An Ode to swambo
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: An Ode to swambo
Baie goed, ons manne waardeer nie altyd ons vrouens. Oomblik van stilte vir die vrouens.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: An Ode to swambo
Okay, die stilte is verby.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: An Ode to swambo
mmmm.... daai regterkantste bordjie is leeg vir 'n rede...want mamma delegate!!
Hy moet so lees:
Ja lief...
Reg lief....
Nes jy verkies lief...
Nee ek's nie geirriteerd nie lief....
Hy moet so lees:
Ja lief...
Reg lief....
Nes jy verkies lief...
Nee ek's nie geirriteerd nie lief....