Hi almal,
Ons is 6 vriende wat Junie 2015 na botswana toe gaan met 2 voertuie en wil net bietjie advies kry. 1 Hilux en 1 Prado.
Ons gaan in by Martins drift en slaap dan op n jag plaas daar naby vir 3 aande.
Van daar vetrek ons vroeg oggend en slaap 1 aand by Kubu Island, so 500km, teerpad tot naby kubu.
Die volgende dag vetrek ons en slaap dan 1 aand by South Gate, dan Third Bridge, dan weerk South gate.
Van daar vetrek ons oppad terug en slaap 1 aand in Khama Rhino Sanctuary voor ons die laaste dag terug ry.
Klink die roete doenbaar? Ek hoop so want ek het reeds bespreek.
Hoe werk die prosedure om permitte vir die parke te kry?
Wat is die noodsaaklike goed om saam te vat?
Ek hoor ons moet 2 spaar wiele per voertuig vat.
Genoeg water (hoeveel per persoon per dag)
Ekstra brandstof (beide voertuie het long range tanks maar ons dink om 2 jerrycans elk te vat.
Recovery gear (wat stel julle als voor)
Dankie
Botswana - Junie 2015
- African Adventures
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Fri Feb 15, 2013 10:18 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D
- Real Name: Cobus
- Location: Centurion
- Contact:
Botswana - Junie 2015
Cobus Steyl
Loving everything outdoors!
http://www.africanadventures.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Loving everything outdoors!
http://www.africanadventures.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Botswana - Junie 2015
Cobus ons het al 'n paar keer soortgelyke pad gery. Sal nie se dis helemal nodig vir 'n 2de spaar wiel nie, maar as jy hom het en jy het plek...
Brandstof is nie 'n probleeem in Bots nie, ons maak maar altyd vol as ons daar bo ry. Ek se maar vir almal, CASH IS KING, hulle kom altyd met 'n storie dat hul kaart mashien nie werk nie.
Brandstof is nie 'n probleeem in Bots nie, ons maak maar altyd vol as ons daar bo ry. Ek se maar vir almal, CASH IS KING, hulle kom altyd met 'n storie dat hul kaart mashien nie werk nie.
- African Adventures
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Fri Feb 15, 2013 10:18 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D
- Real Name: Cobus
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Botswana - Junie 2015
Baie dankie. En sal ek gemaklik van Kubu tot by Moremi South Gate in n dag kan ry?
Cobus Steyl
Loving everything outdoors!
http://www.africanadventures.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Loving everything outdoors!
http://www.africanadventures.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Botswana - Junie 2015
Dis 'n lang pad, 510km, T4A reken dit sal so 8 tot 9 ure vat, dalk moet jul oor slaap in Maun by plekke soos Audi Camp. Daan kan jul die volgende oggend in die dorp aanvullings kry op Maun en aan na South Gate wat 80km is, en T4A se daai stukkie sal julle so 3 ure vat.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Botswana - Junie 2015
Cobus,
Dit gaan julle nie baat om laat middag by Moremi South Gate aan te kom nie...
Jy betaal daar per dag as ek dit nie misloop nie, dan moet jy teen 11:00 die laaste dag uit wees anders betaal jy vir 'n ekstra dag...
Slaap oor in Maun, dan is jul lekker vroeg by Moremi South Gate om die meeste gedeelte van 'n dag daar te geniet voor julle gaan kamp...
Op die manier gaan jy minstens ses uur langer in die reservaat geniet teen die selfde kostes...
Indien jy vroer die eerste dag inboek, kry jy mneer waarde vir jou Rand...
Geniet dit...

HABOOB means "Dust Storm"
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Botswana - Junie 2015
Or you can camp at Bain's baobab which is on your way from Kubu to Maun. It should be a bout a 2 hour - 3 hour trip from Bain's to South Gate. You can then fill up in Maun. Permits for the parks you get at the main gates to the parks.
Plenty of diesel / petrol stations on your route. Agree with above comments, no need for 2nd tyre and the recovery gear I took with was a towing rope, snatch belt, compressor for tyres and tyre repair kit.