Olie lek - Fortuner ratkas
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Olie lek - Fortuner ratkas
Tuna het eweskielik 'n olie lek op die gearbox opgedoen. Kwotasie ontvang vir 'n hele seal kit van omtrent R4500 excl. Is die prys inlyn?? Wat kan dalk die oorsaak wees van die skielike olie lek? Normale slytasie ....... 173 000km op die klok.????
Dankie vir julle insette
Werner
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Olie lek - Fortuner ratkas
Daai ratkaste het glad nie n olielek probleem nie, dis gewoonlik modder of sand wat die seels opvreet, dit versamel agter die plaatjies wat die seels beskerm, dit moet gereeld uitgespuit word
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Re: Olie lek - Fortuner ratkas
Mamma se Tuna het ook 'n lek ontwikkel so 10 000km terug, maar Toy het my dit onder warranty vervang, wou ook gehad het ek moes betaal maar het my toys gegooi en hulle het dit toe vervang onder warranty