant vaskyk vir vlg jaar
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Vehicle is already paid up...
Your only expenses are fuel...
Put yourself in debt again by paying off another vehicle, will be more expensive than just the fuel in the white EFFELENT...
The newer vehicle will have to be driven for years to make up the difference, before showing a profit...
By then SWAMBO will be moaning about the new white effelent as the technology will be so more advanced that it will seem heavy on fuel...
You will never win against those arguements...

HABOOB means "Dust Storm"
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Goeie besluit.
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Willem, ons het juis 'n "wit olifant" by gekoop. Die lorrie ry net naweke en vakansie. Sodat ek my gesinnetjie uit die stad kan uitkry.
Die 2.7 is te dors vir daagliks ry, maar die enigste koste is brandstof oor naweke. Dit betaal ek met 'n blye hart, want ek spaar op enjins en ander goette wat breek. Vir ons werk dit. Vat jou vrou vir 'n spin in die bosse. Dan laaik sy weer daai olifant.

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
nou ja my kop weet nie watter kant toe nie want ma soek nog steeds daai toe ding en dis n ...SUV...ongelukkig is dit nou so dat ek geen ander fabrikaat soek behalwe die met die T badge op nie,,,,het n '97 Prado 90 series V6 met al die "bells en whistles "in die oog so betroubaarheid is nog steeds daar en die swaar petrol verbruik is ook nog steeds daar,,,,,so ek sal nie vi ma kan tevrede stel met daai nie maar dis darem dan n "ding" wat sy soek
luister gou na die volgende.....
Ten opsigte van waarde en die handelaars met hul slim boeke ..kom ek gee my bakkie weg sonder om iets te koop gee die stealers my R70k
As dit my Prado was en ek sou hom weggee vir die stealers gee hulle my net R45k
...nou sou jy jou in my skoene plaas sal jy die R35k knock vat en die prado koop, om oor n paar dit sou te verkoop en baie minder voor kry as wat jy vir die hilux sou kry...want dis my hart wat hier praat en dit maak die brein dood....
daai prado het alles op ,,,,gaan kyk op bl34 van die Des Wegry uitgawe dis hy ....hy het tans n Iron man bullbar op,,snorkel,,OME suspensie, xtra laaistelsel,,nuwe radiator,startor,volle diens rekord ,steering rack, nuwe batt.
luister gou na die volgende.....
Ten opsigte van waarde en die handelaars met hul slim boeke ..kom ek gee my bakkie weg sonder om iets te koop gee die stealers my R70k
As dit my Prado was en ek sou hom weggee vir die stealers gee hulle my net R45k
...nou sou jy jou in my skoene plaas sal jy die R35k knock vat en die prado koop, om oor n paar dit sou te verkoop en baie minder voor kry as wat jy vir die hilux sou kry...want dis my hart wat hier praat en dit maak die brein dood....
daai prado het alles op ,,,,gaan kyk op bl34 van die Des Wegry uitgawe dis hy ....hy het tans n Iron man bullbar op,,snorkel,,OME suspensie, xtra laaistelsel,,nuwe radiator,startor,volle diens rekord ,steering rack, nuwe batt.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Bel my ek sal graag my raad gee.
082 419 2359
082 419 2359
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek stem saam met meeste van die manne.....................brandstof is n issue maar dit is werklik al uitgawe wat jy het. Ek het agter gekom dat dit nie rerig saakmaak of die voertuig gelaai is of leeg is nie, die brandstof verbruik is baie dieselfde. Ek probeer ook die revolusies onder 3000 rpm te hou vanaf 3 de rat tot in 5 de rat en dit maak hom meer ekonomies. Ek ry +- 900 km met 120 liter. Tank grootte is 130 liter.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
lol....George jy wil net hê ek moet hom aan jou verkooop...GeorgeJvR wrote:Bel my ek sal graag my raad gee.
082 419 2359
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Dit klink soos Pat met die hoe boesems se kar?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
YEP dis hy daai, ken julle mekaar