En toe begin die werk
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
En toe begin die werk
Baie mense het al gevra "hoe vorder die trok?". Toe besluit ek maar om dit op te laai.
Die storie gaan so:
Ek is nog nuut hier en het my eerste hilux gekry. 'n Weeskind 2.4D 4x4. Ek het hom so jammer gekry en besluit om hom 'n nuwe huis te gee. Ek het nie groot planne gehaad nie tot ek op die forum gekom het.
So saterdag het ek begin afbreek om weer te kan bou.
Hier is hoe hy gelyk het.

- Attachments
-
- Nodig baie baie aandag
- 100_7844.JPG (86.58 KiB) Viewed 9415 times
-
- Nodig bietjie aandag
- 100_7787.jpg (183.85 KiB) Viewed 9415 times
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Gelukig het ek die beste vrou wat 'n man voor kan vra ek sy het beluit om my te help.
So ek doen die enjin afdeling en sy die binne bak. Asook wees my gereedskap appie.
Ek het toe begin die enjin afbreek en sy die binne kant.
So ek doen die enjin afdeling en sy die binne bak. Asook wees my gereedskap appie.
Ek het toe begin die enjin afbreek en sy die binne kant.
- Attachments
-
- Hard werk
- 100_7892.JPG (64.38 KiB) Viewed 9410 times
-
- Na skoon maak en afskuur
- 100_7909.JPG (75.03 KiB) Viewed 9410 times
-
- Vrou alleen voor skoon maak
- 100_7838.JPG (67.96 KiB) Viewed 9410 times
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Ek het besluit om binne en buite te stone chip en wag nou vir build it om te bestel. Hoop hul het dit more. Gister het ons afgeskuur en 'n red oxide onderlaag op geverf. dit behoort bietjie roes weg te hou.
- Attachments
-
- 000_0027.JPG (62.41 KiB) Viewed 9411 times
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: En toe begin die werk
lyk soos baie werk ja
lol
ma ek glo jy sal die vrugte daar van pluk as jy hom klaar het
keep the updates coming
lol
ma ek glo jy sal die vrugte daar van pluk as jy hom klaar het
keep the updates coming
- Muishond
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Sun Jul 10, 2011 9:50 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 02 2.7i DC 2x4
- Real Name: Christo
Re: En toe begin die werk
dalk moet ek kom help daai lyk soos baie werk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: En toe begin die werk
Sjoe! Baie werk wat jy daar aangepak het. Jy's veral gelukkiog dat jou vrou ingespring het .... (dalk het sy 'n intuisie gehad dat so 'n projek tot egskeiding kan lei as sy nie 'n "joint venture" daarvan maak nie! ). Maar nou ja, julle het klaar ingespring en daar is nie meer kan vir omdraai nie. Een ding waarvan ek seker is ... daai 'weeskind' gaan julle nog baie trots en vreugde bring as hy klaar is.
Voorspoed en geluk!
Voorspoed en geluk!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: En toe begin die werk
Sien uit daarna om die finale produk te sien. Hoe sê hulle: Wat jy saai sal jy maai. So jou harde werk sal beloon word
To God be the glory
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: En toe begin die werk
Baie respek vir jou besluit, vat jou tyd, geniet dit en hou aan post oor jou weesie.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Christo
As jy weet wat daar aan gaan is jy meer as welkom , want ek weet nie wat ek doen nie.
As jy weet wat daar aan gaan is jy meer as welkom , want ek weet nie wat ek doen nie.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: En toe begin die werk
Ek wil self nog eendag so projek aanpak, maar ek sal my seun moet inspan, vroutjie is te fein vir die tiepe ding.
Geniet die projek!v
Geniet die projek!v
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Daars hy Nathan jy is nou op die regte spoor, vat hom en maak hom klaar
Ek hou van jou kleur keuse
Ek hou van jou kleur keuse
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
As enjin skoonmaakers (penetrator) en 'n wat nie werk om olie af te kry nie, wat sal?
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Enjin skoonmaaker en 'n "wap"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: En toe begin die werk
Paraffin met 'n kwas wat nie te sag is nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Dankie ek sal dit probeer. Ek het nou enjin skoonmaak gespuit en sal dit oornag los en more afspuit.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
- Town: JHB
- Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
- Real Name: Darrell
Re: En toe begin die werk
Hi Nathan
Give us a shout when you ready for suspension upgrade!
