Goeie middag
ek wil net uitving of iemand dalk weet van 'n goeie mechanic in die centurion area wat my 2700i motor se gaskets kan vervang wat my ook nie 'n arm en been gaan kos nie?
Olie op piston 2 en olie lek iewers op motor, moet skoon spuit om te sien waar.
Baie dankie
Floris
2700i Enjin Olie Lek
- Silent_Hunter
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 04, 2007 12:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i 2x4
- Real Name: Floris
- Location: Centurion
- 4wiel
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Thu Mar 15, 2018 9:26 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2012 2.5 D4D
- Real Name: Ian
Re: 2700i Enjin Olie Lek
R2R auto in jakaranda straat net onder chamberlains. Selfde sentrum as suzuki. Praat met Corrie.Silent_Hunter wrote:Goeie middag
ek wil net uitving of iemand dalk weet van 'n goeie mechanic in die centurion area wat my 2700i motor se gaskets kan vervang wat my ook nie 'n arm en been gaan kos nie?
Olie op piston 2 en olie lek iewers op motor, moet skoon spuit om te sien waar.
Baie dankie
Floris
Sent from my LG-D855 using Tapatalk
- Silent_Hunter
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 04, 2007 12:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i 2x4
- Real Name: Floris
- Location: Centurion
- 4wiel
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Thu Mar 15, 2018 9:26 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2012 2.5 D4D
- Real Name: Ian
Re: 2700i Enjin Olie Lek
Jy sal nie spyt wees nie. Hy is eerlik en weet wat hy doen. Niemand anders raak aan my bakkie nie.Silent_Hunter wrote:Dankie Ian
Sent from my LG-D855 using Tapatalk