Ek is beesig om voor te bery vir die naweek se ding. Ek hoop ek doen dit reg.
Kompresor in, inverter in, Beesig met water tank. Ek kan net nie besluit of ek die water tank permanent moet in bou of nie.
Foor beryding vir die naweek.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Foor beryding vir die naweek.
- Attachments
-
- 100_2053 (Small).JPG (40.43 KiB) Viewed 886 times
-
- 100_2052 (Small).JPG (28.67 KiB) Viewed 886 times
-
- 100_2051 (Small).JPG (42.16 KiB) Viewed 886 times
-
- 100_2050 (Small).JPG (43.79 KiB) Viewed 886 times
-
- 100_2049 (Small).JPG (32.79 KiB) Viewed 886 times
-
- 100_2048 (Small).JPG (40.32 KiB) Viewed 886 times
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Foor beryding vir die naweek.
Dit lyk netjies Abraham!
Oor die tenk, 'n los tenk is makliker om skoon te maak as een wat vas is.
Glo my enige water tenk kry maar sy alge, en om seep water uit 'n vaste tenk te kry neuk maar.!
PS, watse klank het jy in jou Lux?
Oor die tenk, 'n los tenk is makliker om skoon te maak as een wat vas is.
Glo my enige water tenk kry maar sy alge, en om seep water uit 'n vaste tenk te kry neuk maar.!
PS, watse klank het jy in jou Lux?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Foor beryding vir die naweek.
Mooi man...ek sou dalk net die inverter skuif bo die 'vloed lyn'. Weet van ouens wat amper amper voertuie verloor het met nat inverters.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
- Real Name: Abraham
- Club VHF Licence: X32
Re: Foor beryding vir die naweek.
Ek het net n radio en 4 speakers in. Ek het ook besluit om liewer n tank te bou wat beeter sal pas ne met bufils in. Want as mens gaan ry met so klomp water gaan dit jou rondneuk as daar nie bufels in is nie. Ek wil die tenk maak dat dit werk as n sitplek en maklik kan uithaal maar tog steewig vasbout.