Hi almal. Ek nodig hulp en raad asseblief.
Ek het n Ford V6 motor in my 2.2 Hilux bakkie ingesit. My refs hardloop nou baie hoog. Kan ek my agterste diff ratio ruil? Watter ratio sal jul voorstel moet ek gebruik? En wat van die voorste diff? My band grootte is 15duim.
Diff ratio.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Diff ratio.
Jy sal beide diffs se ratio's moet verander.
Makliker is dalk om groter bande op te sit?
Makliker is dalk om groter bande op te sit?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Diff ratio.
Stem saam. Een van my Hilux'e het ook 'n 3lit Ford V6 enjin en dit ry redelik lekker sonder om te hoog te rev met 33" bande. Enigste is dat die speedo effens uit is, maar dit sal ook gebeur met 'n diff ratio verandering.Thabogrobler wrote: ↑Thu Nov 08, 2018 9:50 pm Jy sal beide diffs se ratio's moet verander.
Makliker is dalk om groter bande op te sit?
Jy sal 'n paar veranderings moet aanbring dat die 33" pas sonder om te haak. Die agter as is nie eintlik 'n probleem nie maar die voorste as sal 35mm vorentoe geskuif moet word. Dit beteken dat die torque rod en draglink korter gemaak moet word en dat die steering rod en die brakelines verleng moet word. Die bump-stops moet ook effens geskuif word. Suspensie moet ook bietjie gelig moet word. Klink soos 'n hengse storie, maar dis nie so erg nie en dis net die suspensie lig en bande self wat uit jou sak sal jaag. Sal miskien bietjie meer kos as om eenvoudig diffs te ruil, maar die 'off-road' voordele is heelwat beter.
Weet nie watse groote bande jy tans op het maar 31" is die grootste wat jy sal kan pas sonder enige modifikasies. Speedo is ook meer akkuraat daarmee as met standaard band groote. Dit sal help maar ek dink hy sal nog so bietjie rev.
Voorspoed met jou besluit.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- GRWLR ZN
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
- Town: Richards Bay
- Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
- Real Name: Louis
Re: Diff ratio.
Dagse Flip,
Ek het lanklaas hier gepost.
Ek het min of meer dieslefde issue gehad. Ek het n' lexus in n' 3000D. Nog die oorspronklike diff ratio vand 4.8:1 geloop.
Ek het presies gevra wat jy nou vra, want teen 120km/h het die enjin 3800rpms gedoen.
Die manne het groter wiele voorgestel, wat cool lyk en is. Maar ek het toe besluit op ratio verandering.
My agterste as is n' import as, so ek kon nie net n' crown wheel en pinion gaan koop en verander nie. Ek het n' stel opgespoor van n' 98 Prado KZ af. (3.7:1)
Met die 3.7:1 ratio loop die bakkie baie meer gemaklik en 120km/h rpms is nou so 2800. Speedo is nou wel uit by omtrent so 18km/h, maar ek gebruik net die GPS vir korrekte soed.
So ja, jy kan die ratios verander, afahngende van jou aste.
Google Interspares, hulle stock n' redelike verskeidenheid diff parte, goeie begin punt as jy vir die diff opsie wil gaan...
Maar n' SFA met n' vet stel tekkies lyk darem mar smart!...
Ek het lanklaas hier gepost.
Ek het min of meer dieslefde issue gehad. Ek het n' lexus in n' 3000D. Nog die oorspronklike diff ratio vand 4.8:1 geloop.
Ek het presies gevra wat jy nou vra, want teen 120km/h het die enjin 3800rpms gedoen.
Die manne het groter wiele voorgestel, wat cool lyk en is. Maar ek het toe besluit op ratio verandering.
My agterste as is n' import as, so ek kon nie net n' crown wheel en pinion gaan koop en verander nie. Ek het n' stel opgespoor van n' 98 Prado KZ af. (3.7:1)
Met die 3.7:1 ratio loop die bakkie baie meer gemaklik en 120km/h rpms is nou so 2800. Speedo is nou wel uit by omtrent so 18km/h, maar ek gebruik net die GPS vir korrekte soed.
So ja, jy kan die ratios verander, afahngende van jou aste.
Google Interspares, hulle stock n' redelike verskeidenheid diff parte, goeie begin punt as jy vir die diff opsie wil gaan...
Maar n' SFA met n' vet stel tekkies lyk darem mar smart!...
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Diff ratio.
Nou dat ek daaroor dink,
Pas die D4D se diff binnegoed nie net so in die SFA s'n nie? Met 'n difflock op die koop toe?
Pas die D4D se diff binnegoed nie net so in die SFA s'n nie? Met 'n difflock op die koop toe?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- GRWLR ZN
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
- Town: Richards Bay
- Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
- Real Name: Louis
Re: Diff ratio.
Ek het die vraag ook destyds oorweg, maar toe nooit verder gan krap nie.Thabogrobler wrote: ↑Wed Nov 14, 2018 9:57 am Nou dat ek daaroor dink,
Pas die D4D se diff binnegoed nie net so in die SFA s'n nie? Met 'n difflock op die koop toe?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Diff ratio.
Die difflock kan werk so ja, maar die housing moet verander word en dan ook moet jy seker wees watter ratio jy het want jy mag dalk n ratio change moet doen. En dan moet jy die diff lock wire sodat die motor weet wat om te doen. Anders lock hy maar kry nie weer unlock nie
Johan Marais
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Dec 18, 2017 8:37 pm
- Town: Randfontein
- Vehicle: Toyota 4x4 hilux
- Real Name: Phillipus
Re: Diff ratio.
Baie dankie vir almal se raad. Ek oorweeg definitief om die diff ratios te verander. Klink die goedkoopste. Gaan eers oopmaak en kyk wat aangaan.