Regards
Darrell
Mikem Suspensions
Give us a shout when you ready for suspension upgrade!
Regards
Darrell
Mikem Suspensions
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Vrydag het ek die engin area skoon gekry en geverf.
Gister gestone chip en dis regtig so wonderlik soos almal se. Ek oorweeg nou om net als te stone chip.
Gister gestone chip en dis regtig so wonderlik soos almal se. Ek oorweeg nou om net als te stone chip.
- Attachments
-
- 000_0047.JPG (76.3 KiB) Viewed 9190 times
-
- 000_0054.JPG (67.08 KiB) Viewed 9190 times
-
- 000_0053.JPG (64.5 KiB) Viewed 9190 times
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: En toe begin die werk
Dit lyk baie goed.Hy lyk al klaar baie anders
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
More stuur ek my enjin in om te boor. Na ek 'n piston uit gehaal het om die ringe te kry, het ek skade gesien.
More gaan ek terug werk toe so als gaan nou stadiger gaan, sal net naweke kan werk.
More gaan ek terug werk toe so als gaan nou stadiger gaan, sal net naweke kan werk.
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: En toe begin die werk
Nathan, jou werk lyk netjies. Jou wa kom nou mooi aan!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Sien so uit as hy klaar is
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4127
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: En toe begin die werk
spoggerig
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: En toe begin die werk
Very nice. Looks good so far. That is the van that I was looking for, but they were scarce. Enjoy
HABOOB means "Dust Storm"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Bietjie gewerk die naweek
Gelukkig het die bak geen roes, net 'n vrag grond wat onder vas gesit het.
Gelukkig het die bak geen roes, net 'n vrag grond wat onder vas gesit het.
- Attachments
-
- _MG_0320.jpg (183.48 KiB) Viewed 8878 times
-
- _MG_0358.jpg (189.9 KiB) Viewed 8878 times
-
- _MG_0487.jpg (199.6 KiB) Viewed 8878 times
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: En toe begin die werk
Lyk baie impressive sover.
PS.
Ek hou van jou "Rust inspector"
Daai is van die genes "JackRustle".
PS.
Ek hou van jou "Rust inspector"
Daai is van die genes "JackRustle".
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: En toe begin die werk
Very very nice...
at this rate you will be finished before me!!!
at this rate you will be finished before me!!!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Dinge het nou begin stadiger loop. Die is na die naweek.
- Attachments
-
- _MG_1906.JPG (65.45 KiB) Viewed 7821 times
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: En toe begin die werk
Wow Nathan, you are doing a very neat job so far....
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Hier is na vandag.
Dinge gaan maar stadig.
Dinge gaan maar stadig.
- Attachments
-
- IMG_2593.jpg (67.17 KiB) Viewed 7779 times
-
- IMG_2579.jpg (69.08 KiB) Viewed 7779 times
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Dis cool
Dit lyk soos "Black Sam" se boetie
Dit lyk soos "Black Sam" se boetie
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
"Black Sam" se klein boetie
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: En toe begin die werk
Klein Black Sam. Daar het hy nou so pas 'n naam gekry....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Dit klink gladnie na 'n slegte naam nie, ek "mind" nie om te deel nie, die familie moet groei.GeorgeJvR wrote:Klein Black Sam. Daar het hy nou so pas 'n naam gekry....
Nathan wat is jou planne met hom, waarvoor gaan jy hom gebruik? Gaan hy 'n werk esel word of 'n Toy?(ota)
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
My plan was net vir 'n visvang bakkie en toy. Maar nou dat hy so goed begin telyk gaan hy dalk 'n elke dag ry trok wees. Ek wil ook nog 'n paar buite lande sien en sal hom nog inrug vir die geleentheid.
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Jou projek kom baie mooi aan, dit lyk goed
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Dankie Gerrie.
Kan nie meer wag om klaar te maak nie.
Kan nie meer wag om klaar te maak nie.
- MariusF
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
- Real Name: Marius
Re: En toe begin die werk
Wys meer, jy't my nou so nuuskurig gemaak dat ek nie my lag kan hou nie....Hoe vorder hy Nathan?
