Olie na diens...?
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Olie na diens...?
Ek het gister my bakkie gediens en dit pla my dat ek 6.5l olie ingegooi het en maar net 5l uitgetap het ...(15 000km) Ek weet die engin verloor 'n bietjie olie deur verbranding, maar is 1.5l nie 'n bietjie baie nie...? 3l D4D 2008
..die kalmste is om belangrik te bly...
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Olie na diens...?
Het jy die olie filter geruil?
Daar is baie olie in daardie filter en wat uitloop as jy hom afskroef.
Daar is baie olie in daardie filter en wat uitloop as jy hom afskroef.
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Olie na diens...?
Filter geruil ja, het die meeste olie wat in die filter was uitgegooi...sê daar is op die meeste 500ml oor, kort ek steeds 1l....
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Olie na diens...?
Selle ding oorgekom vanoggend met my KZ se diens. Dis bietjie weird.
Nog 'n vraag: wanneer is beste tyd om olie vlak te check? Warm enjin wat nounet geloop het (soos hulle by die pertol pomp sal doen) of koue enjin met olie wat gesak het?

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Olie na diens...?
Ja, die filter hou so om en by 'n halwe liter, maar 1 liter verbruik vir 15000km's is nie te sleg nie. Hoeveel kilos is al op die klok?
Daai ene!Oupa Stig wrote:Selle ding oorgekom vanoggend met my KZ se diens. Dis bietjie weird.
Nog 'n vraag: wanneer is beste tyd om olie vlak te check? Warm enjin wat nounet geloop het (soos hulle by die pertol pomp sal doen) of koue enjin met olie wat gesak het?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Olie na diens...?
Splinter nuut, 180 000km....as die slim mense se dis nie sleg nie is ek tevrede
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Olie na diens...?
Laat ons hoor wat sê die ander, maar dis nog OK na my mening, veral as dit nou 'n petrol enjin was met 180 000 km's.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Olie na diens...?
What about all the oil that remains on the sides of the engine, you never get all the old oil out, unless you leave the plug out for a couple of days.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Olie na diens...?
Riaan het jy die olie level gecheck voor jy afgetap het
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Olie na diens...?
George, ongelukkig nie die olievlak gekyk voor ek uitgetap het nie...ek moet bieg, die engin was koud toe ek hom diens....sal volgende keer eers om die blok ry....
..die kalmste is om belangrik te bly...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Olie na diens...?
Ek het dit al baie gesien met baie verskillende voertuie. Daar kom minder uit as wat jy ingooi. Dit is veral waar as die olie koud is. Soos Aquanaut sê dit sit aan die kante vas. Die olie wat jy ingooi loop tot in die sump en daar meet jy dit.
Gaan die olie vlak nou na as dit warm is en dan kyk jy weer oor so 'n maand of wat.
Ek dink ook nie jy het enige rede tot kommer nie. Enige enjin moet olie gebruik. Die oile word versprei tot op die silinder wande om die ringe te smeer. met elke ontbranding slag is daar oile op die silinder wande wat ook verbrand. Dit is wel gewelding min maar dit gebeur nogtans.
Gaan die olie vlak nou na as dit warm is en dan kyk jy weer oor so 'n maand of wat.
Ek dink ook nie jy het enige rede tot kommer nie. Enige enjin moet olie gebruik. Die oile word versprei tot op die silinder wande om die ringe te smeer. met elke ontbranding slag is daar oile op die silinder wande wat ook verbrand. Dit is wel gewelding min maar dit gebeur nogtans.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Olie na diens...?
Die olie wat ann die kante sit maak nie 'n verskil nie - as jy 'n glas water half uitgooi en weer vol maak vat hy net 'n halwe glas om vol te maak.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Olie na diens...?
Nou weet almal ek is dom!Mud Dog wrote:Die olie wat ann die kante sit maak nie 'n verskil nie - as jy 'n glas water half uitgooi en weer vol maak vat hy net 'n halwe glas om vol te maak.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Olie na diens...?
Not at all, Basil, we all make mistakes - on the other hand, there is nothing wrong with your post ....Aquanaut wrote:Nou weet almal ek is dom!Mud Dog wrote:Die olie wat ann die kante sit maak nie 'n verskil nie - as jy 'n glas water half uitgooi en weer vol maak vat hy net 'n halwe glas om vol te maak.
Aquanaut wrote:What about all the oil that remains on the sides of the engine, you never get all the old oil out, unless you leave the plug out for a couple of days.
Technically the first part is a question "what about ...." and the statement that follows is perfectly true - you never get all the oil out.
(If taken in context of the above discussion however ...... )