Jerry Kanne
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Jerry Kanne
Ek weet nie of dit al bespreek is nie, maar wil bietjie hoor wat het jul te se.
Ek het gaan soek vir 'n jerry kan en kon nie besluit op die staal kanne of die nuwe addis plastiek kanne nie.
Dit gaan vir diesel wees. Persoonlik dink ek die plastiek gaan beter wees omrede dit nie kan roes of vergaan nie.
Wat dink julle?
Ek het gaan soek vir 'n jerry kan en kon nie besluit op die staal kanne of die nuwe addis plastiek kanne nie.
Dit gaan vir diesel wees. Persoonlik dink ek die plastiek gaan beter wees omrede dit nie kan roes of vergaan nie.
Wat dink julle?
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Jerry Kanne
Ek dink ook vir Diesel is dit geen probleem
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Jerry Kanne
Vir Diesel behoort dit nie 'n probleem te wees nie maar as jy nou die regte staal jerrykan kry spesifiek vir diesel bedoel (ek dink dit is die rooi een) sal hy nie iets oorkom nie.
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jerry Kanne
Diesel is mos soos olie - 'n staal kannetjie sal sker nie binnekant roes nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Jerry Kanne
Depending on the quality of the diesel as it could contain some water vapourMud Dog wrote:Diesel is mos soos olie - 'n staal kannetjie sal sker nie binnekant roes nie.
To God be the glory
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Jerry Kanne
The 12 colours and contents are: red - unleaded petrol; orange - ethanol; olive yellow - diesel; bottle green - two stroke 25:1; shamrock green - drip torch; bluebell blue - AdBlue; bright blue - chain and bar oil; powder blue - kerosene; mist blue - water; pipeline grey - two stroke 50:1; black - oil; and nut brown - biodiesel.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Jerry Kanne
Ek het meer gedink aan die buitekant wat sal roes optel van die wind en weer. Met gese na 'n paar jaar
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Jerry Kanne
Was daar nie op een van die forums 'n storie dat die garages in bots nie will brandstof gooi in plastiek kanne nie? Sal gou bitjie soek.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Jerry Kanne
Ek het onlangs 'n staal Jerry kan wat meer as 40 jaar oud is en baie geroes was aan die buitekant, oopgesny.
Daar was geen roes aan die binnekant en was altyd gebruik vir petrol.
Weet nie of vandag se kanne nog so goed gemaak word nie.
Daar was geen roes aan die binnekant en was altyd gebruik vir petrol.
Weet nie of vandag se kanne nog so goed gemaak word nie.
- subok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 321
- Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
- Town: Jhb - Somerset West
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC152
- Location: Highlands North - Jhb
- Contact:
Re: Jerry Kanne
Geel is Diesel. Plastiek kanne pas nie in die jerry kan dakrak houers nie. Ek gebruik liewer staal kanne.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Jerry Kanne
Ek het geen probleem met die staal kanne gehad nie, ek het maar altyd so lieter of wat in gelos om seker te maak. Ek het 4 swart kanne en frontrunner jerry can holders te koop basies 'n jaar oud, as iemand belangstel.
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Feb 15, 2011 8:03 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota Hilux KZ-TE
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: L4
- Location: Roodepoort
Re: Jerry Kanne
Ek het 2 plastiek jerrykanne op my Echo treiler se deure gedra en daai goed het altyd geweldig gemors as hulle vol diesel was!
Veral as jy hobbelrige pad soos die Chobe, Savuti, Moremi stuk gery het - saam met die stof het dit in 'n vuil spul ontaard...
Ek neem aan hierdie kanne moet kan 'asemhaal' sodat hulle nie druk opbou nie?
Veral as jy hobbelrige pad soos die Chobe, Savuti, Moremi stuk gery het - saam met die stof het dit in 'n vuil spul ontaard...
Ek neem aan hierdie kanne moet kan 'asemhaal' sodat hulle nie druk opbou nie?
Grondpad Alliepad!!!
- petoors
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Sun Jan 04, 2009 4:43 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: 4x4 hilux
- Real Name: marius
Re: Jerry Kanne
Hi....koop eerder die staal kanne ....het self al van dai plastiek kanne gekoop en gebruik ....maar proppe se skroef draad ...( strip ) baie gou ...
ALLES LOOP REG ALTYD REG, TOYOTA !!!!
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Jerry Kanne
Stem saam gaan liewers vir die staal kanne,
Ek het 4 army issue met die volgende colour codes:
Army groen - Diesel
Army groen - Unleaded Petrol
Army groen - olie
Army groen - epx 90
Ek het 4 army issue met die volgende colour codes:
Army groen - Diesel
Army groen - Unleaded Petrol
Army groen - olie
Army groen - epx 90