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Marius
Tot vandag staan hy nog so. Ek kry net saterdae om aan hom te werk, asook wag ek nog vir die enjin wat oorgebou word. Saterdag wil ek die diff uithaal en swart maak. Nie te mal oor die "smurf look" nie.

My tydelike wiele is op
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: En toe begin die werk
It looks gr8
The other thing that i can see it looks like you have a neat antitheft device there... Did you buy it like that or is that safe door over the peddles your idea
The other thing that i can see it looks like you have a neat antitheft device there... Did you buy it like that or is that safe door over the peddles your idea
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
I bought it with the safe door. I two think it's a good idea.
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Nathan hy lyk al hoe beter mooi man
Ai nou verlang ek na "Black Sam", hy is nog in die hospitaal maar Dokter Wim se hy sterk mooi aan.
Kani wag om hom weer onder hande te kry nie
Ai nou verlang ek na "Black Sam", hy is nog in die hospitaal maar Dokter Wim se hy sterk mooi aan.
Kani wag om hom weer onder hande te kry nie
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Ek self wag nog vir my enjine. Ek dink "Black Sam" is sy rol model.(eendag as hy groot is). Die 31" lyk nou net so bietjie klein.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Die naweek weer bietjie tyd gekry om aan die trok te werk.
Met die canopy op lyk dit bietjie soos 'n mier.
Met die canopy op lyk dit bietjie soos 'n mier.
- Attachments
-
- ImageUploadedByTapatalk HD1346668654.969971.jpg (56.05 KiB) Viewed 7530 times
-
- ImageUploadedByTapatalk HD1346668629.288436.jpg (73.41 KiB) Viewed 7530 times
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: En toe begin die werk
Good job Nathan
Hy lyk beter by die dag
Hy lyk beter by die dag
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Baie dankie aan Jaans vir die bumper. Ek het hom gou gepas en dit lyk sommer beter. Nou vir die uitmekaar haal en weer nuut maak.
Die afgelope tyd het ek die nuwe 2LT engine in en wag vir meeste plekke om oop te maak vir 'n paar "custom" parte.
Amper daar, ek juik om vuil te raak.
Die afgelope tyd het ek die nuwe 2LT engine in en wag vir meeste plekke om oop te maak vir 'n paar "custom" parte.
Amper daar, ek juik om vuil te raak.
- Attachments
-
- ImageUploadedByTapatalk HD1357472909.304732.jpg (74.56 KiB) Viewed 7292 times
- Pung
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: SFA Hillux
- Real Name: armien
Re: En toe begin die werk
Baie mooi gevorder weens laaste pos. Hou aan met die fotos asseblief. Ek kry trane in my oe omdat ek al 2 hiluxe moes verkoop het. Maar die 3de een sal ek nie sommer verwiel nie. :alvarin:
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: En toe begin die werk
Nathan ek is bly ek kon help. Sterkte met die projek dit lyk goed.NathanX4 wrote:Baie dankie aan Jaans vir die bumper. Ek het hom gou gepas en dit lyk sommer beter. Nou vir die uitmekaar haal en weer nuut maak.
Die afgelope tyd het ek die nuwe 2LT engine in en wag vir meeste plekke om oop te maak vir 'n paar "custom" parte.
Amper daar, ek juik om vuil te raak.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Bumper is nou reg, nuut en mooi
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: En toe begin die werk
Nathan, baie nice.
Jy moet dalk kyk, ProAuto Rubber het stroke rubber wat jy kan gebruik om op die body te plak. Dis so R90 per vel, en sit baie maklik op met 'n heat gun. Dit isoleer die body baie mooi.
http://www.proautorubber.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Know what you don't know.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: En toe begin die werk
Ek sal bietjie gaan kyk, dankie
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: En toe begin die werk
dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: En toe begin die werk
Hy is seker so 2mm dik.Froll wrote:dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik.
Het dit in al die wheel arches van die Patrol en die XTrail ingesit.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: En toe begin die werk
bump
Last edited by Traveler on Mon Jan 21, 2013 9:40 pm, edited 1 time in total.

- Posts: 5276
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: En toe begin die werk
Lyk gaaf, wat noem ek dit en werk dit effektief?Traveler wrote:Hy is seker so 2mm dik.Froll wrote:dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik.
Het dit in al die wheel arches van die Patrol en die XTrail ingesit.
Hoe duursaam is dit?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.